TygerBurger Kraaifontein - 5 February 2020

Page 1

KRAAIFONTEIN

Woensdag, 5 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

PINEHURST: OP KONSTRUKSIETERREIN GEWEI

Bokkies ‘gered’ ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

V

ier steenbokkies wat hulle op ’n konstruksieterrein in Pinehurst bevind het, het verlede Maandag groener weivelde gevind danksy spanwerk deur Garden Cities en verskeie stadsdepartemente. ’n Soek-en-reddingsoperasie is gehou om die bokkies te vang en na die plaas Groot Phesantekraal te verskuif. “Garden Cities was onbewus van die bokkies op die stuk grond waar ’n nuwe ontwikkeling beoog word,” sê Danielle Cronje, omgewingsbeampte vir Garden Cities. “Toe siviele werk vroeg in Januarie begin het, het inwoners Garden Cities ingelig oor twee bokkies wat tussen die wingerde bly. “Garden Cities het dadelik die Stad Kaapstad se biodiversiteitsbestuursdepartement gekontak oor wat om te doen. “Die Stad het binne ’n dag ’n reddingspan op die been gebring, met die ondersteuning van CapeNature,” sê sy. Die span het bestaan uit 41 personeellede van verskeie van die Stad se natuurreservate, insluitend die Durbanville- en Tygerberg-natuurreservate, asook senior personeellede van die Stad se biodiversiteitsbestuursdepartement en Garden Cities. V Na bladsy 2

Marianne Stephens (links) en Amber Ing stap met die een steenbokkie om dit in ’n krat te laai. Die bokkie se oë is bedek om dit kalm te hou. FOTO: PENELOPE GLANVILLE

Woody's Tasty Red Vienna R19.00 PER KG

Woody's Tasty Smoked Vienna R19.00 PER KG

Visit our Factory Shop today for more in store promotions!

FACTORY SHOP Woody's Boneless Gammon R48.00 PER KG

Woody's Diced Bacon R53.00 PER KG

Woody's Catering Bacon R56.00 PER KG

Woody's Back Bacon R78.50 PER KG

Visit our web page: www.woodysbrands.co.za Like us on Facebook Price valid till 11.02.2020 / while stock lasts Kraaifontein: Factory shop, 7 Assegaai Road, Kraaifontein Industria, Cape Town / Mon - Fri 08:00 - 18:00 / Sat 08:00 - 12:00 / Tel: 021 987 8188


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.