KRAAIFONTEIN
SPRING SAVINGS
COMPOST 15DM
WAS R16.95
NOW
www.stodels.com
Offer valid until 27 October2019
X1VQVQQE-AL231019
Woensdag, Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante
@TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
Borskanker: Pasiënt se pyn só verlig V
ir talle pendelaars is die daaglikse koste van openbare vervoer ’n nagmerrie en ’n uitgawe wat hulle net nie kan bekostig nie. In 2018 was dit ’n werklikheid vir Myrtle Arendse (59), wat daagliks die Tygerberg-hospitaal in Parow moes besoek. Hier het sy behandeling vir borskanker ontvang. Dié Northpine-inwoner se eerste ronde chemoterapie was in Oktober verlede jaar – in Borskankermaand. ’n Rit na die hospitaal het haar daagliks sowat R52 uit die sak gejaag. Sy het gesukkel om kop bo water te hou, maar gelukkig vir dié ma van drie was daar ’n ligpunt. “Ek was eendag in die bad en ’n stem het by my opgekom. “Dit het gesê druk jou vinger op jou bors. Daai oomblik weet ek toe dis die Here wat met my praat. “Ek het gedruk en die knop in my bors gevoel. Die volgende week het ek die daghospitaal besoek waar hulle my ondersoek het. “Aanvanklik kon die verpleegster nie sê of die knop kwaadaardig was nie. By
Myrtle Arendse FOTO: THABANG KUAHO
FROZEN FRIES -1KG
16
each
EISBEIN FRESH
36.99 p/kg
Prices valid at all Brito’s stores from 23rd - 29th 9th October 2019 2019. W While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
---
-------- --------------
---- ----------------
p/combo
165.99
-- -
GOLDEN YOLK EGGS 6'S MEDUIM + STREAKY BACON 200G
25
CHICKEN FREEZER BAG -5KG
E AIRTIM BLE AVAILA ES! R O T S IN
BACON AND EGG COMBO
.00
.99 each
-- ----------------------
FRIGHTFULLY GOOD DEALS
die Tygerberg-hospitaal het die dokters vog uit die knop getrek en dit was pynlik. “Daar is nog toetse gedoen en so ’n maand daarna het hulle my laat weet, ‘mevrou, dit is kanker en dis fase 2’. “Ek het die volgende oggend met chemoterapie begin,” sê Myrtle. Haar hare het kort ná haar behandeling begin uitval. “Eers ná die derde ronde chemoterapie het die dokters uitgevind dis ’n aggressiewe vorm van kanker. Hulle kon dit probeer keer, maar as dit my organe begin aantas, sal ek gouer agteruitgaan, het die dokters gesê. “Ek is op steroïede geplaas en het alles gedoen wat hulle van my gevra het,” onthou sy. Die steroïede beskerm haar organe teen die chemoterapie. Die reis van haar huis in Tokaystraat, Northpine, en die koste daarvan het egter ’n suur smaak in haar mond gelaat. Myrtle vertel dat sy vir 15 dae ná haar aanvanklike diagnose daagliks hospitaal toe moes reis. Vir die week sou sy sowat R780 spandeer, het sy aan TygerBurger vertel. “Ek werk nie; dis net my man se salaris in ons huis.” V Na bladsy 2.
----------------- ----
@richardjohn_rj
---
RICHARD ROBERTS