Tygerburger Goodwood 7 March 2012

Page 1

GOODWOOD

Mr Suit Hire

THAT’S OUR NAME! THAT’S OUR GAME!

- SEDERT 1984 -

Contact us for Corporate and Group Bookings Same day service ALL CREDIT CARDS ACCEPTED BELLVILLE 021 946 3690

SALT RIVER 021 447 0143

WESTGATEMALL 021 374 4839

N1 CITY 021 595 2298

WORCESTER 023 347 8586

STEENBERG 021 701 4644

MONTAGUE GARDENS 021 551 5499

GEORGE BLOEMFONTEIN 044 874 4099 051 448 3370

B u r g e r www.mrsuithire.co.za

Woensdag 7 Maart 2012

Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

CAPE GATE SHOPPING CENTRE 021 982 1563

TABLE VIEW 021 556 6369

E-pos: tyger@dieburger.com

ONS HET VOORRAAD ! Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A

info@mrsuithire.co.za

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Stretching the legs

A recreational fun day for Bothasig’s senior citizens, organised by the de­ partment of sports, recreation and amenities’ district office and ward coun­ cillor James Vos, was held last week Thursday. Pictured here is Vos taking a walk with some of the senior citizens. Full story on page 8.Photo: André Bakkes

) Meeste mense wil ‘trollie­brigade’ weg hê

Hawelose­tameletjie nier om hulle te help, is om kos of geld te gee, en ander glo die dakloses moet die koue skouer kry. Die meeste mense stem egter saam dat hulle op een of ander manier van strate verwyder moet word. TygerBurger het verlede week weer eens gepraat met ’n leser wat nou genoeg gehad het van die “trollie-brigade”. Elizabeth Langeveld van Goodwood is baie bekommerd oor die impak wat hierdie besonder arm mense op die buurt en die eiendomspry-

ANDRÉ BAKKES

Die probleem met haweloses in die land ruk vinnig hand uit, en die noordelike voorstede is geen uitsondering nie. Elke raadslid het amper weekliks iets te sê oor die dakloses wat met hul trollies deur die strate drentel, in inwoners se asblikke rondkrap vir iets om te eet en partykeer selfs bydra tot misdaad. Sommige mense glo die beste ma-

se het. “Goodwood was altyd netjies – dit was ’n fees om hier te bly! Nou is dit 80% erger. “As jy een hawelose persoon sien, dan is daar gewoonlik 10 ander wat hom volg,” meen Langeveld. Die koördineerder van TASP (Tygerberg-assosiasie vir straatpersone), pastoor Jerry Louw, skat dat daar omtrent 600 hawelose mense in die noordelike voorstede is. Hierdie getal is heelwat meer as ’n mens die misdadigers wat hulle as hawe-

loses voordoen, byvoeg. “TASP is daar om mense met ’n probleem te help, en ons moet hierdie probleem so vinnig as moontlik oplos,” se Louw. Volgens hom is die haweloses nie net ’n seer op die oog nie, maar ook op die omgewing. Party is selfs geestelik versteurd, wat baie gevaarlik is. “TASP wil hulle help deur hul op te voed en bewus te maak van hul probleem. “Ons het sekere programme wat

die haweloses inlig oor dinge soos gesondheid, misdaad, dwelms en alkohol.” Hy sê ook dat ’n mens nie net die persoon se trollie kan verwyder nie, want dan vat jy sy hele lewensbestaan van hom weg. “Dit is ’n komplekse probleem. As jy kos gee vir die persoon, dan handhaaf jy net die status quo...” Langeveld het al probeer om klein werkies te gee vir die haweloses in die omgewing. . Na bladsy 2.

COMPARE OUR PRICES VEGGIE SEEDLINGS

6 PACK WAS 18.95

NOW

895

KIRCHOFFS ASSORTED

FLOWER SEEDS

ROSE ICEBERG

NOW

WAS 14.95

695

CONE BUSH

WAS 79.95

SAFARI MAGIC & CANDLES

2995

2995

NOW

Each

SELECTED BUSH ROSES

895

2995

LESS

COLOUR ANNUAL MIX NOW

WAS 19.95 NOW

WAS 15.95 NOW Each

HANGING BOWL 20cm

15

WAS 95 34.95 Each

WAS 59.95 NOW Each

CHRYSANTHEMUMS

13

95 Each

WAS 74.95

Each

COIR HANGING BASKET 30cm

ASSORTED HERBS

NOW

40

%

BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -

PREMIUM FYNBOS

POTTING SOIL 20dm WAS 42.95

NOW

2495

TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221

Each

ADDITIONAL SPECIALS

ROSE SATCHMO

89.95 29.95

ROSECARE 100ml

49.95 32.95

OPHIOPOGON Black Dragon

29.95 14.95

MINIATURE DATE PALM

99.95 34.95

WILLOW Hanging Basket 20cm

99.95 29.95

SUPERLAWN WEEDER 100ml

54.95 28.95

ORGANIC Feeding Vita Boost 5kg 49.95 24.95 LAWN & LEAF Fertiliser 7:1:3 5kg 64.95 36.95 CAMILLA Curved Pot Medium

259.95 149.95

WATERING CAN 10L

49.95 29.95

HOSEPIPE 15m x 12mm

99.95 64.95

www.stodels.com Offers valid till 11 March 2012 while stocks last


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Goodwood 7 March 2012 by Tygerburger Newspaper - Issuu