GOODWOOD
G A R A G E D O O R S New Installations & Repairs, Automation New Specials Offers!
Single Aluzinc Sectional door Plus motor R8400-00 Repair call out R 250-00 Garage door motor R 3 300 We also make Fully Aluminium Doors Cell : 065 914 7756
playsafedoors@gmail.com X1WDJ0P1-QK271020
Woensdag, 28 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Bundles Bundles of of joy
Tiny Owls Baby Home in D’Urbanvale in Durbanville, a temporary safety home for abandoned babies in the Western Cape, recently celebrated two years of existence. The care workers interacting with the babies are (from left) Amelda Meyer from Durbanville, Vuyiswa Wendy Zwelinjani from Goodwood and Amore Lessing from Stellenberg. See article on page 13. PHOTO: MALAN LOUW
GOODWOODPARK: BRAND BREEK UIT BY SKOOL
Werkers red skool TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07 Die Pre-primêre Skool cum Crèche Goodwoodpark sê vullisverwyderingswerkers het hul skool gered toe ’n brand daar uitgebreek het. Volgens die hoof, Natasha Smith, is Maandag 12 Oktober ’n dag wat hul skool nooit sal vergeet nie. “Ons het soos gewoonlik ons deure vir ons
leerders om 06:45 oopgemaak en om en by 07:20 het daar rook uit ons kombuis se oond begin kom. “Die personeellede het onmiddellik gereageer ingevolge ons ontruimingsbeleid, die kinders na buite geneem en toe na die brand omgesien. “Die brandblussers kon nie die vuur blus nie en die rook het die kombuis en skool binnegedring en sig heeltemal onmoontlik gemaak. Jeanri Wolfaardt (een van ons perso-
neellede) en ek het die vuur verder probeer blus sonder enige sukses. “Ons het ons na buite gehaas en intussen het die Stad Kaapstad se vullisverwyderingspersoneel tot ons redding gekom en die skool binnegekom terwyl ons op die brandweer gewag het. “Die kortsluiting het in die stoof plaasgevind en dit het so vinnig gebeur dat die kombuis binne minute in vlamme gehul was. Die vullisverwyderingswerkers het hul lewens
in gevaar gestel en hulself blootgestel aan rookinaseming om ons te help om die skool te red. Die brand is deur die werkers geblus voor die brandweer op die toneel gekom het. “Die werkers, asook drie van ons personeellede, is vir rookinaseming behandel en het suurstof ontvang. “Ons leerders is eers terug na die klasse nadat die brandweer dit goedgekeur het,” sê Smith. V Na bladsy 4
BOWL FLAT RIM
POT SALE!!!
LARGE WAS 409.95
NOW
3 VARIETIES
POT PEPPER CHILLIES WAS 59.95
GAURA (WHITE & PINK)
NOW
SUTERA WAS 79.95
NOW EACH
EACH
WAS 69.95
NOW
SALERNO POT
NOW EACH
www.stodels.com
WAS 429.95
GLAZE MILAN POT MED
NOW EACH
PETUNIA HANGING BASKET
EACH
NOW EACH
DAHLIA (BORDER)
10CM
15CM
NOW
NOW
NOW
NOW
EACH
EACH
EACH
EACH
WAS 12.95
WAS 14.95
WAS 24.95
NIKIE POT WAS 259.95
NOW
EACH
SMALL WAS 139.95
NOW EACH
WAS 179.95
NOW
EACH
8CM
WAS 439.95
TEA BUSH WAS 109.95
WAS 279.95
NOW
EACH
EGG POT WAS 399.95
TERRACOTTA BOWL
MEDIUM
EACH
WAS 139.95
NOW EACH
WAS 289.95 TERRACOTTA PROVINCE POT MED
NOW EACH
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 Offers valid until 01 November 2020. While stocks last. X1WDCFMD-AL281020