TygerBurger Elsies River - 5 February 2020

Page 1

ELSIESRIVIER

Woensdag, 5 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

FOUT OP GEBOORTESERTIFIKAAT: SUKKEL OM WERK TE KRY

Man as vrou geregistreer TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07

’n

Bradley Herold wil sy ma ’n beter lewe gee.

Man (19) van Bishop Lavis wil graag opgang maak in sy lewe, maar sê dit is onmoontlik omdat sy geslag op sy geboortesertifikaat as vroulik aangedui word. Bradley Herold, ’n voormalige leerder aan die Hoërskool Bishop Lavis, sê hy sukkel al twee jaar lank om werk te kry. Hy bly saam met sy ma, Anna Herold (52), en ouma. Hy is die jongste van twee kinders. Sy ma kan ná ’n beroerte nie praat nie en sy ouma is blind. Herold het aan TygerBurger verduidelik hy moes nadat hulle van Robertson na Bishop Lavis getrek het, by ’n nuwe skool inskryf en daarvoor was sy geboortesertifikaat nodig. Hy sê in 2018 is hy na die departement van binne­landse sake om aansoek vir ’n nuwe geboortesertifikaat te doen. ’n Duplikaat is vir hom gedruk, waarna hy die fout agtergekom het. Dit was dieselfde tyd dat hy in matriek was. “Ons het R70 betaal om die fout reg te stel. Ek kon nie aansoek vir ’n identiteitsdokument doen nie omdat die geboortesertifikaat verkeerd was. Die fout is nog steeds nie herstel nie Bradley Herold se duplikaat-geen ek is al ’n paar keer na boortesertifikaat. Bellville se departement van binne­landse sake om op te volg. “Dit is regtig niks lekker nie. Almal saam met wie ek op skool was, maak vordering met hul lewens en hier sit ek en wag vir die departement van binne­landse sake om die fout reg te stel. “Dit raak ook baie frustrerend omdat ek graag iets in my lewe wil bereik, maar ek kan nie,” sê Herold. Vir sy matriekeksamen is hy toegelaat om te skryf, want “die skool het die situasie verstaan”. Hy sê hy dit is onregverdig wat met hom gebeur het. “Mense sal nooit verstaan hoe dit voel om in hierdie situasie te wees. Daar is dae wat ek aan depressie ly omdat ek vir my ouma en ma wil sorg, maar ek kan nie. “Ek weet ek kan groot dinge doen met my lewe, maar nou word ek teruggehou weens iets wat nie eens my fout is nie. “Om ’n bietjie geld te maak, doen ek ’n paar jobs in die gemeenskap, maar dit is nie waar ek myself sien nie. Ek het matriek met univer­siteitstoelating geslaag, maar kyk waar sit ek,” sê Herold. TygerBurger het die departement van binnelandse sake om kommentaar genader, maar teen druktyd geen terugvoering ontvang nie.

FOTO: TARRYN-LEIGH SOLOMONS

// Offers valid till Sat 15 Feb 2020. // While Stocks Last!

MAGS SPECIAL

13" TYRES 155/70/13

R399

155/80/13

R350

14" TYRES 165/60/14

R450

165/65/14

R499

175/65/14

R399

R5999

175/70/14

R499

185/60/14

R450

GET up to R2000 BACK

185/70/14

R589

14 inch

MAGS COMBO

FROM

R5500

MAGS COMBO FROM

15 inch

FOR YOUR OLD RIMS & TYRES ON YOUR CAR

15" TYRES 165/50/15 185/60/15 185/65/15 195/50/15 195/55/15 195/60/15 195/65/15 205/65/15

R790 R579 R599 R4 7 5 R599 R599 R5 5 0 R699

16" TYRES 195/55/16 205/45/16 205/55/16

R699 R699 R650

16"TYRES 205/60/16 215/45/16 215/65/16 235/60/16 205/55/16 Run Flat

17"TYRES R759 R959 R999 R1100 R1150

BAKKIE&COMMERCIAL TYRE

215/45/17

R799

225/45/17

R799

225/60/17

R1099

235/55/17

R1099

18" TYRES

17"TYRES

225/40/18

R850

225/55/18

R1190

205/40/17

R550

205/45/17

R895

235/60/18

R1290

205/50/17

R995

265/60/18

R1490

215/40/17

R895

225/40/18 Run Flat R 1690

195/14c

R750

215/15c

R999

255/70/15

R1150

205/65/16c

R1100

215/65/16c

R1100

245/70/16

R1190

265/70/16

R1290

265/65/17

R1390

FIT AND BALANCING R60 PER WHEEL, OLD TYRE MUST STAY.

ALL WHEEL & TYRE

ALL WHEEL & TYRE

TYRENET

341 Voortrekker Rd, Goodwood Tel: 021 591 8035

278 Voortrekker Rd, Parow Tel:021-9113435 (Next to VW)

49 Voortrekker Rd Goodwood, Tel 021-591 1185/3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.