ELSIESRIVIER
JANJIRA
EYECARE
POT SALE!!!
HUGE VARIETY OF POTS
Shop 2A Janjira Centre • 308 Halt Road • Elsies River, 7490 OURNeW nO Tel: 067 959 8770 / 021 932 4105 Fax: 021 932 4106 • Email: janjiraeyecare@gmail.com
UP TO
50% OFF!
Offer valid 1 - 20 November 2019. Visit us in store for more info.
Offers valid until 3 November 2019. While stocks last.
T&C’s apply. Lay-byes accepted. Most medical aids accepted. Cash special. While stocks last.
X1VU1G8M-AL301019
Woensdag, 30 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
X1VQVQQD-AL301019
11 tydskrifte + 35 koerante
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
AARBEIPLUK: ERVARING VAN ’N LEEFTYD
Seniors bederf jonges TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07
’n
Durbanville-inwoner sê sy is dankbaar vir die onbaatsugtigheid van die Bellville-gholfklub se seniors, wat ’n uitstappie vir kinders van ’n kleuterskool in Leonsdale moontlik gemaak het. As gevolg van dié donasie het die kinders van die Elsiesrivier Care Centre op Dinsdag 22 Oktober die dag op die Polkadraai-aarbeiplaas by Stellenbosch geniet. “Vir baie van die kinders is dit ’n ervaring van ’n leeftyd. Hul omstandighede is baie moeilik met ’n paar van hul ouers wat aan dwelms verslaaf is. “By die kleuterskool probeer ons om ’n baie veilige omgewing vir die kinders te gee,” sê die skoolhoof, Hanlie Dryer. Die kleuterskool bestaan nou byna 10 jaar. “Hoofsaaklik het die skooltjie tot stand gekom omdat daar só baie kinders is wat nie in kleuterskole is nie, omdat hul ouers dit nie kan bekostig nie. “In 2004 het ek saam met die vroue van Leonsdale gewerk en hulle gehelp om nie moed op te gee nie. In 2006 het die Here vir my gewys in watter groot nood die kinders van Leonsdale is. In 2009 het die provinsiale departement van onderwys my gekontak en gevra of ek nie ’n crèche wil oopmaak nie. Ek het my doodgeskrik, want ek het eintlik met volwassenes daar gewerk. “Die vrou het vir my gesê hulle sal ’n deel van die Laerskool Leonsdale gee. Op daardie tydstip is daardie afdeling baie gevandaliseer, maar ons het ’n goeie donasie van Rotariërs Suid-Afrika gekry en die skool lyk nou pragtig,” verduidelik Dryer. Dryer sê deur hierdie donasie kon hulle ’n verskil maak. “Só baie van die kinders se ouers is verslaaf aan dwelms en dit is hartseer. Ons probeer om die kinders te vorm en hulle leer ook hoe om te bid en van die Here. Dit is baie belangrik. “Ná die aarbeiplukkery het die kinders gespeel en op ’n trekkerrit gegaan. Daarna het hulle elkeen ’n worsbroodjie en sap gekry.
Die kinders van Leonsdale het hul dag op die Polkadraai-aarbeiplaas geniet. Nog foto’s op bladsy 2. “Ons waardeer almal se hulp om die dag moontlik te maak,” sê Dryer. Dewald Strydom van die Bellville-gholf-
ALABAMA WHITE FRAGRANT RICE 2KG
MR ORANGE SQUASH 5LT
KELLOGG’S CORN FLAKES 1KG
KNORR SALAD DRESSING ASST. 340ML EACH
klub se seniors sê elke jaar probeer hulle om geld in te samel vir die minderbevoorregtes. “Dit is ’n jaarlikse projek. Ek het die kleu-
BAKERS SNACKTIME ASSORTED CRACKERS 800G
GOLDEN PRIDE WHITE SUGAR 10KG
NOLA MAYONNAISE 750G 20.00/UNIT
FOTO: TARRYN-LEIGH SOLOMONS
terskool besoek en was baie beïndruk toe ek instap. Die skool is ’n skool van veiligheid vir die kinders.”
CHAPMAN’S RAW SEAFOOD MIX 700G
D’LITE COOKING OIL 2LT
CORDON BLEU FAT SPREAD 500G EACH
RAINBOW MIXED CHICKEN PORTIONS 2KG DANONE NUTRIDAY SMOOTH YOGHURT 6X100G 11.66/UNIT
SONNENDAL NECTAR JUICE ASST. 3LT EACH
WhatsApp your name & surname to this number R5
R10
4 85 9 60
EPPING
127 Bofors Circle,Epping Ind.2 021 534 6227
R5
R10
R25
0630656777to join our growing WhatsApp database and receive all our store promotion sent directly to your phone.
R35
4 90 9 80 23 99 33 99
CRAVENBY
Cnr Connaugh & Balvenie Avenue 021 932 2633
R5
R12
4 80 1150
R40
35 50
MITCHELLS PLAIN PAARL STORE Charlie Street Opp Promenade 021 376 5724
No. 3 Zuidmeer Street Huguenot, 7646 021 862 2125
AIRTIME PRICES APPLICABLE TO 5 OR MORE
Visit us at: www.oneupcc.co.za / For more deals contact us at: info@oneupcc.co.za All stores are open on Sundays except Worcester branch
STEENBERG
Cnr. Military & Cornistan Avenue 021 701 1391
WORCESTER PAARL Napier Street 023 347 1067
17 Textle Street 021 870 1658
Promotion valid until 6th November 2019
Prices valid while stocks last. Pictures for illustration purpose only and may vary. We reserve the right to limit quantities. Prices include V.A.T E&OE.