EERSTERIVIER & BLUE-DOWNS
GOING POTTY!!!
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS
HUGE VARIETY OF POTS
Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WIN A
R500
UP TO
SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED
SHOPPING VOUCHER
50% OFF!
SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH Pop your till slip at the boxes provided in store. Enter as many times as you like. Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month.
Offers valid until 10 November 2019. While stocks last.
X1VUQ2LA-AL061119
Woensdag, 6 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
NETWERK24. NETWERK24. NETWERK24. ALLES ALLES OP EEN PLEK. ALLESOP OPEEN EENPLEK. PLEK.
TygerBurger 11 11 tydskrifte 35 koerante 11tydskrifte tydskrifte+++35 35koerante koerante
@TygerBurger
Teken Tekenin inby by www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
EERSTERIVIER: BOSSE LANGS OU FAURE-PAD HOU GEVAAR IN
Motoriste gewaarsku BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
Miss Zevenwacht 2019 is ...
M
ense is bewus van die gevare wat in die bosse langs die Ou Faure-pad in Eersterivier skuil, maar steeds hou hulle daar stil. Verskeie misdade, waaronder moord, verkragtings en kapings het al oor die jare daar plaasgevind. Prostitusie vind ook oop en bloot langs die pad plaas. Die afgelope naweek het die Kleinvlei-polisie ’n padversperring daar gehou om mense bewus te maak van die gevare daarvan om daar stil te hou. Kapt. Florina Muller, polisiewoordvoerder, sê al hul waarskuwings val op dowe ore. “In die meeste gevalle word mense gekaap omdat hulle in die donker daar stilhou. Diegene wat deur misdaad geraak word, kom lê nie altyd klagtes nie, omdat hulle skaam is oor wat hulle daar gaan doen het. Ouens stop vir prostitute en word dan aangeval. Hierdie slagoffers is soms gesiene mense en is bang hul goed kom op die lappe,” sê Muller. Volgens Muller gooi misdadigers ook motors met klippe. “Wanneer die eienaar van die motor stilhou, bespring die aanvaller hom. Ek wil ’n beroep doen op motoriste om die pad te vermy, maar indien hulle dit nie kan vermy nie, moet hulle nooit stilhou nie. As jy voel iets word teen jou motor gegooi, ry eers aan tot jy veilig is,” sê Muller. Jerome Fitz, raadslid vir die gebied waardeur die Ou Faure-pad loop, sê armoede dwing mense om hul liggame te verkoop. “Langs die pad is ma’s en hul dogters. Dit is mense wat nie meer weet watter kant toe nie. Ek wil inwoners van die omliggende plekke versoek om nie van die dienste gebruik te maak nie. Deur daar te gaan, skep jy ’n mark vir misdadigers, want hulle teiken die mense wat die prostitute besoek,” sê Fitz.
The annual Miss Zevenwacht Mall competition took place on Saturday 2 November. From left are Lindokuhle Dumezweni (23) first princess from Mfuleni, Paton Mathieson (20) Miss Zevenwacht Mall 2019 from Grassy Park, and Je Taime Juta (21) second princess from Eerste River.
VALID FROM VALID FROM 6th NOV TO 10th NOV 2019
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303
Van die plaas na die tafel
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
LEKKER EET VIR MIN GELD! JUMBO EGGS 30’S
36
R
50
/TRAY
BULK LAMB PACKS
99
R
99 /KG
1KG FROZEN FILLETS
45
R
50 /TRAY
3KG K&K FROZEN MIXED PORTIONS
99
R
00 EA.
HOMESTYLE WORS
69
R
99 /KG
COUNTY FAIR BRAAICUTS
39
R
99 /KG
BULK STEAK PACKS FROM
10000
R
EA.
9PC FRESH BRAAIPACK
62
R
00 /BOX
1KG PORK HEAD PIECES
R
SIX GUN GRILL SPICE 200G
+ 10KG FROZEN MIXED FREE
50 EA.
Mrs Bron win Cloete our 1st voucher w inner
R500
1300
/KG
12
R
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
4499
R
PB JUICY BURGERS 2KG
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
/BAG
PORTIONS
1X500G PASTA
35900
R
X1VUQ2L9-AL061119