TygerBurger Eerste River - 30 September 2020

Page 1

EERSTERIVIER

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS

NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon – Friday 8.30am – 5pm • Sat 8am – 5pm • Sundays 8.30am – 1pm

SAVING YOU MORE!

SELECTA STRAWBERRY

WAS R49.95

1.5KG FROZEN MUTTON BREAST PIECES

NOW

R7499

R19.95

P/BAG

Valid from 30th September to 5th October 2020.

www.stodels.com

Offer valid until 04 October 2020

X1WC02XW-AL300920

Woensdag, 30 September 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

X1WBLXNW-AL300920

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Sentrum word 20 Die Themba-werksentrum vir gestremdes in Blackheath het onlangs sy 20ste bestaansjaar gevier. Bhuko Siyenqo en Clinton Lawrence maak seker daar is 25 plastiekhangertjies saam in een bondel. Lees meer op bladsy 3. FOTO: CARINA ROUX

SILVERSANDS: INWONERS WIL MISDADIGERS UITHOU

Gemeenskap bou muur BRENDEN RUITER

beroof. Die ergste was toe mense se asblikke begin verdwyn het. Ons het op die gemeenskap se WhatsApp-groep ’n boodskap gestuur waarin ons vir donasies gevra het om ’n muur te bou,” sê Kwesa. Die muur is gebou om mense vanuit ander gemeenskappe uit Hockenheimstraat te hou. Volgens Pakamisa het hulle al alles probeer en besef die muur is uiteindelik die laaste uitweg. Emma April, ’n inwoner van Silversands, sê hulle wil nie sê die misdadigers kom net uit ander gemeenskappe, soos die nabygeleë, bendegeteisterde Wesbank nie, maar as die beweging van vreemdelinge beheer kan word, sal dit

@ruitervaniewind

W

at doen jy as inbrake en diefstal in jou gemeenskap toeneem? Jy bou ’n muur om ongewenste mense uit te hou! Altans, dit is wat die inwoners van ’n straat in Silversands onlangs gedoen het. Hulle het ’n muur gebou in ’n gangetjie langs die Hoërskool Fairdale in Hockenheimstraat. Volgens Pakamisa Kwesa, voorsitter van die Silversands-belastingbetalersvereniging, het misdaad die laaste ruk geleidelik begin toeneem. “Daar is by mense se huise ingebreek en ander is op straat

MINI-MARK

Inwoners van Silversands het ’n muur gebou om misdadigers uit hul gemeenskap te hou. FOTO: BRENDEN RUITER reeds help. “Ek het twee jong kinders en sal alles doen om seker te maak hulle is veilig, al is dit ook om ’n muur te bou. Ons asblik is

onlangs gesteel en dit beteken die boewe was baie naby aan ons huis. Die volgende keer kom hulle dalk tot binne-in die huis,” sê April.

Isaac Stevens, wat twee huise van die muur af woon, sê hy is bly die muur is so spoedig opgerig. “Ek is bly die gemeenskap het so saamgestaan en almal het bydraes gemaak. My huis is op die grens van Silversands, dus is die vrees altyd daar dat iets kan gebeur. “Die laaste jare sien ek dat die mense van Silversands saamstaan en dit is die enigste manier hoe ons die gemeenskap teen misdadigers kan beskerm. Ek hoop ons kan voortbou op hierdie momentum,” sê Stevens. Sedert die muur gebou is, het vandale twee keer probeer om dit af te breek, maar dit is net weer herstel.

EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

valid from 30th September to 5th October 2020!! All offers only available at EERSTERIVER branch

R

89

99 p/kg

R

45

00

R

100 00

p\bag

R

119 99

p/kg

R

100 00

p\tray p\tray

R

100 00

R

39 99

p\tray

From the farm to the table Van die plaas na die tafel

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS

Don’t forget to get all your Braai Day Specials from Us”

Steak mince

R

17 99 each

1kg Ace Instant Porridge

2.5kg Frozen chips

R

35 00

Garlic Bread 2’s

1.5kg Karoo Wors

R

85 00

Buy 2 x 1kg Frozen Fillets

Bulk Lamb Packs

R

39 99

p/kg

12pc Vars Braaipack

1.3kg Potjiekos

R

295 00

8kg Frozen Mixed Portions

(Free=1x shisanyama sauce)

Buy 3x4kg Briquettes

R

69 99

p\tray

Fc Milk 6x1lt

30’s Wrapped Eggs

R

24 00

p\pack

Bhattis rotis 10’s

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1WC02QM-AL300920


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.