TygerBurger Eerste River - 29 January 2020

Page 1

EERSTERIVIER

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

9th Jan to 2nd Feb 2020

PORK BELLY RIBS @

R69.99p\kg Woensdag, 29 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

X1VYDXNH-AL290120

Teken in by www.netwerk24.com.

First in Africa

At the handover of the R3 million bronchoscope, a first of its kind in the country, are (from left), Randall Barclay (district governor nominee designate from the Rotary Club Wallingford, Vermont, USA), Dr Bettye Walker (member of the Los Angeles Rotary Club, USA), Tommy Freeborough (president of the Blouberg Rotary Club), Prof Pierre Goussard (pulmonologist at Tygerberg Children’s Hospital), Helène Visser (international and foundation chair of Blouberg Rotary) and Ian Robertson (district governor nominee of Rotary District 9350, South Africa).

HOËRSKOOL EERSTERIVIER: EERSTE BYEENKOMS NA JARE

Kleuresport ná 25 jaar BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

D

ie Hoërskool Eersterivier, een van die oudste hoërskole in die omgewing, het die afgelope naweek sy eerste kleuresportbyeenkoms in 25 jaar aangebied. Die byeenkoms is ’n inisiatief van twee onderwysers en word as geskiedkundig beskryf.

Cedric Williams, die skoolhoof, sê hierdie byeenkoms is ’n bewys dat die skool besig is om weer na uitnemendheid te beweeg. “Stadig maar seker verander ons die gedagtes van die gemeenskap en die leerders. Ek wil die gemeenskap nooi om deel te raak van wat hier by die skool gebeur. Ons het die gebou se voorkoms verander deur dit te verf en het ook ’n nuwe

kombuis aangebou en die saal opgeknap. Dit verander die etiek en selfs die gedagtes van leerders wanneer hulle sien hul omgewing is verfraai,” sê Williams oor die veranderinge by die skool. Die atletiekbyeenkoms is die begin van die skool se 25ste bestaansjaarvieringe. “Ons gaan heel jaar feesvier en beplan verskeie ander geleenthede

WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS

soos ’n Valentynsbal, verskeie konserte en dan uiteindelik ’n groot dankseggingsdiens. Uiteindelik is my en die personeel se doel om leerders te laat voel dat hulle êrens behoort. Ons is baie opgewonde oor die jaar wat voorlê en wil graag die gemeenskap van Eersterivier uitnooi om ons in ons projekte te steun, want die skool berei die leerders voor om deel uit te maak van

Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.

die gemeenskap” sê Williams. Merencia Wagner, een van die onderwysers wat die sportbyeenkoms gereël het, sê die doel van die sportdag was om die leerders weer aktief kry en ’n gesonde lewenstyl aan te moedig. “Ons wou ook ’n geleentheid skep waar ouers, leerders en onderwysers op ’n prettige manier met mekaar omgaan. Dit gebeur nie aldag nie,” sê Wagner.

MINI-MARK TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.