EERSTERIVIER & BLUE-DOWNS
BLACK FRIDAY SAVINGS!!!
ALL PLANTS
Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
R100
LESS 50%
00
BLACK FRIDAY ONLY Offer valid 29 November 2019. While stocks last.
X1VUQ2LA-AL271119
Woensdag, 27 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
X1VUFF1L-AL271119
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
Brandon Croy in sy rolstoel.
EERSTERIVIER: VERLAM NA ONGELUK
Croy weer by rugby BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
’n
Man van Eersterivier het ’n tweede kans gekry om sy liefde vir sport uit te leef nadat sy aanvanklike sportdrome gekelder is toe hy sy nek in ’n motorongeluk gebreek het. Brandon Croy was 18 en topfiks toe sy lewe in 2014 tot stilstand geruk is. “Ek het in 2013 gematrikuleer en die volgende jaar by Northlink ingeskryf om sportfiksheid te studeer. In daardie stadium het ek rugby en krieket vir Bellville gespeel en
Van die plaas na die tafel
groot sportdrome gekoester. In die ongeluk het ek my nek gebreek en is ek van my bors af ondertoe verlam,” sê Croy. Volgens Croy, wat in verskeie posisies kon speel, het wat met hom gebeur het nie sy passie vir sport geblus nie en hy het onlangs weer die geleentheid gekry om betrokke te raak. TygerBurger het verlede week berig oor die Blackheath Rugby Boys-inisiatief (“Rugby bring hoop”, 20 November), wat daarop gemik is om kinders uit die gemeenskap deur middel van rugby vir die uitdagings van die lewe voor te berei.
From the farm to the table
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 • VALID FROM 27/11/2019 UNTIL 1/12/2019
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
2X SALTEE CRACKERS
CORNED TONGUE
10KG FROZEN MIXED PORTIONS
Hierdie inisiatief wat by die Hoërskool Blackheath ontstaan het, bereik kinders van alle uithoeke van die gemeenskap. Croy is by hierdie inisiatief betrek en hy gedy. “Ek is in my noppies om weer by sport betrokke te kan wees en met jong kinders te kan werk. My fokus is veral daarop om die kinders fiks te kry, maar ek deel ook my kennis van die spel. “Dit is vir my verblydend as ek die een week met kinders gewerk het en ek sien die volgende week hoe hulle verbeter het. Ek staan verbaas oor hoeveel talent ons kinders het,” sê Croy.
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
2000
R
1.5KG NIPPY BRAAIWORS
100
R
/TRAY
35900
6999
R
1.2KG TENDERISED STEAK
100
R
/TRAY
R
4750
R
/KG
1.5KG PORK POTJIE
100
R
CORNED BEEF
/TRAY
EACH
7999
R
/KG
1.5KG SHORTRIB
12PC BRAAIPAK
100
R
R
MINI-MARK EERSTERIVIER
Old Fruit Veg Shop, Eersteriver | Tel: 021 902 0303 VALID FROM 27/11/2019 UNTIL 1/12/2019 WHILE STOCKS LAST
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
1KG FLORIDA RIB BURGERS
FREE
SPICES 3X RAINBOW
In die toekoms oorweeg hy om dalk verder te gaan met afrigting, maar volgende jaar gaan hy weer studeer. “In die kort termyn wil ek net sien hoe die kinders floreer met hul rugby,” sê hy. Winslow Mullins, een van die dryfvere agter die rugbyprojek, sê Croy is nie net vir hom ’n inspirasie nie, maar ook vir almal rondom hom. “Hy is ’n waardevolle lid van ons span en die kinders kyk op na hom. Elke dag is hy ’n bewys dat jou terugslae jou nie definieer nie en dus waardeer ons sy bydrae en insette. Ons hoop hy kan nog lank by ons betrokke wees,” sê Mullins.
/TRAY
45
99
/KG
COMBO DEAL • • • • •
7 KG POTATOES 7 KG ONIONS 7 KG BUTTERNUTS 2X CARROTS 750GR 1 CABBAGE
FREE
EMS 1X POCKET G
139
R
X1VUQ2L9-AL271119