TygerBurger Eerste River - 26 February 2020

Page 1

EERSTERIVIER

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

3X5KG CHARCOAL

R100

Limited Stock VALID FROM 26TH FEB TO 1ST MARCH 2020!! X1W2KH65-AL260220

X1W0Y0T9-AL260220

Woensdag, 26 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Fed-up!

Supporters of slain child Tazné van Wyk’s family chase after a police van transporting a suspect at Goodwood magistrate’s court last Friday while a man tries to control the crowd. The crowd erroneously thought the van was carrying the suspect in the case Moyhdian Pangkaeker. Read more on page 3. PHOTO: JONATHAN LESTRADE | DIE SON

BUTTSKOP: INWONERS RAADOP

Bou van pad sloer BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

H

oe lank vat dit nou regtig om ’n kort stukkie pad klaar te bou? Dit is die vraag wat inwoners van Blackheath vra ná dit glo nou al drie jaar sloer om ’n klein stukkie pad te voltooi. Westley Lewis, ’n inwoner van Jamesstraat, sê hy is verstom dat die stukkie pad nog nie eens voltooiing nader nie, aangesien daar drie jaar gelede daaraan begin werk is. “Frederickstraat loop langs die treinspoor af in die rigting van die Buttskop-treinoor-

Van die plaas na die tafel

gang. Ons verstaan dat hulle die pad wou aanpas om verkeersverligting te bring, maar hoe lank kan dit nou neem?” vra Lewis. Volgens hom is dit so erg dat daar in Jamesstraat meer as 260 voertuie per uur ry. “Die pad is nie gebou om soveel verkeer te dra nie en die taxi’s maak net soos hulle wil. Mense moet seker eers sterf voor die pad voltooi gaan word,” sê Lewis. Roelof Mare, raadslid vir die gebied, sê die oponthoud lê nie by die Stad Kaapstad nie. “Ek word elke dag oorval met oproepe uit die gemeenskap om te kla oor die verlegging van

From the farm to the table

die pad. Dit is waar dat die Stad die proses begin het om verkeersverligting te bring, maar ons het ’n kontrakteur aangestel om die werk te doen. Om die res van die pad te voltooi, moet ’n elektriese paal verwyder word en net Eskom kan dit doen. Reeds in 2018 het die kontrakteur Eskom betaal om die paal te verwyder, maar niks het gebeur nie. Later het ons uitgevind dat daar ondergrondse kragdrade is wat ook verwyder moes word en Eskom het vir nog geld gevra. Die kontrakteur het betaal, maar steeds is die paal nie verwyder nie. Volgens die kontrakteur sal dit hulle vier dae neem nadat

die paal verwyder is om die pad te voltooi,” sê Mare. Volgens Mare is die Stad besig om ’n regsmening in te win of hulle nie self die paal kan verwyder nie. “Ons verstaan die frustrasie van die gemeenskap en wil alles in ons vermoë doen om hierdie probleem op te los. Eskom stuur ons van bakboord na stuurboord en intussen frustreer dit die gemeenskap,” sê Mare. TygerBurger het Eskom om kommentaar genader en teen druktyd was hulle nog besig om hul antwoord te formuleer. Hul kommentaar gaan in opvolgberigte ingesluit word.

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303

TRADING HOURS: Mon to Thurs: 8.30am to 6pm | Fri: 8am to 6.30pm | Sat: 8am to 5pm | Sun: 8.30am to 1pm

OFFERS FROM 26TH FEB TO 1ST MARCH 2020!! R

4195 /KG

R

28 50

6PCK BASHEWS DRINK

/EA

R

37 50

BABY HAKE

/TRAY

30’S LOOSE EGGS

R

20000

/BOX

6KG K&K MIXED PORTIONS

100 00

1.3KG OOM SE PLAAS WORS

R

\BAG

R

46 99

12PC VARS BRAAIPAK

/KG

R

3000 /KG

BEEF LIVER

R

WHILE STOCKS LAST | OPEN 7 DAYS R

5150

/KG

GROUND BEEF

41 95

BULK PORK PACKS

/KG

R

FROM

LAMB PACKS

R

10000

\TRAY

STEWING BEEF

99 99 /KG

R

123 90

/BAG

4KG K&K MIXED PORTIONS

ERRORS & OMISSIONS EXEMPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE PROMOTIONAL STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W0XUBB-AL260220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.