EERSTERIVIER
SPRING SAVINGS VALID FROM 23 OCTOBER TO 31 OCTOBER 2019
Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
R99
COMPOST 15DM
WAS R16.95
NOW
00
www.stodels.com
Offer valid until 27 October2019
X1VQVQQE-AL231019
Woensdag, 23 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
Seniors maak die litte los
Maria Boois (Eersterivier) en Cicelia Herbert (Kuilsrivier) spog met hul koeranthoede by TygerBurger se eerste veldwedloop. Hulle was onder die 250 drawwers en stappers wat Saterdag 19 Oktober aan aan die veldwedloop op die Zevenwacht-wynlandgoed deelgeneem het. Sien meer foto’s op bladsy 8. FOTO: CARINA ROUX
FROZEN FRIES -1KG
16
CHICKEN FREEZER BAG -5KG
165.99 each
36.99 p/kg
Prices valid at all Brito’s stores from 23rd - 29th 9th October 2019 2019. W While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
-------- --------------
---- ----------------
EISBEIN FRESH
---
-- -
GOLDEN YOLK EGGS 6'S MEDUIM + STREAKY BACON 200G
-- ----------------------
E AIRTIM BLE A L I A V A RES! O T S N I
BACON AND EGG COMBO
p/combo
.99 each
----------------- ----
A
s jy nou gedink het jy is op 60 jaar oor die muur, moes jy die dansvertonings van die Eersterivier-fiksheidsklub op Saterdag 5 Oktober in die Hillcrest-burgersentrum gaan bywoon het. “Die dansvertonings was glad nie ’n geldinsamelingspoging nie, maar om vir ons familie, vriende en die publiek te wys waartoe ons in staat is. Soos die gesegde lui: ouderdom is net ’n syfer, en is geensins ’n faktor as jy iets nuuts wil aanpak nie,” vertel Cheryl Kulsen van die fiksheidsklub. Kaartjies was goedkoop en het ’n koeldrank en worsbroodjie ingesluit. “Ons kinders en kleinkinders was verbaas om te sien wat hul ma’s en oumas nog kan doen en diegene wat die vertoning bygewoon het, het ’n voorsmakie gekry van wat ons gaan doen by die Kaapstad-karnaval in 2020. Elke jaar het die karnaval ’n tema en die tema vir volgende jaar is ‘Incredible Journey’. 2019 se tema was ‘Rise and Shine’. Die afgelope vier jaar is ons deel van die Kunstekaap se Vrouedagvieringe. “Vanjaar is ’n groot uitdaging vir ons vroue, want ons dans 1,2 km ver. Tussen ons
is daar twee kankeroorwinnaars, wat besluit het die lewe staan nie stil na die diagnose nie. Hulle is nou vir ons ander ’n groot inspirasie,” vertel Kulsen. Volgens haar kan enigeen ook nie net kom deelneem aan die karnaval volgende jaar nie, jy moet eers by die klub kom oefen. “Die lede kyk eers of jy bereid is om elke week te oefen, want onthou, ons berei nou al voor vir die karnaval in 2020.” “Ons is ’n gemeenskapsgebaseerde fiksheidsklub en ons probeer om gesondheid en fiksheid in die gemeenskap van Eersterivier aan te moedig. Werkloosheid, dwelms en dwelmverwante euwels en bendegeweld is erg in ons area en vir die tydjie wat jy by die klub is, is al daardie probleme iets van die verlede. “Baie van die vroue in die klub was al slagoffers van emosionele, fisieke en geestelike mishandeling. Van hulle is ook al deur dié soorte mishandeling geraak, maar hulle kon nog daarin slaag om hul huishoudings vlot te laat verloop,” sê Kulsen. Volgens haar het die groep vroue besef dat deur te oefen en te dans, hulle van hul pyn en frustrasies ontslae raak. V Na bladsy 2.
---
AVRIL FILLIES
25.00
Teken in by www.netwerk24.com.
EERSTERIVIER: FIKSHEIDSKLUB WYS WAT IN HULLE STEEK
Drawwers haal uit en wys in wedloop
FRIGHTFULLY GOOD DEALS
Netwerk24. Alles op een plek.