EERSTERIVIER
NEED A CAR?
100% QUALITY GUARANTEED
BIDENS SUN
BAD CREDIT? BANK DECLINE?
WAS R79.95
NO PROBLEM! CONTACT US TODAY: 021 949 7266 info@wheelfin.co.za www.wheelfin.co.za
NOW
R29.95
DRIVE AWAY IN YOUR
RENT TO OWN CAR WITHIN 24 HOURS *T&C APPLY
www.stodels.com
Offer valid until 25 October 2020
THE AFFORDABLE ALTERNATIVE-GETTING YOU GOING-FAST X1WD94H9-AL211020
Woensdag, 21 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
X1WC8RJK-AL211020
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
’n Kind sonder ’n masker word by ’n spaza-winkel in Silversands bedien. ’n Man sonder ’n masker koop iets by ’n spaza-winkel. FOTO’S: BRENDEN RUITER
SILVERSANDS: MASKERS WORD NIE MEER GEDRA NIE
Inwoners ignoreer virus BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
D
ie Silversands-belastingbetalersvereniging het ’n beroep op winkeleienaars in die gebied gedoen om strenger Covid-19maatreëls by hul ondernemings toe te pas. Pakamisa Keswa, voorsitter van die belastingbetalersvereniging, sê dit wil voorkom of inwoners van Silversands nie meer bang is vir
die gevaar wat die virus inhou nie. “Ons standpunt is dat die virus nog lank nie iets van die verlede is nie. Elke gemeenskap moet verantwoordelikheid neem vir sy eie gesondheid, maar dit lyk of daar ’n laksheid in Silversands ingetree het,” sê Keswa. Volgens hom het hulle al verskeie kere met die eienaars van sakeondernemings vergader oor hul toegangsbeheer. “Sommige ondernemings is baie
streng, waar ander weer nie omgee nie. Ons hande is egter afgekap omdat ons nie magte het om regulasies af te dwing nie. Dit is die rol van wetstoepassers, maar ek weet hulle het belangriker goed om hulle oor te bekommer as oor of mense maskers dra. Ons vra dus dat eienaars hul verantwoordelikhede nakom,” sê Keswa. Jolene Stevens, ’n inwoner van Silversands, wat vroeër vanjaar positief getoets is vir die koronavi-
rus, sê mense besef nie hoe gevaarlik dit is nie. “Soms staan ek in my agterplaas en kyk na die jongmense wat verbyloop. Niemand het maskers aan nie en hulle drom by die spaza-winkels saam. Dit gaan net een mens vat om siek te word, dan gaan die hele Silversands aangesteek word. Ek hoop die mense tree meer verantwoordelik op,” sê sy. TygerBurger het self gaan ondersoek instel en het by minstens drie
POLES
winkels gesien hoe klante sonder maskers opdaag en bedien word. Die winkeleienaars dra ook geen beskermende drag nie en daar is ook nie handreiniger in sig nie. Een van die winkeleienaars, ’n buitelander wat nie sy naam genoem wou hê nie, sê hulle kan nie bekostig om handreiniger ook nog te koop nie. “Ons is klein ondernemings en as ons nog handreiniger ook moet koop, sal ons niks geld maak nie,” sê hy.
CLAIM YOUR
20%
IAL P
CE RI
SP E C
WOOD SEAL
R 460
M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C
STRUCTURAL TIMBER
CI PE A
GARAPA DECKING
L
S
DISCOUNT
each Bring in a copy of this ad to qualify for the Discount price only
NOW R 370 p/m
ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA
NOW R330 p.m. T’s & C’s apply
NOW R 5270
KIDDIES WENDY
MASON TOOLS
NOW R125 p.m. T’s & C’s apply
TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING
HARDWARE
Supply and Deliver to the
DIY
HORIZONTAL FENCING STOCK CLEARANCE SALE
All Mason tools with life time guarantee
We Supply and install
NOW R 17 670.00 incl. vat
On current stock only! T’s & C’s apply
ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE