EERSTERIVIER & BLUE-DOWNS
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS
Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WIN A
R500
SHOPPING VOUCHER
COMPOST 15DM
SAVE MONEY, GARDEN MORE!
WAS R16.95
SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED
SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH Pop your till slip at the boxes provided in store. Enter as many times as you like. Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month.
NOW EACH
Offers valid until 24 November 2019. While stocks last.
X1VUQ2LA-AL201119
Woensdag, 20 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
X1VVQ5Y9-AL201119
Staptog vir vroeggebore babas Verskeie mense het Saterdag tydens die Walk for Preemies by die Tygerberg-hospitaal aan ’n staptog deelgeneem om die aandag op vroeggebore baba’s te vestig. Lees berig op bladsy 10.
BLACKHEATH RUGBY BOYS: INISIATIEF LEER RESPEK, DISSIPLINE
Rugby bring hoop BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
D
ie Springbokspan is onlangs as die rugby-wêreldkampioen gekroon, maar as dit van ’n afrigter van Blackheath afhang, gaan die volgende wêreldkampioenspeler uit sy gemeenskap kom. Winslow Mullins en van sy vriende het besef dat rugby in hul gemeenskap besig was om uit te sterf en hulle het die Blackheath Rugby Boys-inisiatief begin. “Ons kan nie toelaat dat rugby in ons gemeenskap uitsterf terwyl ons hier is nie. Rugby is ’n baie belangrike opvoedkundige
middel – nie net om sportvaardighede te leer nie, maar ook ander lewensvaardighede. Die kinders leer goed soos respek en dissipline,” sê Mullins. Volgens hom is daar ernstige probleme onder die jeug van Blackheath, wat aan ’n tekort aan dissipline toegeskryf kan word. “Daar is gedurig kritiek oor kinders wat hulle met verkeerde dinge besig hou, maar niemand doen iets daaraan nie. Ons het begin met die mees ongedissiplineerde kinders en hulle is steeds die getrouste van almal. Dit is duidelik dat rugby wel ’n verskil in jongmense se lewe kan maak,” sê Mullins. Volgens hom het hulle by ’n oefenkamp
met vyf kinders begin en die groep het gegroei tot 45. “Die basis van die groep is leerders van die Laerskool Blackheath, maar ons gee aan enige kind uit die gemeenskap wat lief is vir sport die geleentheid. Ons het met niks begin en kon darem uiteindelik balle geskenk kry. Ons het ook nie ’n tuisveld gehad nie, maar kan darem nou op Dennemere se veld oefen,” sê Mullins. Peter Gordon, hoof van die Laerskool Blackheath, sê hy is vol vertroue dat die rugby-inisiatief vrugte gaan afwerp. “Ons kinders sit met so baie opgehoopte energie en watter beter sport is daar as rug-
VALID FROM
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303
Van die plaas na die tafel
by om van daardie energie ontslae te raak? “Ook is daar kinders wat met dinge worstel waarmee selfs volwassenes gaan sukkel. Rugby bied hulle oomblikke van ontvlugting en deur teen ander kinders te speel, word nuwe vaardighede aangeleer. “Die werklikheid is steeds daar, maar miskien, vir die duur van ’n rugbywedstryd, kan hulle vergeet van al hul probleme,” sê Gordon. Blackheath Rugby Boys reël ’n sewesrugbytoernooi vir Saterdag 7 Desember. Vir navrae oor die toernooi en oor die inisiatief, kontak Mullins op WhatsApp by 072 953 9903.
20 November to 24 November 2019 Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
LEKKER EET VIR MIN GELD!
5999
R
From
100
R
2000
R
/KG
BULK MIXED FRESH CHICKEN
/BAG
BULK PORK PACKS
2X SALTEE CRACKERS
BONELESS GAMMON
4450
R
/KG
BULK LAMB CHOPS
CLEANING COMBO
11499
R
R
/KG
8900
BUY 3X500G PASTAS
SUPREME BRAAIWORS
1500
R
P/TRAY
2600
7950 EACH
R
1750
R
EACH
10000
R
EACH
2KG MAX STEER BURGERS
4499
R
/KG
BULK STEAK PACKS
GARLIC BREAD
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
5PC VARS BRAAIPAK
7999
R
1KG CATERING BACON
R
OUMAS WORS
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
5950
R
/KG
8X4PC K&K FROZEN BRAAIPACKS
19500
R
EACH
EACH
4KG K&K FROZEN MIXED PORTIONS
12900
R
EACH
X1VUQ2L9-AL201119