TygerBurger Eerste River - 19 August 2020

Page 1

EERSTERIVIER

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS

NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm

FROZEN PORK TAILS

SOMETHING FOR EVERYONE

R2799 P\KG Valid from 19th to 23rd August 2020

CRAZY PLASTICS BELLVILLE X1W991DD-AL190820

FOLLOW OUR SOCIAL PAGES:

170 Durban Road, Bellville, Cape Town 021 949 8900

Woensdag, 19 Augustus 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Food for the people The Eerste River Women’s Movement recently held a successful food drive and fed 320 people. The organisation was established in July after a group of backyard dwellers saw the need in the community and decided to make a change. Here the members of the group are serving food to the community.

NOODPERSONEEL: VEILIGHEID IN GEDRANG

Stad: dienste dalk onttrek BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

A

s nooddienspersoneel nie veilig is nie, sal die Stad Kaapstad dit ernstig oorweeg om dienste in sekere gebiede te onttrek. Só sê JP Smith, die Stad Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit. Dié waarskuwing kom nadat ’n brandweerwa verlede Donderdag in Delft met bakstene bestook is.

Van die plaas na die tafel

From the farm to the table

“Dié beamptes het gereageer op ’n noodroep van ’n vragmotor wat aan die brand was en hulle het die polisie by Hindleweg ontmoet. Toe hulle nader kom, is ’n baksteen teen die brandweerwa se ruit gegooi en moes die beamptes nog hulp ontbied,” sê Smith. Volgens hom was die brandweerpersoneel geskok en moes hulle huis toe gestuur word. “Dit het veroorsaak dat die Belhar-brandweerstasie vir die res van die aand nie operasioneel was nie. Hierdie voorvalle kom al hoe meer gereeld voor en het moontlike verreikende gevolge vir wetsgehoorsame bur-

MINI-MARK

gers wat hulp benodig. Noodpersoneel gaan nie sonder polisiebegeleiding in gevaarlike plekke in nie en dit het ’n invloed op reaksietye. In ag genome dat hierdie soort aanvalle al hoe meer voorkom, sal ons dalk nie meer noodpersoneel na plekke stuur waar gewelddadige betogings plaasvind nie,” sê Smith. Donderdag se aanval volg op ’n voorval in Julie toe ’n petrolbom na ’n brandweerwa in Mfuleni geslinger is en die personeel ter nouer nood aan die dood ontkom het. Volgens Smith het noodpersoneel in die 2019/2020-boekjaar op 22 497 voorvalle gere-

ageer. “Daar was ’n groot afname in voorvalle in April en Mei vanjaar, wat aan die laer statistieke gesien word. “Hierdie afname het saamgeval met die nasionale inperking en die aanvanklike verbod op die verkoop van alkohol en die beweging van mense. “Die afname is goeie nuus, maar dit beteken nie veel vir mense wat geliefdes weens brande verloor het nie. Dit is uiters belangrik dat ons die mans en vroue veilig hou wat ons moet beskerm,” sê Smith.

EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

VALID FROM 19th AUGUST TO 23rd AUGUST 2020 All offers only available at EERSTERIVER branch

R

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS NEW LOCKDOWN TRADING HOURS: Monday to Friday 8:30am to 6pm Saturdays 8:00am to 5pm Sundays 8:30 am to 1pm

50

00

Buy 2 x1kg FJ Beef Burgers

R

100 00

p/bag

R

24

00

Buy 4x250g Mixed Veg

R

45 99

p/kg

R

59 99

p\kg(New)

Yellow Tail Cutlets

R

95 00

R

69 99

Buy 6x1lt Fc Milk

R

295 00

p/bag

R

100 00

p\tray

1.5kg Bulk Potjiekos

R

00 119 99 219

p\bag

R

134 99

p\kg

Bulk Lamb Packs

R

R

199 00

•1x700g Cheese Block •1x1kg Catering Bacon •1xTray 30’s Eggs •1x Sasko bread •1x 1Lt milk sachet

69 99

(Free=1xJimmy’s shishanayma sauce)

1.2kg Karoo Wors

8pc Family Braaipak

Buy 2x1kg Frozen Fillets

8kg Frozen Mixed Portions

4kg 4kgFrozen FrozenDrumsticks Breasts

2kg Frozen Chicken Breast Cubes

Breakfast Combo

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1W9RUD1-AL190820


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.