TygerBurger Eerste River - 16 December 2020

Page 1

EERSTERIVIER

Valid from 16 to 19 December 2020 EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

MINI-MARK

Trading Hours: Mon to Thurs: 8.30am to 6pm OPEN 7 DAYS Fri: 8am to 6.30pm | Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

MAMMAS 18'S LARGE EGGS

@TygerBurger

TYGERVALLEY & CLAREMONT

DIPLOMAS (NQF 6) ADVANCED DIPLOMAS (NQF 7)

P\TRAY

Woensdag, 16 Desember 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

INSTITUTE OF APPLIED ARCHITECTURE

CERTIFICATES (NQF 4&5)

LIMITED STOCKS

R19 99

APPLY NOW!

X1WG57VW-AL161220

TygerBurger

www.cad4all.co.za NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

Onnies deel lesse Van links is Gameeda Henry, Eleanor Damon en Hazel Goliath, drie van die twaalf onderwysers wat hul stories deel in die boek Onderwys – ’n edel roeping wat verlede week in Kuilsrivier bekend gestel is. Lees meer op bladsy 3. FOTO: CARINA ROUX

KERSETE: WELDOENER GEE OM VIR KINDERS

Veral kinders ly honger BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

’n

Weldoener van Kuilsrivier sê alles wat hy en sy span vanjaar vermag het sal niks beteken as kinders in die Kerstyd honger is nie. Phillip van Reenen deel reeds sedert Maart, toe die inperking begin het, kos en kospakkies in verarmde gemeenskappe soos

onder meer Wesbank, Delft en Kalkfontein uit. Aanvanklik het hy eers uit sy eie sak kos gemaak, maar toe hy besef hoe groot die nood is, het hy borge begin kry. “Die inperking het regtig my oë oopgemaak vir die lot van die armstes onder die armes. Dit is veral die kinders wat swaarkry. In die hartjie van die winter het hier kinders met kaal voete opgedaag en dit het ons aangespoor om ook klere in te samel en uit te deel. Ons het reeds

duisende mae gevul, maar dit sal nooit genoeg wees nie,” sê Van Reenen. Hy wou vroeër sy pogings stop, maar het besef dit gaan nie werk nie. “As jy niks het nie kan die feestyd baie lank word. Terwyl die res van die land feesvier is daar honger magies wat gevul moet word. Ons het dus besluit om vir 500 gesinne kospakkies te gee wat darem die ergste las gaan verlig. Vir elke kind wil ons ook klere en ’n klein geskenkie

gee net sodat hulle ook kan voel dit is Kersfees,” sê Van Reenen. Hy het gister die pakkies uitgedeel en hy was vol lof vir die skenkers wat hom deur die loop van die jaar bygestaan het. “Ons hoop dat die mense en organisasies wat ons in hierdie moeilike jaar bygestaan het, weer aan ons sy gaan wees as die nuwe jaar begin. Al word die Covid-19-virus ook môre oorwin, gaan hongerte nog lank hier wees,”sê hy.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.