TygerBurger Eerste River - 15 January 2020

Page 1

EERSTERIVIER Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

R100 Woensdag, 15 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

X1VYDXNH-AL150120

TygerBurger

GEVAARSONE: ‘VERMY BOB’S- EN OU FAURE-WEG’

Model embraces skin condition

Voertuie van staat geroof BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

I

n twee afsonderlike voorvalle is voertuie van die wetstoepassings- én verkeersafdeling gister in Eersterivier geroof. Volgens die polisiewoordvoerder van die Kleinvlei-polisie, kapt. Florina Muller, is ’n vroulike verkeersbeampte omstreeks 06:00 in Bob’s Way deur sewe onbekende mans genader. “Die mans het die konstabel gedreig, die motor afgeneem en daarmee weggejaag. Lede van die blitspatrollie het op ’n noodroep gereageer en die motor verlate in die Ou Faure-weg gevind, maar die rowers was skoonveld. Gelukkig is die beampte ongedeerd,” sê Muller. In ’n ander voorval is ’n wetstoepassingsbeampte se motor ook geroof en die voertuig is later in Vulyolwethu-weg in Crossroads gevind. Muller sê dit is in hierdie stadium onbekend of die beampte in die voorval beseer is. Sy sê dit is nie in hierdie stadium duidelik of wetstoepassingsvoertuie spesifiek geteiken word nie. “Ons het in die verlede mense ge-

waarsku om Bob’s- en Ou Faureweg te vermy as dit donker is, want daar is gereeld aanvalle. Die modus operandi is dat iemand teen ’n motor slaan of ’n klip gooi sodat die bestuurder dink ’n ongeluk het plaasgevind. Die rooftog vind plaas wanneer die bestuurder stilhou. In my persoonlike hoedanigheid was ek ook al ’n slagoffer in Bob’s-weg,” sê Muller. Wayne Dyason, woordvoerder vir die Stad Kaapstad se wetstoepassers, het die roof van die wetstoepassingsvoertuig bevestig. “Die sewe mans wat die beampte beroof het, was gewapen. Die voertuig is kort ná die voorval danksy opsporingstegnologie gevind. Net die battery van die voertuig is gesteel en die sleutel is in die ontstekingsmeganisme gelaat,” sê Dyason. Volgens Dyason het ooggetuies laat blyk dat gesteelde motors gereeld in Vulyolwethu-weg gevind word. “Ons dink nie in hierdie stadium dit is geteikende aanvalle nie, maar eers lukrake misdaad,” sê hy. VVertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

Chad Esau (22), a model from Bellville-South, has entered the Mr South Africa 2020 competition. Esau has the skin condition Vitiligo. Despite being bullied as a child, Esau says he’s learnt to accept his condition and hopes to inspire others. To vote for Chad in the Mr South Africa contest, SMS the word MRSA74 to 40439 (at R2 an SMS) or via Zapper. Read more on page 3.

VALID FROM 15TH JANUARY TO 19TH JANUARY 2020

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303

Van die plaas na die tafel

Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.

LEKKER EET VIR MIN GELD! 30'S EGGS

10KG FROZEN MIXED PORTIONS

+ FREE

1X1LT LIQUIFRUIT

36900

R

1LT LIQUIFRUIT JUICE

15

R

00 EACH

3600

R

/TRAY

1.3KG GRABOUW WORS

100

R

/BAG

45

FROM

99 /KG

48

R

99 /KG

FAIR CAPE MILK 6 X 1LT

1500

R

R

49

R

FROM

99 /KG

6900

/KG

LAMB PACKS

PORK & LEMON WORS

PORK PACKS

5PC VARS BRAAIPAK

R

3950

WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS

BEEF LUNGS

1KG BOKOMO CORNFLAKES

R

TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

95

R

/KG

STEAK PACKS

FROM

99

/KG

10000

R

EACH

CORNED TONGUE

5999

R

/KG

NAMAQUA WORS

7999

R

/KG

X1VYFTBW-AL150120


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Eerste River - 15 January 2020 by Tygerburger Newspaper - Issuu