TygerBurger Eerste River - 14 October 2020

Page 1

EERSTERIVIER

GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS

STARRY WILD JASMINE

WAS R79.95

NOW

R34.95 www.stodels.com

Offer valid until 18 October 2020

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS Don't forget to buy your Saving Stamps!!

Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

BUY 2 X 250G SHOULDER BACON

R5000 Valid from the 14th October to the 18th October 2020!

X1WC8RJJ-AL141020

X1WCM6X5-AL141020

Woensdag, 14 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Gold Gold for a good good cause

Table Mountain was lit in gold on Tuesday 6 October as part of an effort to raise awareness around childhood cancer. The event was organised by the Childhood Cancer Foundation of South Africa (Choc). PHOTO: SATISH CHAVDA

EERSTERIVIER: NIE EENS KORONOVIRUS KRY HOM ONDER

Man vier 105de lewensjaar BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

E

en van die oudste inwoners van Eersterivier word op 24 Oktober ’n volle 105 jaar oud. Karel Mouries van Mahoney Street in Beverley Park is egter nog ver van koud af. Mouries is in 1915 in die Fraserburg-distrik in die Karoo gebore. Sy hele lewe lank het hy op plase gewerk en het die meeste van sy le-

we rondgereis agter werk aan. Totdat hy in sy negentigs by sy suster in Eersterivier beland het. “My vrou het eers na hom gekyk, maar toe sy sterf, is hy nou my verantwoordelikheid,” sê Hubert Kemp, sy swaer. “Hy doen elke dag sy oefeninge en hou baie van stap. Hy is baie fiks.” Volgens Kemp is daar geen probleme met Mouries se gesondheid nie. “Hy onthou baie van jare gelede en vertel lekker stories van die

MINI-MARK

verlede, maar sommige dae vergeet hy goed wat vandag gebeur het. “Liggaamlik is hy baie sterk en het nie enige ernstige siektes nie. Ek dink omdat hy so hard gewerk het in sy jong dae, is hy baie sterk,” sê Kemp. Mouries sê die grootste ding waaraan hy sy hele lewe vasklou, is die “Bybelse waarheid”. “Eer jou moeder en vader en drink jou kruie elke dag.”

Mouries het al drie vroue en drie kinders oorleef. Nie eens die koronavirus kon hom onderkry nie, want drie maande gelede is hy positief getoets. “Hy het dit oorleef en sien uit na die toekoms. Sommige dae is sy brein helderder as ander, maar hy is ’n wyse man.”

Karel Mouries word op 24 Oktober 105 jaar oud.

EERSTERIVER | TEL: 021 902 0303/082 927 6111

.

.

valid from 14th October to 18th October 2020!! All offers only available at EERSTERIVER branch

R

17

99

each

R

90

00

p/tray

R

35 00

R

169 00

p\bag

R

39 99

p\kg

From the farm to the table Van die plaas na die tafel

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS

Don’t forget

100 00

p\bag

R

69 99

p\kg

. 1kg Frozen Chips

R

69 99

2kg Frozen Fillets

R

59 99

p\kg

Buy 2 x Garlic Breads

R

100 00

5kg Frozen Breasts

R

20 00

to buy your

12pc Vars Braaipak

1 20 90 500

R

p/tray

1.3kg Oom se Plaas Wors

R

39 99

p\kg

Ground Beef

R

60 00

.

SAVING STAMPS!

R

FC Milk 6x1lt

Pork Packs

Buy 3x4 kg Briquettes

.

Buy 2x 500g La Italiana Pasta

1.3kg Bulk Beef Potjiekos

Sliced Polony Trays

Buy 2x1kg FJ Burgers

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1WCM5XW-AL141020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.