EERSTERIVIER & BLUE-DOWNS
GOING POTTY!!! Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WIN A
R500
SHOPPING VOUCHER
SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED
SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH Pop your till slip at the boxes provided in store. Enter as many times as you like. Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month.
Woensdag, 13 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
LAST WEEK!
UP TO
50% OFF! PROMOTION ENDS 17 NOVEMBER
Offers valid until 17 November 2019. While stocks last.
@TygerBurger
TygerBurger
Stampede for the Boks
Stampede for the Boks: Thousands of Capetonians gathered along Francie van Zijl Drive for more than five hours on Monday afternoon to get a two-minute glimpse of our Rugby World Champions. The spirit of excitement, ubuntu and unity lingered in the air.
PHOTO: TARRYN-LEIGH SOLOMONS
EERSTERIVIER: PA VEG TEEN OOP DREINE
Pa eis R30 miljoen BRENDEN RUITER @ruitervaniewind Dit is sewe maande sedert sy seun in ’n drein geval en gesterf het, maar steeds is daar oop dreine in Eersterivier. Dit is daarom dat Damian Jantjies nou die Stad Kaapstad vir R30 miljoen dagvaar. Damian se seun, Shaygan (2), het in April vanjaar verdrink toe hy in ’n oop drein geval het. Hy het nog agter Shaygan ingespring,
maar die stroom rioolwater was te sterk en die kind is meegesleur. Hierna het Damian belowe hy sal veg totdat die Stad elke drein in die omgewing toegemaak het. “Ek is ’n pa wat ’n kind aan die dood afgestaan het. “Dit is reeds sewe maande sedert sy dood. Steeds doen die Stad nie sy werk nie; daarom sal ek uit my pad gaan om aan om hulle te wys hulle doen nie hul werk reg nie,” sê Damian.
Volgens Damian het hy in die laaste paar weke heelparty oop dreine gesien. “Ek het agt dreine getel. Vir my voel dit die Stad dink niks van my en hierdie gemeenskap nie. Wat het ek en Shaygan in ’n drein gesoek? Dit was hulle skuld en hul lewens gaan net aan terwyl my lewe moet stilstaan? “Hulle moet weet dat ek nie gaan stilstaan en stilbly nie, want ek veg vir die nalatenskap van my seun. “Elke dag is ek op hulle en om meer bewy-
VALID FROM VALID FROM 13th NOV TO 17th NOV 2019
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303
Van die plaas na die tafel
se teen hulle in te win,” sê Damian. Pogings deur TygerBurger om die raadslid vir Kleinvlei, Sharlaine Oerson, in die hande te kry om vas te stel wat aan die oop dreine gedoen word, was onsuksesvol. Luidens berigte het die Stad se burgemeesterskomiteelid vir finansies, Ian Neilson, bevestig dat die eis ontvang is en dat dit na die Stad se versekeraar verwys is. Die versekeringsmaatskappy het glo ’n prokureur aangestel om die saak te hanteer.
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
LEKKER EET VIR MIN GELD! 1KG RIB BURGERS
4750
R
/BOX
1000
R
+ 10KG FROZEN MIXED FREE
35900
R
2999
R
/KG
R
1KG FROZEN FILLETS
2X SALTEE CRACKERS
/KG
4550
R
OOM SE PLAAS WORS
4450
R
SKAAP LEWER
PORTIONS
5X F&M NOODLES
BULK PORK PACKS
5 X F&M NOODLES
/TRAY
6999 /KG
2000
R
BULK LAMB PACKS
9999
R
/KG
1.5KG CF FROZEN DRUMS
7450
R
EA.
BONELESS GAMMON
6999
R
/KG
JUMBO EGGS 30’S
3600
R
/TRAY
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
PICKLED TONGUE
5999
R
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
/KG
6KG K&K FROZEN MIXED PORTIONS
20000
R
/BOX
BULK STEAK PACKS
10000
R
/TRAY
5PC VARS BRAAIPAK
4499
R
/KG
X1VUQ2L9-AL131119