EERSTERIVIER
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303
OPEN 7 DAYS Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
BUY 2X 2LT CERES JUICES
R40
Limited Stock VALID FROM 12 FEB TO 16 FEB 2020 X1W0Y0T9-AL120220
Woensdag, 12 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
Teken in by www.netwerk24.com.
’n Tweede kans! Anje Hanekom, ’n onderwyser by die Carel du Toitsentrum, is hier met leerders van haar pre- graad R-klas tydens etenstyd verlede week. TygerBurger het die skool besoek en ’n onderhoud gevoer met die sentrum se skoolhoof, Adri Hodgson. Die sentrum verskaf onderrig aan leerders tot en met graad 3. Hodgson sê die leerders kom van dwarsoor die land en selfs uit Sub-Sahara-Afrika. Die name van die kinders mag nie gepubliseer word nie. Lees meer op bladsy 4. FOTO: RICHARD ROBERTS
RAVENSMEAD: POLISIE SOEK ONVERPOOS
Meisie (8) vermis BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
W
anneer verkragters en moordenaars op parool vrygelaat word, moet hulle elektronies gemonitor word. Dít is die versoek van een van die geestelike leiers van Ravensmead, past. Adam Alexander. Alexander het gereageer nadat die agtjarige Tazne van Wyk van Ravensmead
verlede Vrydag spoorloos uit hul straat verdwyn het. ’n Man wat glo ’n maand gelede uit die tronk vrygelaat is nadat hy ’n vonnis van 20 jaar uitgedien het, word vir ondervraging deur die polisie gesoek. Moyhdien Pangarkar (54) word as ’n persoon van belang deur die polisie gesoek, maar het intussen spoorloos verdwyn. Dit word beweer dat Tazne laas in sy geselskap opgemerk is, maar dit kon nie bevestig
word nie. Alexander sê die gemeenskap wil vir die president ’n brief skryf waarin hulle versoek dat veroordeelde verkragters en moordenaars gemonitor word. “Ons sien al hoe meer dat ouens wat vir verkragting agter tralies was, weer oortree. Hoe kan gemeenskappe hulself teen dié mense beskerm as hulle nie weet wie hulle is en waar hulle woon nie?” vra Alexander.
LEKKER EET VIR MIN GELD!
Volgens hom het die verdagte glo op die perseel gewoon waar die huiswinkel was waarheen Tazne op pad was. Hy is sedert haar verdwyning skoonveld. Candice van der Rheede van die WesKaapse Eenheid vir Vermiste Persone sê hulle het oor die naweek verskeie leidrade opgevolg in hul pogings om Tazne en die verdagte op te spoor. V Na bladsy 2
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
WIN a R500 shopping voucher
SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH Pop your till slip at the boxes provided in store Enter as many times as you like Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month.