TygerBurger Eerste River - 11 December 2019

Page 1

EERSTERIVIER

OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER TEL: 021 902 0303

OPEN 7 DAYS Valid until 31 December 2019

Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm

DON'T FORGET TO CASH IN YOUR STAMP BOOKLETS BEFORE 31 DECEMBER 2019!! LEKKER EET VIR MIN GELD X1VUQ2LA-AL111219

Woensdag, 11 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Action overload The Grassroots drifters drew huge crowds at the Killarney motorshow, held on Sunday 8 November. The Cape’s biggest motor show featured over 1 000 cars and motor bikes. PHOTO: CECILIA HUME

GAT IN DAK: GELUKKIG OM TE LEWE

Koeël mis man rakelings BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

’n

Man van Silversands kan sy sterre dank dat hy nog lewe nadat ’n dwaalkoeël hom rakelings gemis het terwyl hy in sy motorhuis gestaan en rook het. Justin April sê hy en sy seun, Clemense, was in die garage doenig toe hulle ’n slag op die motorhuis se dak hoor. “Ek voel toe iets val hier langs my gesig verby en meen maar

net dit is iets wat uit die dak val. My seun sê toe hy dink iemand het ’n klip op die dak gegooi en ons laat dit toe daar,” sê April. Dit is toe sy vrou by hulle aansluit dat sy die koeël op die vloer sien lê. “Ek besef toe eers hoe naby ek aan dood was. As daai koeël ’n paar millimeter na die ander kant toe was, het dit my teen die kop getref. Ek sidder om te dink so-iets kon reg langs my seun gebeur het,” sê April. Volgens hom is daar nie gereeld ’n skiete-

ry in hul woonbuurt nie. “Hier is gereeld voorvalle van misdaad, maar nie waarby vuurwapens betrokke is nie. Ek kan net bespiegel dat die koeël dalk uit die bendegeteisterde Wesbank kom. Dit is minder as ’n kilometer weg,” sê April. Hy het nie die voorval by die polisie aangemeld nie omdat hy nie glo dit kan suksesvol ondersoek word nie. TygerBurger het die polisie se ballistieseeenheid om kommentaar genader, maar om-

dat hulle nie met die saak gewerk het nie wou hulle nie kommentaar lewer nie. Kol. K.M. Rance, operasionele bestuurder,by die ballistiese-eenheid, sê in e-pos “verskeie faktore” is ter sprake. “Ek kan egter nie verder kommentaar lewer nie aangesien die voorval nie deur my kantoor ondersoek word nie. Die vrae kan slegs beantwoord word wanneer die polisie by die ondersoek betrokke raak,” sê Rance. V Foto’s op bladsy 2

Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.

LEKKER EET VIR MIN GELD!

WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS

WIN a

R500

shopping voucher

SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH

Pop your till slip at the boxes provided in store Enter as many times as you like Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month. X1VUQ2LB-AL111219


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.