Tygerburger Durbanville 31 Oct 2012

Page 1

DURBANVILLE COMPOST (WEEDFREE)

WAS 9,95

E-pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 31 Oktober 2012

595 15dm

Offers valid until 4 November 2012 while stocks last • BELLVILLE: 021 919 1106 • KENILWORTH: 021 671 9050/1 • MILNERTON: 021 528 4000 • CONSTANTIA 021 794 2221 • SOMERSET WEST: 021 852 7400 www.stodels.com

Tel: 021 910 6500

www.tygerburger.co.za

If you look closely...

Zoe Ravagnan (3) from Durbanville seems to be looking for little pixies here in the colourful display of petunias during the open garden day on Saturday in the Avondale Garden at 40 Protea Way in Durban­ ville. This eight­acre garden includes a formal vege­ table garden, about 2 500 rose bushes and a glass orchid house. The open day was held in aid of the Rotary Club of Tygerberg. Photo: Carina Roux

) Drie opsies vir Madeliefie­ en Hartebeesstrate

Verkeerskrisis verlig ESMÉ ERASMUS

Drie opsies om die verkeersprobleme in Madeliefie- en Hartebeesstrate in Wellwaypark en Goedemoed op te los, is verlede week by ’n ope dag aan inwoners bekend gestel. Dit kom nadat die hoë volume verkeer met spitstyd deur dié woonbuurte ’n bron van kommer by inwoners was. Talle motoriste ry deur

Madeliefie- en Hartebeesstrate – pleks van die aanliggende hoofroetes – om die spitsverkeer te probeer ontduik. Etlike versoeke vir verkeerskalmering in hierdie strate is ontvang, het Gerhard Fourie, raadslid vir wyk 103 en voorsitter van die Subraad 7: Koeberg, gesê. Die eerste opsie behels die sluiting van Madeliefiestraat by Fuchiastraat sodat motoriste nie meer die stuk pad oor die R300-pad-

reserwe as deurpad kan gebruik vanaf Fairtreesweg na Goedemoedstraat, en andersom nie. Daar word gehoop dit sal motoriste dwing om hoër orde-paaie te gebruik. Die tweede opsie behels die verandering van die twee gedeeltes van Hartebeestraat, net voor dit by Goedemoedweg aansluit, na eenrigtingstrate om deurverkeer vanaf Goedemoedstraat via Madeliefiestraat na Lubbestraat en Fairtreesweg te verhoed.

Deurverkeer sal dan dus net in een rigting kan plaasvind na Goedemoedstraat, in ’n suidelike rigting. Die derde opsie behels dat tweerigtingverkeer met spitstye tussen Fuchia- en Hartebeesstraat – die stuk pad oor die R300-padreserwe – verhoed word. Verkeer sal soggens tussen 06:00 en 08:00 eenrigting wees na Hartebeesstraat en in die middae tussen 16:00 en 18:00 eenrigting na Lubbestraat. Die pad sal tydens die res van die

dag oop wees. Volgens Fourie sal die voorkeuropsie eers op ’n proefbasis ingestel word, onderworpe aan die subraad se goedkeuring. Hy het gesê talle aansoeke vir verkeerskalmering is ontvang vir Hartebees-, Goedemoed-, Fuchia- en Madeliefiestrate. Volgens hom was spoedwalle reeds goedgekeur en onderworpe aan verdere ondersoek deur die Stad. . Na bladsy 2.

REALLY HOT PRICES THIS WEEK! CHRISTMAS HAMPERS NOW AVAILABLE: Corned Ox Tongue, Corned Beef & Smoked Gammon,

49.99 p/kg

EXTRA VALUE COMBOS TAKE EITHER VALUE COMBO FOR ONLY

6kg Chicken Freezer Bag

139

.99 each

44

Oak Smoked Boneless Gammon

.99 p/kg

500g Smoked Viennas PLUS 500g Smoked Russians

17

Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 31 October until Saturday 03 November 2012. While Stocks Last. E&OE

.99 each

750g French Polony PLUS 750g Russian Loaf

Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

Brito’s Budget Burger Box (20s)

29.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.