DURBANVILLE
ROAD ACCIDENT CLAIMS • Very serious injuries • Unable to work in future • Loss of support
R. R. ARRIES ATTORNEYS Ground Floor, Louwville Place, 23 Vrede Street, Bellville (opp SARS)
B u r g e r E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 14 Maart 2012
021 949 5933 082 823 7383 / 073 200 6616 Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
Inside:
Herwinning word kuns
preparations for the summer season • a million visitors • traffic services • metro police • shark blue flag beaches • fire and rescue services • refuse removal • major roadworks update • energ energy-efficient festive lights • green point stadium update • dam levels • electricity usage reporting traffic light faults • free vehicle safety checks • cleanest drinking water • city health Don’t miss your copy of jobs CityNews in this newspaper next week. combating fraud & corruption • no more for buddies • scottsdene innovation gap housin low-cost solarIt’s water heaterwith installations • upgrades to councilfor housing • tips for safe this packed news and information residents andstaying visitors. understanding electricity tariffs • visit the city’s nature reserves • useful contact numbers & a
CITYNEWS
In Jessie Davids se hande word 'n ou langspeelplaat 'n mooi bak. Sy was gister een van die uitstallers van her winningskuns tydens die Green Expo oor die Kaapse stadraad se Think Twi ceherwinningsprojek en ander her winningsmetodes. Die ekspo is gehou deur gemeenskapsorganisasies in sa mewerking met WastePlan en die Stad se vaste afvaldepartement. Die doel was om groter bewustheid vir die projek daar te stel en mense aan te moedig om daaraan deel te neem. Nog foto’s sal volgende week ver skyn. Foto: Carina Roux
Win tickets to Stormers game
6
) 214 projekversoeke hangend
Padkalmte gevra ESMÉ ERASMUS
Altesame 214 versoeke vir verkeerskalmeringsprojekte – hetsy spoedwalle, verhoogde kruisings, voetoorgange of verkeersirkels – is tans hangende in die gebied van Subraad 7 in Durbanville. Ondanks ’n bykomende R3 miljoen wat aan die Stad se direktoraat vir vervoer, paaie en stormwater vir verkeerskalmeringsprojekte reg oor die stad beskikbaar gestel is, is dit steeds nie genoeg om aan al hierdie versoeke te voldoen nie,
het Gerhard Fourie, voorsitter van Subraad 7, gesê. Hy het ’n pleidooi tot padverbruikers gerig om mekaar te respekteer en só die probeem hok te slaan. Die stadsraad het in Januarie by ’n vergadering om sy begroting aan te pas, die bykomende R3 miljoen vir verkeerskalmering toegewys. Onder die projekte wat vir Durbanville geprioritiseer is, is ’n verhoogde kruising op die hoek van Sondalweg en Fairwinds-straat in Eversdal en ’n verhoogde voetoorgang en spoedwal in Chanteclerlaan in Eversdal, twee verhoogde kruisings, ’n verhoogde voetoor-
gang, asook drie spoedwalle in Panorama-rylaan. Twee spoedwalle word ook in Schoongezicht beoog, asook ’n verhoogde kruising op die hoek van Dullah Omarstaat en Stasieweg in Fisantekraal. Verskeie verkeerskalmeringsprojekte is ook vir Brackenfell en Kraaifontein geprioritiseer. “Die subraad kry toenemend aansoeke vir verkeerskalmering, veral spoedwalle,” het Fourie gesê. Die koste van ’n spoedwal is R25 000 elk, ’n verhewe voetoorgang R35 000, ’n verhewe kruising R100 000 en ’n verkeersirkel, afhangende van die grootte en klassifikasie van die pad,
tot R3 miljoen elk. “As dit in ag geneem word dat elke wyksraadslid net R300 000 wyksallokasie per jaar kry vir kapitale projekte binne sy of haar wyk, is dit onmoontlik om die uitstaande lys van versoeke wat tegnies goedgekeur was, te dek,” het hy gesê. “Terwyl ons ’n baie beperkte begroting het, is goedkeuring ook onderhewig aan tegniese evaluering, klassifikasie van die betrokke pad en toekomstige ontwikkeling. Dit is belangrik dat die gemeenskap ingelig word rondom die raad se beleid en die implikasies,” het hy gesê. . Na bladsy 2.
Juanita by Oppieberg
16
Altin is in die kol!
35