DURBANVILLE
Spotgoedkoop versekering SMS ‘king’ na 31452 vir ‘n kwotasie Standaard SMS tariewe en B’s & V’s geld
FDV nr. 43862
Woensdag, 29 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
Teken in by www.netwerk24.com.
Eco-warriors collect 103kg waste The Mosselbank River Conservation Team (MRCT) and about 43 volunteers collected 103kg of waste and 18.5kg of recyclables during a recent community clean-up near Fisantekraal. Last year the MRCT decided to obtain data from the clean-ups in order to quantify the impact the team has. Marius Jansen and Charmaine Plaatjies weighs and counts the bags at each clean-up. Here with the bags are (front from left) Charmaine Plaatjies, Ragel Jackson, Christopher Jackson, Denise Adams, Hilda Adams and her son, Gert Krooi and Marius Jansen. See article on page 7. PHOTO: DANIELLE CRONJE
RENBAANWEG: DOOIE BLOEKOMBOME ONDERSOEK
Klag by polisie ESMÉ ERASMUS @erasmusesme
D
ie net span nouer om diegene wat verlede jaar nege bloekombome (Eucalyptus) van die historiese bloekomboomlaning in Renbaanweg in Durbanville vergiftig het. Die Stad Kaapstad se departement ontspanning en parke het op 10 Januarie ’n klag
van opsetlike saakbeskadiging van stadseiendom by die Durbanville-polisie aanhangig gemaak, het Zahid Badroodien, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, gesê. Dit het gevolg ná ’n inspeksie en deeglike ondersoek deur die Stad in samewerking met ’n kundige. Die boomlaning is meer as 150 jaar oud en was die ou waroete tussen Kaapstad, Wagen-
makersvallei (Wellington) en Roodezand (Tulbagh). Die bome is op drie verskillende maniere vergiftig – die boomtoppe is met chemikalieë bespuit, chemikalieë is gegooi in ’n holte wat rondom die bome se basse gegrawe is en gate is in die stam geboor, waarin chemikalieë gegooi is. (“Historic bluegum trees poisoned”, TygerBurger, 16 Oktober 2019). Volgens kapt. Marchell Rhode, woord-
ALL YOUR SHOPPING NEEDS UNDER ONE ROOF Come and visit us soon! www.durbanvilletowncentre.co.za
voerder van die Durbanville-polisie, gaan die polisie ondersoek watter soort chemikalieë gebruik is om die bome te vergiftig. Die Stad het in ’n mediaverklaring gesê die kwaadwillige vergiftiging van bloekombome wek kommer. In nóg ’n voorval vroeër vandeesmaand is ’n groot bloekomboom in Wesselsweg in Kenilworth vermoedelik vergiftig. V Na bladsy 2.