TygerBurger Durbanville - 25 March 2020

Page 1

DURBANVILLE

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie. X1U894D6-AL160518

Woensdag, 25 Maart 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Celebration

Lindiwe Nijili leads a crowd in song at the basic skills graduation ceremony held at the Protea Valley Church last Saturday. Scores of people graduated from six-week courses which were hosted by volunteers in topics ranging from cooking to computer skills. Nijili graduated from an intermediate sewing class. Read the full story on page 6. PHOTO: NIELEN DE KLERK

DURBANVILLE: VYGEBOOMDAM DALK OOP AS PROEFLOPIE

Hengelaars, Stad byeen ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

V

erskeie voorstelle is gemaak op ’n onlangse vergadering tussen varswaterhengelaars en die Stad Kaapstad – onder meer dat hengel as ’n proeflopie by die Vygeboomdam in Durbanville ingestel word.

Dié vergadering op 11 Maart kom nadat varswaterhengelaars van onder meer die Kaapstadse Varswater-hengelvereniging die Stad genader het oor die Stad se planne om die hengelbeleid by varswaterbronne in die stad te hersien. Die Stad se departement van parke en rekreasie het in Februarie aangekondig dat hy met ’n openbare deelnameproses begin om

’n volhoubare oplossing te vind vir visvang as ’n ontspanningsaktiwiteit by damme in openbare oop ruimtes. Daar is in 2005 ’n moratorium geplaas op hengel by damme ná talle klagtes oor swak gedrag van hengelaars en beserings wat watervoëls opdoen weens vislyn en hoeke wat agtergelaat word. In 2007 is ’n ooreenkoms bereik dat hengel

slegs seisoenaal – tussen Oktober en April – met ’n permit by die Doordekraal-dam in Kenridge en Elsieskraalrivier toegelaat sal word. Dié rivier, wat in die Tygerberg-heuwels ontstaan, vloei suid-weswaarts tot waar dit by die Swartrivier suid van Pinelands aansluit. V Na bladsy 2

PALM GROVE Trading Hours: Monday - Sunday 7:00 - 21:00

TOGETHER,

SC27184

WE WILL GET THROUGH THIS! #HERE4U!

Follow us on Facebook #Sparpalmgrove

Palm Grove Centre, Corner of Church and Main Road Durbanville Tell: 021 976 2148


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Durbanville - 25 March 2020 by Tygerburger Newspaper - Issuu