DURBANVILLE
SPRING DEALS!!
LAVANDULA BLUE MAGIC
WAS R89.95
57cm COMPACT KETTLE BRAAI
NOW
PATIO Offer valid until 15 September2019
49.95
www.stodels.com
X1VNRBPA-AL110919
Woensdag, 11 September 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
was R1 749
R1
399
Valid @ all branches until Tuesday 24 September 2019 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
E&OE
Netwerk24. Alles op een plek.
11 tydskrifte + 35 koerante
Teken in by www.netwerk24.com.
Oud en jonk vat hande Pieter Combrink (middel) en Alex Esterhuyse (regs) sit hier hand by om die kaartjie van Steven Bees, ’n inwoner van die Edelweiss-versorgingsoord, te help maak. Die GrannyGear-fietsryakademie en Creative Hope het op Woensdag 28 Augustus saamgespan om oud en jonk met mekaar te verbind. ’n Handjievol van die fietsryakademie se kinders het by die Edelweiss-versorgingsoord in Eversdal gaan inloer en onder meer meegedoen aan ’n kunssessies. Sien berig en nog foto’s op bladsy 6. FOTO: IDÉL COMBRINK
MORNINGSTAR-INWONERS: BEGUNSTIGDES VAN HUISE MOET IN AGTERPLASE BLY EN ‘DUUR HUUR’ BETAAL
‘Genoeg is genoeg!’ ESMÉ ERASMUS @erasmusesme
D
ie begunstigdes van die 166 nuutgeboude huise in Morningstar, wat nou al byna ’n jaar wag om in hul huise te kan intrek, is nou moeg gewag. Die mense, van wie talle in wendyhuise en ander opslaanhuise in agterplase van huise in Morningstar bly, het Saterdag 7 September hul stemme dik gemaak by ’n vergadering van die nuutgestigte Morningstar Resi-
dents Forum. Die vergadering het in ’n stampvol Jack & Jill-kleuterskool in Morningstar plaasgevind. Een van die inwoners is gekoppel aan ’n asemhalingsmasjien en moet in haglike toestande in ’n agterplaas bly, terwyl sy nuutgeboude huis skaars 100 meter verder leeg staan. Ander het by die vergadering vertel hoe hulle uitgebuit word, omdat hulle huur van meer as R2 000 aan hul huiseienaars moet
WEE AARR W EE OOPPEENN 2244TTHH
SSEEPPTT 220019 19
betaal. Hul nuutgeboude huise, waarvoor hulle geen huur sal hoef te betaal nie, staan leeg en word geplunder. Talle plaaswerkers wat ook by die projek sou baat en reeds die boere kennis gegee het dat hulle hul huise se huurooreenkoms wil beëindig, moet nou in klein kamertjies en stoorkamers op die plase bly. Die R34,2 miljoen-behuisingsontwikkeling van sowat 1,6 ha op die hoek van Skoolen Pikkewynstraat bestaan uit 152 dubbelverdieping- en 14 enkelverdiepinghuise.
MARINATED CHICKEN SOSASTIES - 4 PACK
20.00 for 4
SAVE R10
AI RABOSS B LIKE A WITH BRITO’S
WIN
AND
INSTORE COMPETITION: Purchase 2 participating products and stand a chance to win a Brito’s & St Louis Hamper to the value of R300. 26 hampers up for grabs! VISIT OUR FACEBOOK PAGE AND WEBSITE FOR ADDITIONAL COMPETITIONS
PORK FILLET
GRABOUW BOEREWORS
69.99 p/kg
SAVE R10
KARAN BEEF RUMP / SIRLOIN
55.99
99.99
SAVE R9
BRITO’S CHOICE
p/kg
Prices valid at all Brito’s stores from 11th - 28th September 2019. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
p/kg
Die begunstigdes van dié Breaking New Ground (BNG)-staatsgesubsidieerde huise is almal mense wat minder as R3 500 per maand verdien. Die oorhandiging van die eerste 19 huise op 20 September verlede jaar het skipbreuk gely toe die organisasie Morningstar Development and Upliftment Initiative (MDUI) kort voor die oorhandiging motorbande voor die huise in die pad in Langebergweg aan die brand gesteek het. V Na bladsy 2.
RIB BURGERS MARINATED
69.99 p/kg
NEW PACK SIZE Pork Rashers + Beef Sosaties + Grabouw Boerewors + FREE 250ML ST LOUIS FREE STEAKHOUSE CLASSIC SAUCE
“LET’S BRAAI” - BRAAI PACK
75.00 each
great deal