HEARING AIDS
DURBANVILLE
MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA
HEARING TESTS
HEARING AIDS
Contracted into Medical Aids
Mediplein Medical Centre, Hibiscus Road, Durbanville
LOW PRICES MORE GARDENING STAR JASMINE WAS 89.95
HEARING CARE CENTRE
By appointment only Call Toll-free 0860666660 or 083 272 3112
NOW
36.95 www.stodels.com
Offer valid until 15 March 2020
X1W30KQ1-AL110320
Woensdag, 11 Maart 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
X1W33AM5-AL110320
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Festive fun Hayley Roux and Tatum Nicolay from Durbanville gave it their all at the Huawei KDay, held at Meerendal Wine Estate this past Saturday. Thousands of people withstood the heat, with most taking cover under a sea of colourful umbrellas. PHOTO: ESMÉ ERASMUS
MORNINGSTAR: INWONERS IS SAT VIR ONWETTIGE ‘TUCK SHOPS’
‘Bom gaan bars’ ESMÉ ERASMUS @erasmusesme
I
nwoners van Morningstar meen die onwettige huiswinkels in dié relatief stil buurt in Durbanville is ’n “tydbom wat wag om te ontplof”. Inwoners kla al maande lank oor minstens drie onwettige huiswinkels wat deur veral
buitelanders bedryf word, en dat die Stad Kaapstad nie op hul klagtes reageer nie. Die huiswinkeleienaars huur glo die huise of motorhuise van huise vir dié doel. Die strate waarin die onwettige huiswinkels na bewering is, is Mossiesingel, Pikkewyn- en Korhaanstraat. Volgens Achmat Damon, een van die inwoners van Mossiesingel, wat al klagtes in-
FREE HEARING AID BATTERIES
R40
HEARING SCREENING
gedien het, word die huiswinkel in sy straat al sedert einde verlede jaar onwettig uit ’n dubbelmotorhuis bedryf, terwyl die onwettige huiswinkel in Pikkewynstraat al twee jaar bedryf word. “Die onwettige tuck shops bedreig die veiligheid van ons gesinne en dit tas ons lewensgehalte aan. Daar lê papiere en gemors rondom die huiswinkels in die straat rond.
16-20 March 2020 Booking essential:
084 264 0000
“Die winkels is veronderstel om in die week saans 20:00 toe te maak, en naweke om 21:00, maar dis tot so laat as 23:00 oop. Hierdie gaan ons gewone wetsgehoorsame mense nog in vigilante verander,” het hy gesê. “Enige onwettige bedrywighede het ’n direkte impak op die sentrale sakekern van Durbanville,” het hy gewaarsku. V Na bladsy 3
DISCREET HEARING AIDS
Don’t let hearing loss limit you!
Visit us for a FREE hearing screening to celebrate World Hearing Day
PRACTICE NO. 0596558
Graanendal Shopping Centre, Dubanville Tel: 084 264 0000 info@my-hearing.co.za www.my-hearing.co.za
RECHARGEABLE HEARING AIDS
Registered Audiologist TRACY-ANN MORRIS