DURBANVILLE
Woensdag, 11 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
Spreading Christmas cheer
DROOGTE KNAK BOERE: MAN VAN DURBANVILLE SPRING IN
Ziyanda Nocanda (also known as Jingles the clown) from Boston helped make sure children had a Christmas party to remember when she was part of the entertainment at Oom Piet’s Christmas party hosted by the Durbanville Rotary over the past few weeks. This picture was taken during the last party on Saturday. More pictures on page 2. PHOTO: NIELEN DE KLERK
DROOGTE KNAK BOERE: MAN VAN DURBANVILLE SPRING IN
Merweville kry water BRENDEN RUITER @ruitervaniewind ’n Man Durbanville staan aan die voorpunt van ’n reuse-waterskenking aan die droogtegeteisterde Merweville omgewing. Jannie Wagenaar sê hy het bewus geword van die probleme in Merweville toe hy op
Facebook Hennie Alberts se pleidooie om hulp gesien het. “Die dorp het ses boorgate waarvan drie droog is en slegs een van die twee opvangdamme werk. Die pyplyn is so vrot dat oor ’n afstand van 40 meter is daar 79 lasplekke,” verduidelik Wagenaar die probleme in Merweville. Ná hy die eerste keer van die probleme te
wete gekom het, het ’n week verby gegaan. “Op 21 November besluit ek toe om ’n paar van my vriende te vra wat hulle dink van die idee om ook in te spring en iets te doen. Sommige het dadelik ingestem en die plan was om 200 geseëlde 5 liter bottels op ’n sleepwa te laai en in Merweville te gaan aflewer.
“Ek het met Marian Esterhuizen van Douvoordag-slagtery op Merweville kontak gemaak en ons het die bal aan die rol gekry. Ná die eerste week het ons reeds meer as 600 kontant-skenkings gehad. Ek wou die kontant vermy en iwas dus genoodsaak om ’n aparte rekening oop te maak,” sê Wagenaar. V Na blady 4.
Saltwater Grill Durbanville
NEW SEAFOOD RESTAURANT FAMOUS FOR FRESH, FAMOUS FOR FRESH, MOUTHWATERING SEAFOOD AND SUSHI MOUTHWATERING SEAFOOD AND SUSHI 33 OXFORD STREET, DURBANVILLE 33 OXFORD STREET, DURBANVILLE 021 224 0063 021 224 0063
X1VXCNWW-AL111219