DE GRENDEL
COMPOST 15DM
SAVE MONEY, GARDEN MORE!
WAS R16.95
NOW EACH
Offers valid until 24 November 2019. While stocks last.
Woensdag, 20 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
X1VVQ5Y9-AL201119
MONTE VISTA: DAN PLATO SPRING OOK IN
Slaggate herstel RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj Amptenare van die Stad Kaapstad se departement van vervoer het Maandag slaggate in Monte Vista herstel. Dan Plato (regs), burgemeester van Kaapstad, het ook die gebied die oggend besoek. FOTO: STAD KAAPSTAD
D
ie Monte Vista- en Plattekloof Glenbelastingbetalersvereniging sê hy verwelkom die herstel van slaggate in dié gebied. Werkers van die Stad Kaapstad het Maandagoggend daar gewerk om slaggate te vul. Dan Plato, Kaapstad se burgemeester, het ook die woonbuurt Maandag besoek en het hand bygesit om een of twee van die gate te help vul. Riana de Wet, woordvoerder van die belastingbetalersvereniging, het aan TygerBurger gesê hoewel die paaie in die gebied in die algemeen bruikbaar is, mag dit dalk nie meer lank die geval wees nie. Sy sê verkeer in die gebied het oor ’n tydperk verdriedubbel en dat die paaie nie die toename sal kan hanteer nie. De Wet sê hulle is egter bewus van die geldelike tekort wat voortdurend ’n kwessie vir die Stad is. “Die lewensverwagting van die paaie is met baie jare verkort,” sê sy. Sy sê sy is dankbaar vir die rolspelers wat moeite doen om die paaie te herstel, maar wys daarop dat die herstelwerk uit die staanspoor reg gedoen moet word, en nie oorhaastig afgehandel moet word nie. “Sodoende sal geld ook gespaar word.” Sy voeg by: “In die algemeen is ons in Monte Vista geseënd met paaie wat opgeknap word. Slaggate word herstel, maar ons het nog ’n pad om te stap.” Cheryl Visser, wyk 1-raadslid, sê amptenare van die Stad se departement van paaie het slaggate in Middelburg- en Sparrmanlaan herstel. In ’n verklaring noem die Stad dat die vorming van slaggate in die wintermaande ’n algemene verskynsel is, wat veroorsaak word deur hewige reënval, die ouderdom en die toestand van die pad. Met warmer weer om die draai kan die de-
partement se span nou herstelwerk uitvoer. Hulle sal ook algemene instandhoudingswerk reg oor die stad uitvoer. Die departement het tot dusver R38 mil-
5THMOTORS
AVENUE
joen bestee om 19 929 paaie die afgelope boekjaar te herstel. “Ek wil gemeenskapslede aanmoedig om slaggate in die gebied aan te meld sodat dit
die nodige aandag kan geniet,” sê Visser. V Inwoners kan slaggate by die sentrum vir vervoerinligting aanmeld by 080 065 6463, of stuur e-pos na Transport.Info@capetown.gov.za.
BP Garage, 49 5th Avenue, Churchill Estate, Parow. Trading hours: Mon-Thurs- 8am to 5pm Fri- 8am to 4:30pm.
BOTH INCUDES FULL LAUNCH DIAGNOSTIC TEST AND IN-HOUSE EXPERT UNDERCARRIAGE, SUSPENSION AND ALIGNMENT CHECKS AT NO ADDITIONAL CHARGE.
MinorService from
R699
(Parts&Labourincl.)
MajorService
(Parts&Labourincl.)
Coolant System
Throttle Body
Front or Rear (Both wheels) Incl Disc Skimming and labour From R1299
Clean, flush & Refilled with new Anti-freeze
Strip, clean & service If dirty it will effects Performance & Fuel consumption
From R499
From R399
Now a
from
R1200
Brake Pads Replacement
TEL:021 930 5025
Approved Fitment Centre
R199
WHEEL ALIGNMENT ONLY + BALANCING SPECIAL (T & C’SAPPLY)
X1VVQ165-AL201119