DE GRENDEL
Woensdag, 1 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Herfsglorie in winter
Hierdie foto van ’n blok pinotage-wingerd op die Meerendal-wynlandgoed aan die Vissershokpad buite Durbanville is gedurende die vorige stormweer in die Kaap geneem. FOTO: RETHA WEPENER
KLEINBOSCH: MOLLE KOM GLO VAN BEWARINGSTERREIN
Molle verniel erwe RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
’n
Gefrustreerde inwoner van Kleinbosch sê molle wat glo van die naburige Plattekloof-natuur- en bewaringsterrein kom, verniel haar erf. Die bewaringsterrein is private eiendom en word deur Eskom besit. Mercia Faria (71), die huiseienaar, sê jare gelede het dié kragvoorsiener gereeld die terrein in stand gehou, maar sy beweer dit is deesdae nie meer die geval nie. Een van
die gevolge daarvan is die groot aantal molle wat van dié gebied kom en huise se erwe beskadig. “Ons sit met ’n molprobleem wat skrik vir niks. Ons het al voorheen dieselfde probleem gehad,” sê Faria. Sy het sowat 20 jaar gelede in die gebied ingetrek. Die molkwessie is egter nie nuut nie. “Die molle was nog altyd hier. Van tyd tot tyd stoot hulle hier en daar sand op, maar as jy kyk na die reservaat self – dit is ’n molshoop op sy eie.”
Die gate op haar erf is enorm. Faria wou vroeër die gate met bourommel vul, maar sê die molle kom gereeld terug. Boonop veroorsaak die gate ook dat die plaveisel in die grond insak, sê sy. “Kleinbosch lê reg langs die natuurreservaat. Dis ’n verskriklike probleem. Ek is bang die molle gaan onder die huis in.” Sy sê haar bure het ook reeds hieroor gekla. “Ek is seker almal in die gebied ervaar dieselfde probleem.” Trish da Silva, Eskom-woordvoerder, het
gereageer op navrae oor die molprobleem. “Eskom het nog nie klagtes in die verlede van die publiek of die plaaslike wyksraadslid aangaande dié kwessie ontvang nie. “Eskom se uitsendingslyndepartement is wel in direkte kontak met die raadslid met betrekking tot enige bekommernisse in die gebied,” sê Da Silva. Sy sê instandhoudingswerk word maandeliks by die natuur- en bewaringsterrein uitgevoer, soos wat bepaal word deur die departement se werklys. V Na bladsy 2.
POLES
Gum & Pine Rough & Machined
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time
UP TO
40%
DISCOUNT
h
NOW
STRUCTURAL TIMBER
•Standard width: 0.9m igh 1.8m
Standard Heights: 1.2m 2.1m 1.5m 2.4m 1.8m 3.0m
1. 8 m
WAS R 618 p/m NOW R 370 p/m
CI PE A
L
Slatted Timber Fencing CCA, H3 Treated 21mm slats eg . 1.8m high
S
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
Gates
40%
DISCOUNT
on Standard Horizontal Rustic Fencing Panels CCA treated H3
WAS R551 p.m. NOW R330 p.m.
WAS R 7750 NOW R 5270
KIDDIES WENDY
MASON TOOLS
32%
DISCOUNT
1. 2 m
h
x 2.4 m igh
WAS R208 p.m. NOW R125 p.m.
40%
DISCOUNT
T’s & C’s apply
TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING
Balau, Garapa & Massaranduba STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs
All Mason tools with life time guarantee
15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
WAS R 25 986.00 incl. vat NOW R 17 670.00 incl. vat
On current stock only! T’s & C’s apply
RUSTIC FENCING
H3-TREATED, 20 YEAR SABS APPROVED
RAILWAY SLEEPERS Customize to your specifications
HARDWARE
T’s & C’s apply
32%
DISCOUNT ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE
Garapa Gold 20 x 90
• Structural Timber • PAR • Loglap Weather Board • Tongue & roove V Joint • Sleeper Wood Planks • Flooring Planks • Rustic Timber Shiplap • Knotty Pine, etc
POSTS
067 404 5793
ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY) GARAPA DECKING ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA
We Supply and install
Supply and Deliver to the
DIY
HORIZONTAL FENCING
140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006
CLAIM YOUR
071 602 5939
Retail Shop: Open Mon - Thurs: 07:30 - 17:30 Fri: 07:30 - 16:00 • Sat & Public Holidays 7:30 to 13:00 X1W7K4DD-AL010720