TygerBurger De Grendel - 11 December 2019

Page 1

DE GRENDEL

Woensdag, 11 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

RICHMOND CORNER: VOLGENDE JAAR KLAAR

Sakepark se bouwerk vorder RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj

B

ouwerk aan die winkelsentrum in die Richmond-sakepark vorder goed en sal soos verwag word in April 2020 voltooi wees. Die sentrum genaamd Richmond Corner, is geleë op die hoeke van Tygerberg-vallei- en Plattekloof-weg naby Richwood, Burgundy Estate en Bothasig. Gerrit van den Berg van Atterbury Property Investments (API), die ontwikkelaar, sê egter die pad tot dusver was nie sonder haakplekke nie. “Ons het redelik gesukkel om bouplanne goedgekeur te kry, maar dit is darem nou voltooi. Ons moet heelwat opgraderingswerk doen aan die pad, asook ander dienste soos water, riool en stormwater-infrastruktuur installeer om die erf te diens. Dit is byna voltooi. “Ons is taamlik afhanklik van eksterne dienste vir dié opgraderings, maar dis is darem amper voltooi en op datum. “Ons is ook baie afhanklik van Eskom, hopelik kom hulle al hul verpligtinge na,” sê Van den Berg. Hy sê bouwerk sal tydelik oor die feessei-

soen stop. “Ons sal werk tot die 13de Desember en dan weer van 13 Januarie af begin werk. “Daar gaan moontlik een of twee subkontrakteurs bietjie later moet werk, en een ander wat bietjie vroeër sal moet begin werk,” sê hy. Die werk sal egter minimaal wees. Volgens Van den Berg was bouwerk aan die sentrum darem nie te erg deur die weer geraak nie. “Ons was redelik gelukkig met die reën en dit het min impak gehad. Ons het ’n bietjie gesukkel gedurende die grondwerke, aangesien dit tydens die wintermaande gedoen is. Ons het ook probleme gehad met die wind. Ons het ’n paar dae verloor met die opsit van die dak se kappe as gevolg hiervan,” sê hy. Bouwerk het in Junie begin. Die sentrum sal alles hê wat inwoners benodig, sê Van den Berg. Van die kleinhandelaars wat hier sal deure oopmaak sluit in Pick ’n Pay, Woolworths en Clicks. Ander winkels en kitskos-restaurante wat ook hier gaan oopmaak is die Crazy Store, KFC, Burger King, Vida E Caffè en ook ’n pizza-restaurant. Daar sal ook haarkappers, droogskoonmakers en ’n biltongwinkel hulle deure hier oopmaak.

Reptiles take over Bothasig Dorain du Preez from Reptile Garden Creepy Crawlers Feeders at Stodels in Bellville, holds a Plumed Basiliks lizzard, commonly known as the Jesus Christ lizzard, at the Cape Town Reptile Expo. The expo was held on Saturday and Sunday in Bothasig.

Die Richmond Corner geleë in die Richmond-sakepark maak in April 2020 sy deure vir die publiek oop. FOTO: RICHARD ROBERTS

// Offers valid till Tue 24 Dec 2019. // While Stocks Last!

MAGS SPECIAL 14 inch

MAGS COMBO

FROM

R5500

MAGS COMBO FROM

15 inch

R5999

GET R1000 BACK

13" TYRES 155/70/13 155/80/13

R399 R389

14" TYRES 165/60/14

R450

165/65/14

R499

175/65/14

R450

175/70/14

R499

185/60/14

R499

185/70/14

R589

FOR YOUR OLD RIMS & TYRES ON YOUR CAR

15" TYRES 165/50/15 185/60/15 185/65/15 195/50/15 195/55/15 195/60/15 195/65/15 205/65/15 16" TYRES 195/55/16 205/45/16 205/55/16

R790 R579 R599 R499 R599 R599 R579 R699 R699 R699 R650

16"TYRES 205/60/16 215/45/16 215/65/16 235/60/16 205/55/16 Run Flat 17"TYRES 205/40/17 205/45/17 205/50/17 215/40/17

BAKKIE&COMMERCIAL TYRE

17"TYRES R759 R959 R999 R1100 R1150

215/45/17

R799

225/45/17

R799

225/60/17

R1099

235/55/17

R1099

18" TYRES R570 R895 R995 R895

225/40/18

R850

225/55/18

R1190

235/60/18

R1290

265/60/18

R1690

225/40/18 Run Flat R 1690

195/14c

R750

215/15c

R999

255/70/15

R1150

205/65/16c

R1100

215/65/16c

R1100

245/70/16

R1190

265/70/16

R1290

265/65/17

R1390

FIT AND BALANCING R60 PER WHEEL, OLD TYRE MUST STAY.

ALL WHEEL & TYRE

ALL WHEEL & TYRE

TYRENET

341 Voortrekker Rd, Goodwood Tel: 021 591 8035

278 Voortrekker Rd, Parow Tel:021-9113435 (Next to VW)

49 Voortrekker Rd Goodwood, Tel 021-591 1185/3 X1VXCLJW-AL111219


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger De Grendel - 11 December 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu