TygerBurger Brackenfell - 6 November 2019

Page 1

BRACKENFELL

GOING POTTY!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 10 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 6 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBur-

Teken in by NETWERK24. TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante @TygerBurger www.netwerk24.com. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

ger

PROTEA VILLAGE: LEKKERGOED IN POSBUSSE GEKRY

Kind byna ontvoer DESIRÉE RORKE @dezzierorke

D

ie Brackenfell-polisie het verlede week ’n intensiewe ondersoek begin ná ’n poging om ’n vierjarige kleuter voor haar huis in Protea Village te ontvoer. Die gemeenskap is geskok ná die voorval op Sondag 27 Oktober omstreeks 15:30. Ten tyde van die voorval het die meisie en haar agtjarige maatjie voor hul huis in Gladiolussingel gespeel. “Hulle het die hele oggend voor op die grasperk gespeel en later die middag kom vra om by die buurman te gaan trampolien spring,” vertel ’n ontstelde Magdal de Bruyn, die kind se ma. “Hulle was so 15 minute by die buurman en toe hulle terugstap huis toe, het ’n vreemde man my kind van agter af in sy arms gegryp. “Haar maatjie het egter vinnig reageer en haar teruggegryp en hard begin skreeu. Ons het uitgehardloop, maar die man was reeds weg.” Volgens ’n ooggetuie wat in die straat gestaan het, het die man in ’n ouerige, ligblou Toyota Corolla met ’n geel nommerplaat gespring en weggejaag. Daar is later op beeldmateriaal van ’n nabye sekerheidskamera gesien hoe die voertuig om 13:00 die singel binne ry en stilhou. Die man was alleen in die voertuig. Die voertuig se regteragterlig was beskadig. “Die man het sowat twee uur in sy motor gesit en hy moes die kinders lank dopgehou en gewag het vir die regte oomblik om toe te slaan,” sê De Bruyn. “In een stadium het hy gery en weer later teruggekom. My kind is nog erg geskok en weier om alleen buitentoe te gaan. “Ons is almal bevrees nadat so iets in ons stil singel gebeur het en slaap sedertdien baie sleg,” sê sy. Die agtjarige vriendin het die man beskryf as “’n jong wit man in sy twintigs”. V Na bladsy 2.

Emo ‘Gums Kawielie’ at Brackies

Well-known musician Emo Adams mesmerised a packed school hall at Brackenfell Primary School on Wednesday 27 October where he “Gums kawielied” with the mass choir of Brackies and the nearby Paarl School, who had the audience in rapture with their beautiful singing.

GOING POTTY!! HUGE VARIETY OF POTS UP TO

50% OFF

PHILODENDRON WAS 129.95

NOW

NOW

GERANIUM MAVERICK WAS 34.95

TERRACOTTA POT

NOW

VEGETABLE & HERB

WOOD PLANTER

WAS 23.95

WAS 299.95

6PACKS

NOW EACH

NOW EACH

www.stodels.com

ORANGE CRASSULA WAS 119.95

NOW

EACH

EACH

AMALFI LARGE SQUARE POT WAS WAS 279.95 24.95

MEDIUM

WAS 12.95

SMALL

WAS 9.95

NOW

NOW

NOW

NOW

EACH

EACH

EACH

EACH

SALERNO DRUM POT WAS 159.95

NOW

EACH

CHRYSANTHEMUM LARGE WAS 129.95

NOW

EACH

EVIE GLAZED POT

ASSORTED COLOURS

WAS 179.95

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

EACH

EACH

GRANADILLA

MILAN FIBRE POT WAS 269.95

PROVINCE POT

WAS 119.95

NOW EACH

TERRACOTTA POT WAS 439.95

NOW

EACH

EXTRA LARGE

LARGE

MEDIUM

NOW

WAS 399.95

NOW

WAS 279.95

WAS 499.95

EACH

EACH

NOW EACH

Offers valid until 10 November 2019. While stocks last. X1VUQ031-AL061119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Brackenfell - 6 November 2019 by Tygerburger Newspaper - Issuu