TygerBurger Brackenfell - 30 October 2019

Page 1

BRACKENFELL

POT SALE!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VQVQQD-AL301019

Woensdag, 30 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

Netwerk24. Alles op een plek.

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

@TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

BOTTELARYPAD: MAN IN TEREGSTELLINGSTYL DOODGESKIET

Tekort aan beligting op pad hou gevaar in DESIRÉE RORKE @dezzierorke

B

Fun on the run Sunette Brink (left) from Durbanville and Ronelle Beresford from Blouberg Strand participating in the Tafelberg Furniture Cape Gate 5km fun run on Saturday 26 October. See more photos on page 12. PHOTO: CARINA ROUX

rackenfell se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het sy kommer uitgespreek nadat ’n man op Woensdag 23 Oktober in teregstellingstyl op die Bottelarypad doodgeskiet is. “Brackenfell se GPF is baie bekommerd oor die tendens dat die Bottelarypad gebruik word as ’n plek van teregstelling. Dit is net weereens ’n bewys dat die tekort aan beligting ’n groot probleem is op dié pad,” sê Werner Victor, voorsitter van die GPF. Hy maan motoriste wat die pad gebruik om versigtig te wees en nie onnodig langs die pad te stop nie. Die oorledene, Leon van Staden (28) van Belhar, is verlede Woensdag omstreeks 22:00 vermoor. Die voorval het aan die linkerkant van die pad in die rigting van Stellenbosch, net verby die uitdraai na Haasendal, plaasgevind. Die gewapende eenheid van Titanium Securitas het om 23:15 inligting ontvang dat verskeie skote in Brackenfell naby die Bottalerypad afgevuur is. “Ons eenheid het etlike minute later op die man afgekom, waar hy langs die pad gelê het. Hy het verskeie skietwonde aan sy kop gehad. Nooddienste is ontbied, maar daar kon niks vir hom gedoen word nie. Hy is op

die toneel dood verklaar,” sê ’n woordvoerder van Titanium Securitas. Die Brackenfell-polisie het die toneel later vir leidrade gefynkam. Volgens kol. Jerome Syster, waarnemende bevelvoerder by die Brackenfell-polisiekantoor, het die oorledene vier kopwonde opgedoen. “Ons het ook bevestig dat die oorledene ’n lid was van ’n bende in Belhar,” sê Syster. Victor voeg by dat vyf uit die sewe moorde wat verlede jaar in Brackenfell aangemeld is, verband hou met lyke wat op die Bottelarypad gestort word. Die ondersoek duur voort en Syster maan lede van die publiek met meer inligting om die ondersoekbeampte, kapt. Daniel Sampson, by 079 894 0061 te bel. . In dieselfde omgewing op dié pad, in ’n afsonderlike voorval Vrydag 25 Oktober om 21:20, het ’n patrollielid van ’n Bottelarybuurtwag by ’n swart VW Golf gestop om hulp te verleen. Een van die insittendes het na bewering van agter die voertuig uitbeweeg en die patrollielid met ’n kapbyl probeer aanval. Die patrollielid kon betyds wegkom en het die Bottelary-plaaswag en plaaslike buurtwag per WhatsApp in kennis gestel. Blitsvinnige reaksie met die hulp van ’n private sekerheidsfirma het verseker dat ses verdagtes minute later naby die Botfontein-afdraai vasgetrek en deur die Stellenbosch-polisie in hegtenis geneem is.

MOTH ORCHID 2 STEM WAS 169.95

POT SALE!!

NOW

99.95 EACH

CERAMIC POT COVER WAS 79.95

NOW

COREOPSIS GOLDEN SPHERE WAS 69.95

NOW

EACH

BEGONIA WAS 69.95

NOW

24.95 EACH

26.95 EACH

BIDENS WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

MILAN POT WAS 249.95

FIBRE CEMENT POT WAS 349.95

GLAZED HIGH POT WAS 269.95

129.95

169.95

129.95

NOW EACH

www.stodels.com

NOW

EACH

NOW

EACH

MARGUERITE DAISY WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

AMALFI POT WAS 169.95

NOW

99.95 EACH

VARIOUS COLOURS

49.95 EACH

PERRENIAL PETUNIA WAS 59.95

TERRACOTTA BOWL

NOW

24.95 EACH

TERRACOTTA POT WAS 239.95

NOW

129.95 EACH

EACH

WAS 69.95

MILAN POT WAS 229.95

29.95

99.95

CUPHEA

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

LARGE

NOW

WAS 369.95

EACH

199.95

NOW

EACH

MEDIUM WAS 239.95

NOW

139.95 EACH

SMALL WAS 159.95

NOW

69.95 EACH

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VU0FQ1-QK051119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.