TygerBurger Brackenfell - 29 January 2020

Page 1

BRACKENFELL

Spotgoedkoop versekering SMS ‘king’ na 31452 vir ‘n kwotasie Standaard SMS tariewe en B’s & V’s geld

FDV nr. 43862

Woensdag, 29 Januarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

Teken in by www.netwerk24.com.

Kunssentrum bied onderrig aan leerders Greg Lawson bied illustrasie aan by die Tygerberg-kunssentrum, waar talle bekende en suksesvolle kunstenaars, ingenieurs en ontwerpers hul opleiding ontvang het. Die sentrum bied onder meer kuns as skoolvak aan leerders van skole waar dié vak nie aangebied word nie, insluitend die hoërskole Stellenberg, Durbanville, Brackenfell, Edgemead, Bosmansdam, J.G. Meiring, President, Settlers, De Kuilen, Fairbairn, Dunatos, Fairmont en Tygerberg. Lees die volledie berig op bladsy 9. FOTO: RICHARD ROBERTS

BRACKENFELL: TIENER DEEL KOS, GESKENKPAKKIES UIT

Boere juig oor hulp DESIRÉE RORKE @dezzierorke

’n

Onlangse humanitêre uitreiking deur ’n tienermeisie van Brackenfell het hoop gebring in die harte van vele boere in die droogte-geteisterde Garies in die Noord-Kaap.

NO MORE

VARIETY BOX

SANDWICH HAM SLICED 200G + LIVER SPREAD 250G + FRENCH POLONY 750G + SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G

60

.00 p/box

#

Nou beoog Zandri Theron (14) van die Hoërskool Brackenfell om weer so te maak in Februarie. Op 14 en 15 Desember het Zandri kos en geskenkpakkies vir sowat 57 gesinne in Garies geskenk. Produkte vir die pakkies is in Desember ingesamel nadat sy ’n pleidooi aan plaaslike

JANUWORRY

OXTAIL

gemeenskappe gelewer het om te help. Die produkte is per vragmotor deur een van die boere na Garies vervoer. “Die boere en hul gesinne was so verwelkomend en dankbaar vir die hulp wat hul kant toe gekom het. Ons het nie verwag dat die projek so suksesvol sou wees nie,” sê Zandri.

69

.99 p/kg

Maar dit was ook ’n emosionele dag vir haar. “Om die dankbaarheid vir so ’n bietjie hulp in mense se oë te sien, het my diep geraak,” sê sy. “Ek is ook trots daarop dat ek met die hulp van my gemeenskap ’n verskil kon maak in die gesinne se lewe.” V Na bladsy 2.

74.99

KALAHARI STEAK

p/kg

BRITO’S FAMILY BURGER DEAL BRITO’S CHICKEN BURGERS 8’S BRITO’S BUDGET BURGERS 8’S BRITO’S TEXAS BURGERS 8’S

ROSEMARY CHICKEN SAUSAGE

52

.99 p/kg

80

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 29TH JANUARY - 4TH FEBRUARY 2020.

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

.00

p/combo


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Brackenfell - 29 January 2020 by Tygerburger Newspaper - Issuu