TygerBurger Brackenfell - 20 November 2019

Page 1

BRACKENFELL

COMPOST 15DM

SAVE MONEY, GARDEN MORE!

WAS R16.95

NOW EACH

Offers valid until 24 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 20 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Netwerk24. Alles op een plek.

11 tydskrifte + 35 koerante

Teken in by www.netwerk24.com.

X1VVQ5Y9-AL201119

Cheslin Kolbe het Donderdag sy alma mater by die Hoërskool Brackenfell verras met ’n besoek kort voordat hy Frankryk toe vertrek het om by die rugbyspan Toulouse aan te sluit.

FOTO: DESIRÉE RORKE

OUD-BRAKKIE: CHESLIN IS SKOOL SE TROTS

Bok-held kom kuier DESIRÉE RORKE @dezzierorke

D

ie Springbokheld Cheslin Kolbe is Donderdagoggend oorweldig deur aanhangers toe hy gaan inloer het by

sy alma mater by die Hoërskool Brackenfell, waar hy in 2007 as 14-jarige vir die eerste keer WP-rugbyproewe gespeel het. Leerders, oud-onderwysers en rugbyafrigters het hom met ope arms en groot trots by die skool ontvang.

BLACK FRIDAY COMING SOON!

GRABOUW BOEREWORS

EGGS 18’S MEDIUM

19.99

each PROMO PRICE VALID UNTIL BLACK FRIDAY WEEKEND

PRODUCT BRAND MIGHT DIFFER FROM AREA TO AREA

Cheslin, oorspronklik van Northpine, is met ’n atletiekbeurs vir hekkies na die Hoërskool Brackenfell. Sy spoed en natuurlike aanvoeling vir rugby is gou raakgesien en hy het as o.14- en o.15-speler vir die skool gespeel. “Ek het in die laerskool begin rugby

69

.99 p/kg

speel, maar eers later ernstig daarop begin fokus. In 2016 is ek vir die WP se o.16-hoëprestasiegroep gekies,” sê Cheslin. In 2010 en 2011 het hy vir die skool se eerste span uitgedraf. V Na bladsy 2.

55.99

PORK RASHERS - BULK

p/kg

CHRISTMAS HAMPERS AVAILABLE CORNED BEEF + BONELESS GAMMON + CORNED TONGUE

PORK LOIN CHOPS - 2 KG

120

.00 each

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 20TH - 26TH NOVEMBER 2019.

79

.99

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.