Tygerburger Bellville 9 Mei 2012

Page 5

Nuus/News

Woensdag 9 Mei 2012

Beamptes versuim plig JANA BEKKER

Twee beamptes van die Bellville-polisie is onlangs dissiplinêr aangekla vir pligsversuim nadat hulle nagelaat het om ’n saak te open in verband met die diefstal van twee dreindeksels. Tienie Louw van La Rochelle, Bellville, het in April ’n voorval by die polisiestasie gaan aanmeld nadat die dreindeksel voor sy huis en een skuins oorkant, deur drie mans in ’n bakkie gesteel is. “Die mans het vir my gesê hulle laai vullis op teen betaling, maar ek het nie van hul dienste gebruik gemaak nie,” sê hy. Kort nadat hulle vertrek het, het Louw opgemerk die dreindeksels is gesteel. “Ek het die polisie ontbied en hulle was binne vyf minute op die toneel,” sê Louw.

Toe Louw se skoonseun, ook in die polisiediens maar by ’n ander tak, navraag doen oor ’n saaknommer, het hy agtergekom ’n saak is nooit geopen nie. Vyf dae na die eerste voorval het Louw weer dieselfde bakkie in die straat opgemerk. “Die polisie kan nie vir my sê hoekom die mans nie toegesluit is nie,” sê Louw, wat voor sy aftrede self 37 jaar in die polisiediens was. In reaksie sê kaptein Fienie Nimb, woordvoerder van die Bellville-polisie, die dissiplinêre verhoor teen die twee beamptes gaan voort. “Ons weet die dreindeksel-diewe verkoop dit vir skrootmetaal,” sê sy. Nimb sê dit is belangrik dat inwoners, indien hulle só voorval opmerk, ’n motorregistrasienommer van die betrokke voertuig neerskryf.

Dwelms floreer in G’vallei

Don’t forget about Mother’s Day... Kolnicks Linen Sale 9th-15th May

le Luxury Percaets S Duvet Copivlloewr case/s includes

95 9 17 R Single 95 9 19 R 3/4 Bed 95 9 6 2 R Double 95 9 9 2 R Queen 95 9 3 3 R King

t Spray inen Mis 5 FREE L 24-9 worth R

R89-95 TV Blankets was R20 now R69-95 - Save

JUST ARRIVED NEW STOCK

until 6pm Diepriver store open May th 10 on Thurs

JANA BEKKER

Inwoners van Groenvallei moet bewus wees van bewegings in die woongebied en motorregistrasies van verdagte motors deurgee aan die polisie. Só versoek ’n inwoner, wat weens veiligheidsredes verkies om anoniem te bly. Die persoon sê dwelms floreer in dié Bellville-uitbreiding. Hy sê met ondersoekwerk het dit duidelik geword dat verskeie dwelmhandelaars in Groenvallei woon, maar dat kopers meestal uit ander gebiede daarheen kom om dwelms te koop. “Een van die dwelmsmouse is so uitgeslape dat hy presies weet wanneer die polisie se skofomruiling plaasvind en dit is dán wanneer hy in Groenvallei besigheid kom doen,” sê die bekommerde inwoner. Die inwoner sê voorheen was daar nooit ’n toeloop van mense nie, maar vir langer as die afgelope jaar het dié situasie reeds dras-

TygerBurger Bellville Bladsy 5

E FRE T F GI

Placem

ats fr

om

Twin Pack Pill ows

R59

90

for

2

Standard 45 x 70cm - Hollow fibre

Get two free pillowca valued R25-90 ses

All store s 3pm on S open until aturdays .

R25 95

Comforters includes pillowcase/s

Double Queen

R159 95 R17995

Good Quality New Designs

Bath Sheets

Buy 1 for R8 95 5 + buy the second for R7 0

Bath

Twee mans het onlangs, in ’n motor in Groen­ vallei ’n tiklollie gerook. ties versleg. Inbrake vind gereeld in motors plaas en hoewel deurlopende operasies deur die Bellville-polisie gehou word, blyk dit nie asof die situasie veel verbeter nie. Onlangs het hy gesien hoe twee mans in ’n motor sit en ’n tik-lollie rook.

Buy 1

for

Towel

R59

s

95 + buy the se cond f or R5 0

OFFERS VALID WHILST STOCKS LAST WE REGRET NO CHEQUES ACCEPTED


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.