BELLVILLE
021 981 9877 Brackenfell - SEDERT 1984 -
Cape Town North Church service times: 08h30 & 10h30 & 18h00
ONS HET VOORRAAD !
www.rhemafamily.co.za
B u r g e r
Welcome, Welkom, Wamkelekile, Bienvenue
E -pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 7 Maart 2012
Taurusstraat 10 • Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za Fred Prinsloo Reklame gho/18/11/2011 A
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
) Straatmense praat oor smart
‘Lewe gee ons klappe’ JANA BEKKER
Nie alle straatmense gebruik drank en dwelms nie. Daar is dié wat hulle daar bevind, nie omdat hul te sleg is om te werk nie, maar wat daar is omdat die lewe hulle ’n paar skewe klappe gegee het. Danny Delport (42), Johan Kruger (30) en nog ’n man wat nie sy naam wil noem nie ter wille van sy skoolgaande kind en gewese vrou wat in die Strand bly, is sulke mense. Hulle is drie van vier mans wat daagliks met bordjies om die nek op die hoek van Durbanweg en Old Oak-rylaan staan. Die anonieme man van 46 sê nóg sy vrou, nóg sy kind is bewus van sy situasie en hulle mag ook nooit uitvind nie. Hy wil hulle nooit in die verleentheid stel nie. Hy betaal elke maand R800 onderhoud vir sy kind – dít betaal hy heel eerste. Dit is juis om sy gewese vrou en seun (16) te beskerm dat hy in Bellville staan en nie in die Strand nie. In ’n onlangse berig in TygerBurger is mense versoek om nié vir straatmense geld te gee nie, maar eerder kos of koeponne. Maar, sê hulle, hoewel koeponne ’n ete verseker, het hulle huur om te betaal en die koeponne kan nie daarvoor aangewend word nie. “Die rede dat ek nie inskakel by Metro Evangeliese Sorg (MES) nie, is omdat ek nie vir my gewese vrou koeponne kan gee nie. My kind se skoolgeld moet betaal word,” sê die anonieme man. Sedert die jongste berig oor MES in TygerBurger verskyn het,
Johan Kruger by die verkeerslig met sy bord. Inlas: Johan en Danny Delport Foto’s: Jana Bekker
het sy daaglikse inkomste van tussen R80 en R100 gedaal tot ’n gemiddelde van R20, vertel die man. “Ons panic omdat ons nie ons huur kan betaal nie, sê hy, Danny en Johan. “Dit is moeilik as jy in ’n groef is, want jy moet elke dag eet en klere hê om aan te trek,” sê hy. Hy vertel hoe hy nou die dag in ’n man se tuin gewerk het. “Hy het my selfrespek vir my teruggegee.” Oor wat hy met die geld doen, is hy eerlik. “Ek koop eerstens kos en wanneer daar geld oor is, drink ek een bier in die aand.” Hy leef al drie maande op straat. Nooit het hy gedink dit sou met hom gebeur nie. “Ek het verby sulke mense gery en gesê ‘kry vir jou werk, jy is slapgat’. En nou gebeur presies dieselfde met my.” Voor hy hier beland het, het hy bourommel en skrootmetaal weggery en voor dit het hy vir 14 jaar in die posdiens gewerk. In 1996 het hy uit die formele posdiens bedank en sy eie posdiens begin, City Post. Dié onderneming het goed gevaar en later het hy verskeie franschises besit, maar toe moes hy sy deure sluit, want die poskantoor het geëis dat slegs hulle gestandardiseerde briewe mag aflewer. “Toe verloor ek alles – my vrou, my kinders, my twee pitboelterriërs, my khoi-visse en tot my budgie,” sê hy. “Ek het drie swart sakke met klere gevat en uitgeloop,” vertel hy. “Ek het die huis met alles vir my vrou gelos en toe is ons geskei,” onthou hy. Op sy bord staan “Man, vrou, kind in nood.” . Na bladsy 2.
COMPARE OUR PRICES VEGGIE SEEDLINGS
6 PACK WAS 18.95
NOW
895
KIRCHOFFS ASSORTED
FLOWER SEEDS
ROSE ICEBERG
NOW
WAS 14.95
695
CONE BUSH
WAS 79.95
SAFARI MAGIC & CANDLES
2995
2995
NOW
Each
SELECTED BUSH ROSES
895
2995
LESS
COLOUR ANNUAL MIX NOW
WAS 19.95 NOW
WAS 15.95 NOW Each
HANGING BOWL 20cm
15
WAS 95 34.95 Each
WAS 59.95 NOW Each
CHRYSANTHEMUMS
13
95 Each
WAS 74.95
Each
COIR HANGING BASKET 30cm
ASSORTED HERBS
NOW
40
%
BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -
PREMIUM FYNBOS
POTTING SOIL 20dm WAS 42.95
NOW
2495
TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221
Each
ADDITIONAL SPECIALS
ROSE SATCHMO
89.95 29.95
ROSECARE 100ml
49.95 32.95
OPHIOPOGON Black Dragon
29.95 14.95
MINIATURE DATE PALM
99.95 34.95
WILLOW Hanging Basket 20cm
99.95 29.95
SUPERLAWN WEEDER 100ml
54.95 28.95
ORGANIC Feeding Vita Boost 5kg 49.95 24.95 LAWN & LEAF Fertiliser 7:1:3 5kg 64.95 36.95 CAMILLA Curved Pot Medium
259.95 149.95
WATERING CAN 10L
49.95 29.95
HOSEPIPE 15m x 12mm
99.95 64.95
www.stodels.com Offers valid till 11 March 2012 while stocks last