TygerBurger Bellville 5 Sept 2012

Page 3

Nuus/News

Woensdag 5 September 2012

Die Chrismar-buurtwag vergader Maandag 10 September om 19:00 in die Westcliffskoolsaal vir die verkiesing van ’n nuwe bestuur. Ingeskrewe lede en ander belangstellendes word versoek om die vergadering by te woon. By die vergadering sal mense die geleentheid kry om idees uit te ruil en vrae sal beantwoord word. Vir meer besonderhede, bel Johan by 072 256 0382 of Nick by 083 450 0725.

Avondale lights up Avondale Street will be lit up within the next months, following requests from the community for lighting on the side of Bellville Primary School. Brendan van der Merwe, ward councillor for Ward 3 says this project will be funded through his ward allocations budget. The lights will be installed by December this year, or June 2013 at the latest. This will take place where Avondale and Mable streets meet, on the southern side of the school.

Name verander vir eenheid Hendrik Verwoerdrylaan en Modderdamweg se name gaan beslis verander. Modderdamweg se naam sal verander word na Robert Sobukweweg en dié van Hendrik Verwoerd na Uys Krigeweg. Leonore van der Walt, raadslid vir wyk 2, het by ’n onlangse vergadering van die Stad Kaapstad gesê dié besluit is geneem deur die Stad Kaapstad se naamkomitee teen die agtergrond om eenheid en versoening te bewerkstellig. Sy sê mense se diversiteit het aanbevelings oor straatname ’n uiters sensitiewe taak gemaak. “Wat vir die een inwoner kosbaar is en bewaar moes bly, was vir ’n ander inwoner afstootlik,” sê sy. Van der Walt het Sobukwe beskryf as ’n hoogs intelligente en

geleerde man. Hy was die stigterslid en later president van die Pan Africanist Congress. Sobukwe sal onthou word vir ’n vreedsame optog wat hy gelei het pas nadat hy in 1960 as lektor by die Universiteit van die Witwatersrand bedank het. Sy optog was in protes teen die paswette en sy plan was om ander swartes aan te moedig om ook daarteen beswaar te maak. Sover hy geloop het op pad na die Orlando-polisiestasie, het klein groepies mans by hom aangesluit. “Toe hy en sy groep volgelinge die Orlando-polisiekantoor nader, is hulle in hegtenis geneem,” het sy gesê. Sobukwe is in 1978 aan longkanker oorlede. Hendrik Verwoerdrylaan is vernoem na die voormalige eerste minister van SA wat onder die apartheidsbewind gedien

het. Leonore het gesê Verwoerd was ’n briljante en begaafde man en ’n sterk leier. “Ongelukkig was hy ook, soos hy later bekend sou staan, die argitek van apartheid.” Sy het gesê Verwoerd het mense in Suid-Afrika apart gehou en verdeel sy naam vandag steeds mense. Krige was die eerste Afrikaanse skrywer wat hom deur sy politieke uitsprake van die regeringsbeleid van daardie jare gedistansieer het. “Dié drie strate in Bellville en Parow se ou en nuwe voorgestelde name vertel ’n groot gedeelte van ons land se uiteenlopende en verdelende geskiedenis. Mag die erkenning wat ander volkshelde nou gaan kry , uiteenlopende nageslagte nader aan mekaar bring en beter begrip vir mekaar gee,” het sy gesê.

Bekostigbaar. Professioneel. Gerieflik. Mnr. M

Tel: 021 948 5706 l Web: www.mkem.co.za

Gelukkige Sekretaresse-Dag 05 Sep 2012

Bederf u sekretaresse...Bedank haar vir die harde werk met ‘n M-KEM Salon geskenkbewys

Sy sal dol wees op ‘n manikuur, pedikuur of gesigsbehandeling!

Chairperson:

Ian Gray has recently been elected as the Community Policing Forum (CPF) cluster chairperson. The cluster includes Bellville, Parow, Good­ wood and Bothasig CPF branches. Gray says his primary objective is to improve the link between the provincial board and the CPFs at ground level. Gray was elected as deputy chairperson of Good­ wood CPF in March 2009 and then chair­ person in December that year.

Die berig, “Inbreker onder sakke gekry” (TygerBurger 29 Augustus), waarin kapt. Jannie Smit een van twee polisielede was wat ’n man in hegtenis geneem het vir ’n inbraak lees verkeerdelik dat Smit in hegtenis geneem is. TygerBurger vra om verskoning vir dié fout.

Koop vandag ‘n M-KEM Salon geskenkbewys AANLYN - u hoef nie u lessenaar te verlaat nie.

Besoek www.mkem.co.za Kliek op ‘Skin Care’ en weer op ‘Aesthetic Clinic’ M-KEM is gerieflik geleë, byna teenaan die N1

M-KEM 05-09-12

Buurtwag kies nuwe bestuur

TygerBurger Bellville Bladsy 3

(Oorkant Barons & Toys R Us in Bellville)

Photo: André Bakkes

Epos: mkem@mkem.co.za

OPEN SUNDAYS

SHOP SOILED FRIDGES & SERVICE

MASSIVE CLEARANCE SALE MAJOR SPECIALS

Gardens | Diep River | Thornton | Durbanville Some of the Cape’s most beautiful Retirement Villages Something to make everyone feel at home

Slightly Factory Soiled

KB5027WH - 263lt R1 899 KT5023WH - 223lt R1 699 KT5023ME - 223lt (MET) R1 899 KB6032WH - 309lt R2 099 KB6035ME - 348lt (MET) R2 699 KB6035ME (WATER) - 348lt R2 899

FROM ONLY

R520 000*

WHIRLPOOL

9kg TUMBLE DRYER

SPECIAL

Short term rental options available for persons 55 years and older* Contact us to arrange a visit Andrea Abrahams 021 421 6008 | Email: retirement@caperetirementlifestyles.co.za The legal title is by way of Life Right registered under the Housing Development Schemes for Retired Persons Act 65 of 1988 as amended. *terms & conditions apply

K.I.C 4 PLATE STOVES

R3000

R2 499

Special

KC0220 FREEZER

MICROWAVES

LAY-BYES ACCEPTED (OVER 3 MONTHS)

R399 R1 899 WIDE range of all KIC and Whirlpool Appliances All Guaranteed ALL OTHER LEADING BRANDS ALSO AVAILABLE!! ALL CARDS OR CASH WELCOME CONDITIONS APPLY FROM

29 MONTAGUE DRIVE, UNIT 7, MONTAGUE GARDENS, 7441 TEL: 021 552 6648

New Levi’s Store opening in Tyger Valley Thursday 6 September 2012 ®

Spend R750 or more and get a free pair of Levi’s sunglasses valued at R699 Promotion 6 September - 10 September* ®

*Offer valid whilst stocks last. See www.levi.co.za for Terms and Conditions

Cape Town Appliances 10x4 030812.cdr

Fridges

- Comfortable living in highly sought-after areas of Cape Town - 24-hour controlled access and security - Convenient and easy access to medical support facilities - A range of social activities and on-site facilities - Peace of mind


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.