BELLVILLE WEST COAST VILLAGE OPENING END APRIL
B u r g e r E -pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 28 Maart 2012
www.starkeayresgc.co.za
Tel: 021 910 6500
Faks: 021 910 6501
) Natuurlike habitat word verwoes
Gifslange in woonbuurte hy veilig sou wees,” sê sy. “Ons het ’n doen-geen-kwaad-nieGiftige slange wat deesdae in beleid by ons huis,” sê sy. woongebiede rondseil is die geShaun sê die mens is te blameer volg van behuisingsontwikkevir slange wat deesdae in woongelings wat die afgelope jare slange biede inbeweeg, aangesien dié repse natuurlike habitat verwoes tiele se natuurlike habitat uitgewis het. word deur behuisingsontwikkelings. Só sê Bellville-slangredHy sê mense lok deur der Shaun MacLeod, nadat hul troeteldiere se kosbak’n Kaapse kobra onlangs by ke met kos in, rotte en ’n huis in De Bron opgemuise na hul erwe en op merk is. dié manier ook onvermyChantél Snyman en Jean delik slange. Schoeman het een aand om Volgens Shaun was die 18:00 dié slang op hul stoep oproepe wat hy 20 jaar gegesien. lede ontvang het, vir mol“Die slang was ongeveer slange, maar weens ont1,4 meter lank en het rustig wikkelings kom giftige heen en weer oor die stoep slange nou in woongebieen in die tuin beweeg en uitde voor. eindelik homself in ’n klein “Slange lewe in die veld boompie opgekrul,” sê en doen enigiets om konChantél. frontasie met die mens te Hulle het drie slangkenvermy,” sê hy. ners gebel, maar kon nieShaun sê omdat slange mand in die hande kry nie. se natuurlike habitat uitTeen sonsondergang kon geroei word, gebeur dit hulle nie meer die slang dat slange soms in ’n pad sien nie en het hom ook nie afseil, soos verlede week daarna weer gesien nie. die geval was in die Tyger’n Dag later het ’n kenner bergvalleipad. hul huis besoek om te kyk “Sodra ’n slang egter geof daar dalk broeigebiede in sien word, doen mense hulle tuin was, maar dié Die Kaapse kobra wat onlangs in De Bron, Bellville, wat hulle kan om die slang moontlikheid is uitgesluit. opgemerk is. dood te slaan,” sê hy. Foto: Chantél Snyman “Die slang het moontlik Hy sê geen slang sal ’n net deur ons tuin beweeg op pad ie- moontlik dieselfde slang was. mens eerste aanval nie. wers heen,” sê Chantél. “Slange sal hulself teen ’n mens “Dit is vir ons nogal hartseer dat Sy het ’n foto geneem van die die slang moes vrek, want as ie- beskerm, maar sal nooit eerste aanslang, waarop Shaun sê dit is duide- mand ons kom help het, kon hy nou val nie.” lik aan die manier waarop die slang iewers anders gehuisves word waar . Na bladsy 2. JANA BEKKER
Shaun MacLeod met sy Kaliforniëkoningslange. Die wit slang is ’n albino. Foto: Jana Bekker
aan die tak klou, dat dit vreesbevange is. TygerBurger het verlede week in ’n foto-onderskrif berig (“Slangtemmer”, 21 Maart) dat ’n slang op die hoek van Tygervallei- en Van Riebeeckshofweg dood is nadat verskeie karre bo-oor hom gery het en die vermoede bestaan dat dit