TygerBurger Bellville - 6 November 2019

Page 1

BELLVILLE

GOING POTTY!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 10 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 6 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

TygerBurger 11 tydskrifte + 35 koerante

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

Open for fun

Mayco Member for community services, Zahid Badroodien celebrates the opening of the newly renovated Elizabeth Park along with Murray Dippenaar (middle) and Emaan Ebrahim (right). The park, situated next to Bellville Library was re-opened on 1 November after work in the area started in 2016. More photos on page 9.

ONWELVOEGLIKE SEKSUELE OPTREDE: GEEN STRAFREGTELIKE KLAGTE, POLISIE KAN NIE ONDERSOEK NIE

Afrigter kry trekpas ’n

Rugbyafrigter by ’n hoërskool in die noordelike voorstede is deur die skool se beheerliggaam afgedank ná onder meer onwelvoeglike seksuele optrede teenoor van die seuns. Dit kan egter nie deur die polisie ondersoek word nie, aangesien die ouers van die seuns besluit het om nie strafregtelike klagte by die polisie aanhangig te maak nie “om hul kinders te beskerm”. Die seksuele molestering van seuns is ’n groter probleem en gebeur meer dikwels as wat mense dink, het dr. Hugo Theron, ’n siel-

kundige in Welgemoed, by navraag aan TygerBurger gesê. Volgens hom toon internasionale studies dat minstens een of twee uit elke 20 seuns slagoffers hiervan is. Die voorsitter van die skool se beheerliggaam het gesê dié rugbyafrigter is dissiplinêr deur ’n onafhanklike party verhoor en op onder meer ses klagte (wat verband hou met drie voorvalle) skuldig bevind. Hy is daaraan skuldig bevind dat hy verlede jaar en vanjaar onwelvoeglike voorstelle van ’n seksuele aard teenoor twee seuns ge-

maak het. Hy het hulle onder meer herhaaldelik gevra of hy hul testikels en/of prostaat kan ondersoek. Hy het ook tydens ’n rugbytoer vanjaar ’n foto van ’n gestimuleerde manlike geslagsorgaan in ’n styfpassende onderbroek aan een van die seuns gestuur en gevra dat die seun vir hom ook foto’s van homself stuur. Geeneen van die seuns het egter tot hierdie versoeke ingestem nie, sê hy. Volgens die beheerliggaam-voorsitter weet hulle ook van ’n derde slagoffer, maar

dié seun se ouers wou nie hê dat hy in die dissiplinêre verhoor getuig nie “om hom te beskerm”. Al die seuns was in van graad 10 tot 12 toe die voorvalle plaasgevind het. Volgens die beheerliggaam-voorsitter is die skool ingelig deur die staatsaanklaer en die polisie dat, omdat minderjariges hierby betrokke is, strafregtelike klagte slegs deur die polisie ondersoek kan word indien die ouers, of wettige voogde, van die seuns die voorvalle by die polisie gaan aanmeld. V Na bladsy 2.

GOING POTTY!! HUGE VARIETY OF POTS UP TO

50% OFF

PHILODENDRON WAS 129.95

NOW

NOW

GERANIUM MAVERICK WAS 34.95

TERRACOTTA POT

NOW

VEGETABLE & HERB

WOOD PLANTER

WAS 23.95

WAS 299.95

6PACKS

NOW EACH

NOW EACH

www.stodels.com

ORANGE CRASSULA WAS 119.95

NOW

EACH

EACH

AMALFI LARGE SQUARE POT WAS WAS 279.95 24.95

MEDIUM

WAS 12.95

SMALL

WAS 9.95

NOW

NOW

NOW

NOW

EACH

EACH

EACH

EACH

SALERNO DRUM POT WAS 159.95

NOW

EACH

CHRYSANTHEMUM LARGE WAS 129.95

NOW

EACH

EVIE GLAZED POT

ASSORTED COLOURS

WAS 179.95

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

EACH

EACH

GRANADILLA

MILAN FIBRE POT WAS 269.95

PROVINCE POT

WAS 119.95

NOW EACH

TERRACOTTA POT WAS 439.95

NOW

EACH

EXTRA LARGE

LARGE

MEDIUM

NOW

WAS 399.95

NOW

WAS 279.95

WAS 499.95

EACH

EACH

NOW EACH

Offers valid until 10 November 2019. While stocks last. X1VUQ031-AL061119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.