TygerBurger Bellville - 30 October 2019

Page 1

BELLVILLE

POT SALE!!!

HUGE VARIETY OF POTS

UP TO

50% OFF!

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VQVQQD-AL301019

Woensdag, 30 Oktober 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

Netwerk24. Netwerk24. Alles op een plek.

TygerBurger 11 11 tydskrifte tydskrifte ++ 35 35 koerante koerante

@TygerBurger

Teken Teken in in by by www.netwerk24.com. www.netwerk24.com.

LAERSKOOL WINSLEY: LYK SOOS ’N NUWE SIKSPENS

Skool kry nuwe baadjie AVRIL FILLIES

V

yf klaskamers van die Laerskool Winsley in Bellville-Suid spog met ’n nuwe baadjie nadat nie net die vyf klaskamers nie, maar ook die plafonne oorgeverf is. Boonop is die plafon van een van die ander klaskamers wat gedeeltelik uitgeval het, ook vervang. “Die afgelope ses jaar het ons ’n goeie verstandhouding met Rob Boyd van Riverside Turnkey Projects & Ellis Shopfitting en Lynette van Lill, bestuurder van die Triangle Farm CID in Stikland. Van Lill probeer maatskappye in ons omgewing oorreed om in ons skool te belê – met herstelwerk, meubels en so meer. Die skool se verhouding met haar het in 2012 begin toe ons gesamentlik ’n herwinningsprojek by die skool begin het,” sê August Wentzel, skoolhoof.

Van Lill het ook al die maatskappye en fabrieke in die Triangle Farm CID genader om ook hul afvalskroot, papier en plastiek vir herwinning te skenk. “Hierdie inisiatief van haar het ons ouers en leerders gemotiveer om ook betrokke te raak. ’n Jaar later het The Foschini Group ingekoop en my droom om ’n werkbare biblioteek te bou, het vorm gekry. Boyd het ons boekrakke teen minder as ’n derde van die prys vir ons gebou en kom installeer,” sê hy. Ander maatskappye het begin boeke skenk, diefwering by die skool ingesit, en blindings en verf geskenk om die skool beter te laat lyk. “Die biblioteek het sedert April 2019 ’n heeltydse bibliotekaresse en daarom is daar nou heeldag toegang tot die biblioteek vir ons leerders.” V Na bladsy 2.

Spieëltjie, spieëltjie aan die wand ... Zoë Murphy (18) van Goodwood het die afgelope naweek op die loopplank gewys wie se matriekrok “is die mooiste in Kaapland” toe sy as wenner gekroon is van TygerBurger en die Parow-sentrum se Matriekrok-kompetisie. Altesame 10 finaliste het deurgedring na die eindronde van die kompetisie, wat Saterdag by die winkelsentrum plaasgevind het. Sien nog foto’s op bladsy 14. Só lyk een van die vyf klaskamers wat oorgeverf is.

MOTH ORCHID 2 STEM WAS 169.95

POT SALE!!

NOW

99.95 EACH

CERAMIC POT COVER WAS 79.95

NOW

COREOPSIS GOLDEN SPHERE WAS 69.95

NOW

EACH

BEGONIA WAS 69.95

NOW

24.95 EACH

26.95 EACH

BIDENS WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

MILAN POT WAS 249.95

FIBRE CEMENT POT WAS 349.95

GLAZED HIGH POT WAS 269.95

129.95

169.95

129.95

NOW EACH

www.stodels.com

NOW

EACH

NOW

EACH

MARGUERITE DAISY WAS 59.95

NOW

27.95 EACH

AMALFI POT WAS 169.95

NOW

99.95 EACH

VARIOUS COLOURS

49.95 EACH

PERRENIAL PETUNIA WAS 59.95

TERRACOTTA BOWL

NOW

24.95 EACH

TERRACOTTA POT WAS 239.95

NOW

129.95 EACH

EACH

WAS 69.95

MILAN POT WAS 229.95

29.95

99.95

CUPHEA

NOW EACH

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

LARGE

NOW

WAS 369.95

EACH

199.95

NOW

EACH

MEDIUM WAS 239.95

NOW

139.95 EACH

SMALL WAS 159.95

NOW

69.95 EACH

Offers valid until 3 November 2019. While stocks last. X1VU0FQ1-QK051119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.