TygerBurger Bellville - 19 February 2020

Page 1

BELLVILLE SOMETHING FOR EVERYONE

COMPLETE C3 CAT & DOG VACUUM CLEANER

- 2000 watt - with Active AirClean filter CRAZY PLASTICS BELLVILLE

FOLLOW OUR SOCIAL PAGES:

170 Durban Road, Bellville, Cape Town 021 949 8900

Woensdag, 19 Februarie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

R4

2

Year Guarantee

was R6 499

999

Valid @ all branches until Sunday 1 March 2020 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

Oorlewingstryd deur leerders uitgebeeld

Leerders van die Hoërskool D.F. Malan beeld die tema “survival” uit by die MTBS-pawiljoenbyeenkoms wat Saterdag plaasgevind het. Hoërskool Stellenberg het met die louere in die atletiekstryd weggestap tydens die byeenkoms waaraan die hoërskole D.F. Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg (MTBS) deelgeneem het. Die Hoërskool D.F. Malan het die gees- en pawiljoenbekers gewen. Die byeenkoms is vanjaar vir die eerste keer in Kaapstad gehou, met die “flashes” en atletiek wat onderskeidelik in die Kaapstad en Groenpuntstadions plaasgevind het. Sowat 8 000 toeskouers het vanjaar die “flashes” bygewoon. Elke skool het 650 leerders gebruik om ‘n tema uit te beeld. FOTO: RASHIED ISAACS

ONGELUK: BOTS MET VOERTUIG

Perd dood in O’dale NIELEN DE KLERK

oor die perd verloor en het die perd voor ’n kar ingehardloop. “Die drywer het op ’n draffie gewerk,” vertel sy. Die stang wat die waentjie aan die perd vashou, het toe gebreek en teen die perd se bene geslaan. Die perd het geskrik en begin hardloop. Die drywer kon nie die perd gestop kry nie en die perdekar is oor ’n stopstraat waar ’n motor in hulle vasgery het. “(Die perdekar) het basies voor hom ingery,” sê Kotzé.

@nielendk

’n

Perd is verlede week in Oakdale dood nadat ’n voertuig ’n perdekar getref het. Die ongeluk het op die hoek van Maree- en Retiefstraat gebeur. Volgens Marike Kotzé, woordvoerder van die Cart Horse Protection Association (CHPA), was die perd se naam Lyla. Sy sê die drywer van die perd het beheer

Daar is sowat 270 perdekarre wat tans op Kaapse paaie werk, waarvan net twee permanent in Bellville is. Die CHPA, wat in Epping gebaseer is, werk sedert 1995 om perdekarre in Kaapstad te reguleer. Bestuurders word onder meer geleer hoe om goed na die perde te kyk. Die CHPA tree ook in om mishandeling deur perdekarbestuurders te keer. Kotzé sê hulle verkies eintlik dat perdekarre nie in Bellville werk nie omdat dit so

ver is van waar die meeste drywers bly. Solank die perde goed versorg is, kan hulle egter nie keer dat die drywers so ver werk nie. Kotzé sê perdekarre word ingevolge die wet as regmatige voertuie op Kaapse paaie beskou. Daar is selfs ’n regulasie wat lui perdekarre geniet ryvoorrang (“right of way”). Die perd het sy lewe verloor, maar dit beteken nou dat die perdekar-bestuurder ook nou sy inkomste verloor het, sê Kotzé. V Na bladsy 2

PROTEA TOYOTA NEEM LEIDING

189 Voortrekker Road, Bellville • www.proteatoyota.co.za • Contact: 021 946 3324 Toyota Corolla 2020 Quest 1.6 From 1200 to 4000km White and Silver

Toyota Corolla 2016 Quest plus 1.6

Toyota Corolla 2017 Esteem 1.4 D4D

Toyota Yaris 2018 1.5 Xi

Was R190 995

Was R259 995

Was R209 995

64500km Silver

Now

R185 995

R219 995

R249 995

Now

R199 995

Toyota Corolla 2014 1.6 Prestige A/T

Yaris 2018 Xs 1.5 Manual

Was R409 995

Was R189 995

Was R211 995

Was R225 995

Now

Now

11800km White

Toyota Hilux 2016 2.8 GD6 93700km White

10 to choose from

52980km White

Now

Please call: Sandile 072 433 3780 • Shafee 084 226 6290 • Shiree 062 491 5998

R394 995

77650km Light blue metallic

Now

R184 995

45600km Silver

Now

R205 995

Mon - Thurs: 08:00 tot 17:30 • Fri: 08:00 tot 17:00 • Sat: 09:00 tot 13:00 X1W20LND-AL190220


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.