GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS
BELLVILLE
STARRY WILD JASMINE
WAS R79.95
NOW
R34.95 www.stodels.com
Offer valid until 18 October 2020 X1WC8RJJ-AL141020
ONLY 5 DAYS LEFT !
Valid @ all branches until Sunday 18 Oct 2020 While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
Woensdag, 14 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Gold Gold for a good good cause
Table Mountain was lit in gold on Tuesday 6 October as part of an effort to raise awareness around childhood cancer. The event was organised by the Childhood Cancer Foundation of South Africa (Choc). PHOTO: SATISH CHAVDA
PAPGESLAAN: NUWE TUINIER IS VERDAGTE
Bejaarde susters aangeval NIELEN DE KLERK @nielendk
T
wee susters is Saterdag gewelddadig in hul huis in Harrodstraat in Oak Glen aangeval – na bewering deur hul nuwe tuinier. Die vroue is albei seniors en die oudste is 80 jaar oud. Die ouer suster het die ergste deurgeloop en is “papgeslaan”, lui ’n inskrywing op sosiale media deur Bassett Alarms, ’n plaaslike sekerheidsmaatskappy. Wonderbaarlik het ’n sameloop van omstandighede en die gemeenskap se samewerking meegebring dat die verdagtes kort ná die aanval vasgetrek is. Coenie Lourens, een van die susters se nabye bure en ’n lid van die buurtwag, sê sy
huishulp het hom net ná 09:00 laat weet twee mans het verskriklik vinnig in die straat afgehardloop. Hy is dadelik buitentoe om hulle agterna te sit. Sy ander buurman, wat toevallig buite gestaan het, is ook agterna. En toe ’n kar in die straat afkom, het dié bestuurder ook begin soek. Intussen het Bassett se lid, Johan Saayman, gereageer op die noodknoppie wat die susters gedruk het. Saam het hulle die verdagtes gekry – selfs waar een in die bosse weggekruip het. Hulle het gehoor waar die voorval gebeur het en is daarheen, waar hulle ook gesien het hoe erg die susters aangerand is. “Toe ek haar sien, het ek trane in my oë gekry,” sê Lourens. Die susters se buurvrou, wat die verdagtes
oor hul muur sien spring het, het hulle geïdentifiseer. Nooddienspersoneel en die polisie was kort daarna op die toneel, waarna die vroue na die hospitaal geneem is. Al die gesteelde artikels – ’n skootrekenaar, twee selfone en juweliersware – is by die verdagtes gevind. Lourens sê hy ken die susters al jare en die ouer een het onlangs ’n rugoperasie ondergaan. “Sy het elke dag twee keer saam met haar fisioterapeut verby my huis gestap”, waarna hulle bietjie gesels het. Volgens Lourens en Jonathan Blankenberg, woordvoerder van die polisie in Bellville, was een van die aanvallers die susters se nuwe tuinier. Sy het juis onlangs gesê sy het ’n nuwe tui-
nier nodig. Dit is vermoedelik hoe hulle toegang tot die huis verkry het. ’n Bron na aan die ondersoek sê die ouer suster het onder meer gebreekte ribbes, ’n gebreekte kakebeen en haar brein is geswel. Die jonger suster het, soos die ouer een, ook ’n gebreekte kakebeen. Jacques Lightfoot, voorsitter van die buurtwag, sê dit is ’n jammerte dat die voorval gebeur het. “Ons het al ’n paar voorvalle gehad waarin mense in Oak Glen in hul huise aangeval is.” Blankenberg het die bostaande feite bevestig. . Daar het in die afgelope maand ’n ander ernstige voorval in dieselfde buurt naby daardie huis plaasgevind. Die verdagtes het by ’n huis ingebreek en die hele gesin vasgebind en hulle besteel.
SEED
GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS
WAS 21.95
NOW
9.95
PETUNIA
NEMESIA
WAS 23.95
NOW
6 PACKS
19.95
www.stodels.com
CAPE DAISY
WAS 69.95
NOW
26.95
STARRY WILD JASMINE
ALYSSUM
WAS 69.95
NOW
29.95
WAS 79.95
NOW
29.95
CAPE DAISY HANGING BOWL
CALLA LILY
WAS 79.95
WAS 139.95
34.95
64.95
NOW
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400
WAS 149.95
NOW
NOW
INDOOR
99.95
Offer valid until 18 October 2020. While stocks last. X1WCM89W-AL141020