Tygerburger Elsiesriver- 11 April 2018

Page 10

10 TYGERBURGER Elsiesrivier

OPENBARE KOMMENTAAR OP DIE STAD KAAPSTAD SE VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN DIE GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (GOP) 2017-2022, WAT DIE KORPORATIEWE TELKAART INSLUIT, EN DIE KONSEPBEGROTING 2018/19 Kennis geskied hiermee ingevolge die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000; die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003, en die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, Wet 6 van 2004, dat die Stad se voorgestelde wysigings aan die geïntegreerde ontwikkelingsplan 20172022 (met inbegrip van die korporatiewe telkaart, wat toepaslike kernprestasieaanwysers en prestasiemikpunte vir die munisipaliteit stel) en die konsepbegroting 2018/19 van 9 April 2018 tot en met 4 Mei 2018 beskikbaar sal wees vir kommentaar by die hoofmunisipale administratiewe geboue, alle subraadskantore (sien lys hier onder), aanlyn by www.capetown.gov.za/haveyoursay, en by alle munisipale biblioteke. Afskrifte van hierdie dokumente kan ook op CD by voormelde lokale bekom word. Die Stad sal ook 24 subraadsgebaseerde fokusgroepsessies oor die begroting aanbied. Inwoners kan hulle subraadskantore kontak vir verdere inligting in hierdie verband. Die dokumente kan ook vanaf 29 Maart 2018 by die volgende skakel op ons webtuiste bekom word: www.capetown.gov.za/budget Rig skriftelike korrespondensie aan: Die Stadsbestuurder, GOP/Begroting 2018/19 5de verdieping, Podiumblok, Burgersentrum, Kaapstad 8001; of Privaat Sak X9181, Kaapstad 8000; of Faks: 021 400 1332; of E-pos: Budget.Process2018@capetown.gov.za Enigeen wat wil kommentaar lewer, kan dit skriftelik teen nie later nie as 16:30 op Vrydag 4 Mei 2018 doen by bogenoemde besonderhede, aanlyn of deur hulle kommentaar by hulle plaaslike subraadskantoor in te dien. Persone wat nie kan skryf nie, kan enige van die kantore hieronder in kantoortyd besoek, waar ’n personeellid hulle sal bystaan om hulle kommentaar te transkribeer. Die volgende tabel bevat ’n lys plekke waar die voorgestelde wysigings aan die GOP en die konsepbegroting ter insae sal lê: SUBRAAD

ADRES Munisipale kantore, h.v. Grosvenor- en Hermeslaan, Saxonsea, Atlantis Munisipale kantore, Brightonweg, Kraaifontein Milnerton- munisipale gebou, 1ste verdieping, Royal Ascot, Bridleweg, Milnerton Munisipale kantore, h.v. Voortrekker- en Tallentweg, Parow Munisipale kantore, h.v. Jakkelsvleilaan en Kiaatweg Bonteheuwel

SUBRAADSBESTUURDER Wessie van der Westhuizen Subraad 1 Tel: 021 444 6037 Freddie Prince Subraad 2 Tel: 021 444 7521 Johannes Brand Subraad 3 Tel: 021 444 4862 Ardela van Niekerk Subraad 4 Tel: 021 444 0196 Pat Jansen Subraad 5 Tel: 021 444 3717 Pat Jansen Subraad 6 Munisipale kantore, Voortrekkerweg, Bellville Tel: 021 444 3717 Carin Viljoen Subraad 7 Munisipale kantore, Oxfordstraat, Durbanville Tel: 021 444 0689 Munisipale kantore, h.v. Faganstraat en Erika Williams Subraad 8 Hoofweg, Strand Tel: 021 850 4150 Site B, Khayelitsha-inkopiesentrum, h.v. Johnson Fetu Subraad 9 Bonga- en Sulani-rylaan, Khayelitsha Tel: 021 360 1351 Khayelitsha-opleidingsentrum, h.v. Mandlenkosi Sitonga Subraad 10 Lwandlestraat en Phendula-singel, Khayelitsha Tel: 021 444 7315 Fezeka-gebou, h.v. Steve Biko-rylaan en Kayise Nombakuse Subraad 11 Lansdowneweg, Gugulethu Tel: 021 444 5387 / 5384 Lentegeur- administratiewe gebou, h.v. Alesia Bosman Subraad 12 Melkbos- en Merrydaleweg, Lentegeur Tel: 021 444 8696 Fezeka-gebou, h.v. Steve Biko-rylaan en Lunga Bobo Subraad 13 Lansdowneweg, Gugulethu Tel: 021 444 5366 Fezeka-gebou, h.v. Steve Biko-rylaan en Kayise Nombakuse Subraad 14 Lansdowneweg, Gugulethu Tel: 021 444 5387 / 5384 Pinelands-opleidingsentrum, St Stephensweg, Mariette Griessel Subraad 15 Sentrale Plein, Pinelands Tel: 021 444 9797 Marius Coetsee Subraad 16 11de verdieping, Waalstraat 44, Kaapstad Tel: 021 487 2055 Athlone-burgersentrum, h.v. Protea- en Zimlo Lalendle (Acting) Subraad 17 Klipfonteinweg, Athlone Tel: 021 417 4008 Fred Monk Subraad 18 H.v. Buckweg en 6de Laan, Lotusrivier Tel: 021 444 8788 Munisipale kantore, Sentrale Sirkel, uit Desiree Mentor Subraad 19 Recreationweg, Vishoek Tel: 021 444 9461 Alphensentrum, Constantia-hoofweg, Richard White Subraad 20 Constantia Tel: 021 444 8112 Munisipale kantore, h.v. Van Riebeeck- en Pieter Grobler Subraad 21 Carinusstraat Kuilsrivier Tel: 021 900 1503 Munisipale kantore, h.v. Van Riebeeck- en Okkie Manuels Subraad 22 Carinusstraat, Kuilsrivier Tel: 021 700 4025 Lentegeur- administratiewe gebou, h.v. Raphael Martin Subraad 23 Melkbos- en Merrydaleweg, Lentegeur Tel: 021 444 8722 Masibambane-hulpbronsentrum, Harare, Goodman Rorwana Subraad 24 Khayelitsha Tel: 021 444 7532 Alle biblioteke Click on www.capetown.gov.za/libraries Kaapstad Wandelvlak, Burgersentrum, Hertzogboulevard, Kaapstad Suid-Skiereiland Munisipale kantore, h.v. Hoof- en Victoriaweg, Plumstead

LW: Inligting wat hier voorsien word, is ’n uittreksel uit die konsepboek van tariewe, fooie en heffings. Vir die volledige weergawe, raadpleeg bylae 6 by die konsepbegroting vir 2018/19.

1. EIENDOMSBELASTING (weergegee as sent in die rand): Die sent-in-die-rand-tarief word met die munisipale waardasie van die eiendom vermenigvuldig om die jaarlikse belastingaanslag te bereken, onderworpe aan die kortings waarvoor die beleid oor eiendomsbelasting voorsiening maak, en het ’n nulbelastingkoers vir BTW. 1.1 1.2 1.3

1.4 1.5 1.6

1.7

Residensiële eiendomme - R0,007201 (Die Stad sal geen belasting hef op die eerste waarde tot en met R200 000 van die markwaarde soos op die waardasielys nie.) Industriële/kommersiële eiendomme, wat alle onontwikkelde grond insluit R0,014402 Landboueiendomme (met inbegrip van plase en kleinhoewes) val onder drie kategorieë: (a) Eiendomme wat vir residensiële doeleindes gebruik word - R0,007201 (b) ) Eiendomme wat vir bona fide-boerderydoeleindes gebruik word - R0,001440 (c) Eiendomme wat vir iets anders, soos industriële of kommersiële doeleindes, gebruik word - R0,014402 Openbare diensinfrastruktuur - R0,0018 Openbare diensinfrastruktuur (uitfasering) - R0,00036 Enige eiendom wat aan die maatstawwe vir ’n openbare voordeelorganisasie in die gewysigde munisipale eiendomsbelastingregulasies voldoen, dog nie vir die 100%-korting ingevolge die Raad se konsepbeleid oor eiendomsbelasting in aanmerking kom nie, sal teen 25% van die residensiële koers belas word - R0,0018 Die spesiale kortings vir senior burgers en persone met gestremdhede vir die boekjaar 2018/19 verskyn in die tabel hier onder:

ADVERTENSIE

Woensdag, 11 April 2018

Die voorgestelde bruto maandelikse huishoudelike inkomste en kortings vir die boekjaar 2018/19 is soos volg: BRUTO MAANDELIKSE HUISHOUDELIKE INKOMSTE R 2017/18 0 4 000 4 001 6 000 6 001 7 000 7 001 8 000 8 001 9 000 9 001 10 000 10 001 11 000 11 001 12 000 12 001 13 000 13 001 14 000 14 001 15 000

1.8

% KORTING 2017/18 100% 95% 90% 80% 70% 60% 50% 40% 30% 20% 10%

BRUTO MAANDELIKSE HUISHOUDELIKE INKOMSTE R 2018/19 0 4 000,99 4 001 6 000,99 6 001 7 000,99 7 001 8 000,99 8 001 9 000,99 9 001 10 000,99 10 001 11 000,99 11 001 12 000,99 12 001 13 000,99 13 001 14 000,99 14 001 15 000

% KORTING 2018/19 100% 95% 90% 80% 70% 60% 50% 40% 30% 20% 10%

Eiendomseienaars moet om die korting aansoek doen teen 31 Augustus in die boekjaar waarin ’n algemene waardasie in werking gestel word, of binne drie maande ná die inwerkingstelling van ’n aanvullende waardasie. Indien nie, kan geen sodanige korting toegestaan word nie.

2. VERBRUIKSTARIEWE EN -HEFFINGS Water, sanitasie, elektrisiteit en vasteafvalbestuur word teen 15% BTW belas. 2.1 WATER Sewe stelle watertariewe word voorgestel (vlak 1- tot vlak 7-verminderingstarief). Die vlak 6-verminderingstariewe (wat in die tabelle hier onder aangetoon word) sal op die boekjaar 2018/19 van toepassing wees totdat verdere besluite oor die waterbeperkings geneem word. In die lig van die vermindering in algehele verbruik, en veral die kwyning van verbruik op die hoër volumetriese trappe, wat die huidige progressiewe, trapsgewyse huishoudelike tariefstruktuur aan erge druk en verhoogde risiko blootstel, beveel die Stad alternatiewe metodes aan om ’n veel groter mate van sekerheid en bestandheid te verseker in die finansiële model om die koste van dienslewering te verhaal. Spesifieke stygings vir kliënte sal van die bepaalde stel omstandighede afhang. Beduidende tariefstygings sal egter plaasvind weens die afname in die volumetriese basis, die aansienlike koste verbonde aan wateraanvullingsplanne, die bespoediging van programme vir batebestuur en -instandhouding, en die aanpassing van die waterinvorderingsverhouding. 2.1.1 Volledig huishoudelik – water wat hoofsaaklik vir huishoudelike doeleindes gebruik en aan enkelresidensiële eiendomme voorsien word. Gratis basiese dienste vir slegs deerniskliënte. VOLLEDIGE HUISHOUDELIK NIEDEERNIS Trap 1 (0 < 6 kℓ) Trap 2 (>6 < 10,5 kℓ) Trap 3 (>10,5 < 35 kℓ) Trap 4 (>35 kℓ) VOLLEDIGE HUISHOUDELIK - DEERNIS Trap 1 (0 < 6 kℓ) Trap 2 (>6 < 10,5 kℓ) Trap 3 (>10,5 < 35 kℓ) Trap 4 (>35 kℓ)

EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

2018/19 SONDER BTW R40,73 R48,88 R127,13 R768,64

2018/19 MET BTW R46,84 R56,21 R146,20 R883,94

2018/19 SONDER BTW R0,00 R0,00 R127,13 R768,64

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00 R146,20 R883,94

2.1.2 Verbruikstariewe vir agterplaasgebruikers, wat raadseiendom insluit AGTERPLAASGEBRUIKERS

EENHEID

Trap 1 (0 < 6 kℓ) Trap 2 (>6 < 10,5 kℓ)

Per kℓ Per kℓ

2018/19 SONDER BTW R0,00 R0,00

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00

2.1.3 Kommersieel – water wat voorsien word aan eiendomme van ’n hoofsaaklik kommersiële aard: R45,75 (R52,61 met BTW) per kℓ 2.1.4 Industrieel – water wat vir vervaardiging, elektrisiteitsopwekking, landgebaseerde vervoer, bouwerk of enige verbandhoudende doeleinde gebruik word: R45,75 (R52,61 met BTW) per kℓ 2.1.5 Skole/sportliggame/godsdienstige instellings/liefdadigheidsorganisasies – enige opvoedkundige aktiwiteit en/of sportliggaam: R45,75 (R52,61 met BTW) per kℓ 2.1.6 Huishoudelike groep – multiresidensiële eenheid (d.w.s. deeltitel, enkeltiteltrosontwikkelings, sekuriteitsdorpe, woonstelblokke met ongeregistreerde individuele eienaarskap van eenhede). Gratis basiese dienste vir slegs deerniskliënte. HUISHOUDELIKE GROEP – NIEDEERNIS Trap 1 (0 < 6 kℓ) Trap 2 (>6 < 10,5 kℓ) Trap 3 (>10,5 < 35kℓ) Trap 4 (>35 kℓ) HUISHOUDELIKE GROEP DEERNIS Trap 1 (0 < 6 kℓ) Trap 2 (>6 < 10,5 kℓ) Trap 3 (>10,5 < 35 kℓ) Trap 4 (>35 kℓ)

EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

2018/19 SONDER BTW R40,73 R48,88 R127,13 R768,64

2018/19 MET BTW R46,84 R56,21 R146,20 R883,94

2018/19 SONDER BTW R0,00 R0,00 R127,13 R768,64

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00 R146,20 R883,94

2.1.7 Regering – nasionale en provinsiale departemente: R45,75 (R52,61 met BTW) per kℓ 2.1.8 Munisipale/departementele gebruik: R45,75 sonder BTW per kℓ 2.1.9 Divers – alle verbruikers wat nie onder bogenoemde kategorieë val nie, wat brandkrane insluit: R45,75 (R52,61 met BTW) per kℓ 2.1.10 Divers ekstern – alle verbruikers wat buite die Stad Kaapstad voorsien word: R68,79 (R79,11 met BTW) per kℓ 2.1.11 Grootmaattarief – wat die heffing van die Waternavorsingskommissie uitsluit. Slegs vir grootmaatvoorsiening aan ander munisipaliteite en vir kosteverhaling van die departement waternetwerke van die Stad Kaapstad: GROOTMAAT-TARIEF

2018/19 SONDER BTW

2018/19 MET BTW

Per kℓ per persoon

R14,28

R16,42

Per kℓ per persoon

R14,28

n.v.t.

EENHEID

Grootmaattarief – eksterne kliënte Grootmaattarief waternetwerke

2.1.12 In pas met die aanvaarding van die beleid oor stedelike landbou is ’n gratis toewysing van 10 kℓ per maand ingestel vir die uitsluitlike doeleinde van bestaansboerdery deur omskrewe kwesbare groepe. 2.1.13 Huishoudelike kliënte wat woon in troseenhede op eiendomme wat vir gemengde gebruik gesoneer is, kan aansoek doen dat die tariefstruktuur per eenheid per maand toegeken word. ’n Beëdigde verklaring sal vereis word, en die aansoek sal op grond van die persentasie van die hoofgebruik ondersoek en oorweeg word. 2.1.14 Bestaande skuilings vir haweloses/tehuise vir die gesondheid van diegene met fisiese of geestelike gestremdhede/tehuise vir kinders:

Trap 1 (0 < 0,75 kℓ) Trap 2 (>0,75 kℓ)

Per kℓ per persoon Per kℓ per persoon

2018/19 SONDER BTW R0,00 R45,75

2018/19 MET BTW R0,00 R52,61

2.1.15 Vaste maandelikse basiese heffing vir water – bekendstelling van vaste maandelikse basiese heffing vir water:

METERGROOTTE

15 mm 20 mm 25 mm 40 mm 50 mm 80 mm 100 mm 150 mm 200mm 250mm 300 mm

Per meter Per meter Per meter Per meter Per meter Per meter Per meter Per meter Per meter Per Meter Per meter

ALLE DEERNISEIENDOMME GEBRUIKERKATEGORIEË 2018/19 2018/19 MET 2018/19 2018/19 MET SONDER BTW BTW SONDER BTW BTW R56,00 R64,40 R0,00 R0,00 R100,00 R115,00 R0,00 R0,00 R156,00 R179,00 R0,00 R0,00 R400,00 R460,00 R0,00 R0,00 R625,00 R718,75 R0,00 R0,00 R1 600,00 R1 840,00 R0,00 R0,00 R2 500,00 R2 875,00 R0,00 R0,00 R5 625,00 R6 468,75 R0,00 R0,00 R10 000,00 R11 500,00 R0,00 R0,00 R15 605,00 R17 945,75 R0.00 R0.00 R22 500,00 R25 875,00 R0,00 R0,00

2.2. SANITASIE Sewe stelle sanitasietariewe word voorgestel (vlak 1- tot vlak 7-verminderingstarief). Die vlak 6-verminderingstariewe (wat in die tabelle hieronder aangetoon word) sal op die boekjaar 2018/19 van toepassing wees totdat verdere besluite oor die waterbeperkings geneem word. In die lig van die vermindering in algehele verbruik, en veral die kwyning van verbruik op die hoër volumetriese trappe, wat die huidige progressiewe, trapsgewyse huishoudelike tariefstruktuur aan erge druk en verhoogde risiko blootstel, beveel die Stad alternatiewe metodes aan om ’n veel groter mate van sekerheid en bestandheid te verseker in die finansiële model om die koste van dienslewering te verhaal. Spesifieke stygings vir kliënte sal van die bepaalde stel omstandighede afhang. Beduidende tariefstygings sal egter plaasvind weens die afname in die volumetriese basis, die aansienlike koste verbonde aan wateraanvullingsplanne, die bespoediging van programme vir batebestuur en -instandhouding, en die aanpassing van die waterinvorderingsverhouding. 2.2.1 Volledig huishoudelik (standaard) – enkelresidensiële eiendomme: 70% van waterverbruik tot ’n maksimum van 35 kℓ riool per maand (70% van 50 kℓ water is gelykstaande aan 35 kℓ riool). Gratis basiese dienste vir slegs deerniskliënte. VOLLEDIG HUISHOUDELIK – STANDAARD – NIEDEERNIS Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ) HUISHOUDELIKE GROEP DEERNIS Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ)

EENHEID Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

2018/19 SONDER BTW R40,21 R53,62 R128,34 R128,34

2018/19 MET BTW R46,24 R61,66 R147,59 R147,59

2018/19 SONDER BTW R0,00 R0,00 R128,34 R128,34

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00 R147,59 R147,59

2.2.2 Volledig huishoudelik (Stad Kaapstad-oksidasiedamme) – Nie meer van toepassing nie. Maak deel uit van oorskakeling na eenvormige tariewe. VOLLEDIG HUISHOUDELIK – STAD KAAPSTADOKSIDASIEDAMME – NIEDEERNIS Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ)

EENHEID Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

VOLLEDIG HUISHOUDELIK – STAD KAAPSTADEENHEID OKSIDASIEDAMME – DEERNIS Per kℓ Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Per kℓ Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Per kℓ Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Per kℓ Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ)

2018/19 SONDER BTW

2018/19 MET BTW

n.v.t. n.v.t. n.v.t. n.v.t.

n.v.t. n.v.t. n.v.t. n.v.t.

2018/19 SONDER BTW

2018/19 MET BTW

n.v.t. n.v.t. n.v.t. n.v.t.

n.v.t. n.v.t. n.v.t. n.v.t.

2.2.3 Huishoudelike groep – ontwikkelings met multiresidensiële eenhede (d.w.s. deeltitel, enkeltiteltrosontwikkelings, sekuriteitsdorpe, woonstelblokke met ongeregistreerde individuele eienaarskap van eenhede). 90% van waterverbruik tot en met ’n maksimum van 35 kℓ per eenheid. Gratis basiese dienste vir slegs deerniskliënte. HUISHOUDELIKE GROEP – NIEDEERNIS Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ)

2018/19 SONDER BTW R40,21 R53,62 R128,34 R128,34

2018/19 MET BTW R46,24 R61,66 R147,59 R147,69

2018/19 SONDER BTW R0,00 R0,00 R128,34 R128,34

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00 R147,59 R147,59

2.2.4 Verbruikstariewe vir agterplaasgebruikers (raadseiendom) 2018/19 AGTERPLAASGEBRUIKERS SONDER BTW R0,00 Trap 1 (0 < 4.2) Per kℓ R0,00 Trap 2 (>4.2 < 7.35) Per kℓ

2018/19 MET BTW R0,00 R0,00

HUISHOUDELIKE GROEP – DEERNIS Trap 1 (0 < 4,2 kℓ) Trap 2 (>4,2 < 7,35 kℓ) Trap 3 (>7,35 < 24,5 kℓ) Trap 4 (>24,5 < 35 kℓ)

EENHEID

Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ EENHEID Per kℓ Per kℓ Per kℓ Per kℓ

2.2.5 Industrieel en kommersieel (standaard), skole, sportliggame, godsdienstige instellings, liefdadigheidsorganisasies, regering: nasionaal/provinsiaal, hospitale en ander – 95% van waterverbruik (*sien nota): R46,18 (R53,11 met BTW) per kℓ 2.2.6 Industrieel en kommersieel (Stad Kaapstad-oksidasiedamme) – Nie meer van toepassing nie. Maak deel uit van oorskakeling na eenvormige tariewe vir niehuishoudelike gebruikers. 2.2.7 Departementeel - 95% van waterverbruik (*sien nota), wat fasiliteite uitsluit wat nie aan die rioolstelsel verbind is nie: R46,18 (geen BTW) per kℓ 2.2.8 Divers (standaard) – alle verbruikers wat nie onder bostaande kategorieë val nie – 95% van waterverbruik: R46,18 (R53,11 met BTW) per kℓ 2.2.9 Divers (Stad Kaapstad-oksidasiedamme) – Nie meer van toepassing nie. Maak deel uit van oorskakeling na eenvormige tariewe vir niehuishoudelike gebruikers. 2.2.10 Waar huishoudelike kliënte woon in troseenhede op eiendomme wat vir gemengde gebruik gesoneer is, kan hulle aansoek doen dat die tariefstruktuur per eenheid per maand toegeken word. ’n Beëdigde verklaring sal vereis word, en die aansoek sal op grond van die persentasie van die hoofgebruik ondersoek en oorweeg word. 2.2.11 Bestaande skuilings vir haweloses/tehuise vir die gesondheid van diegene met fisiese of geestelike gestremdhede/tehuise vir kinders:

Trap 1 (0 < 0,525) Trap 2 (>0,525)

Per kℓ per persoon Per kℓ per persoon

2018/19 SONDER BTW R0,00 R46,18

2018/19 MET BTW R0,00 R53,11


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.