Mn july august 2012

Page 14

busy bodies

OLIMPIESE SPELE

LONDEN 2012

the Art of movement Martial Arts is the ancient art of movement for self-defence and emotional focus. Martial Arts also offer children the opportunity to learn the art of self control, perserverance and discipline through movement, and a better understanding and respect for our bodies.

Winter holidAy coUrses AvAilABle! did yoU knoW Wolves AcAdemy offers mArtiAl Arts coUrses on WeekdAy morninGs & sAtUrdAys? Become part of Wolves Academy and train in the mornings or once a week in Tang Soo Do Korean Karate or Haedong Kumdo Korean Sword Venue: 22 De Kock Street

Wolves AcAdemy offers 21 yeArs of mArtiAl Arts experience. TRAINING COURSES COMBAT TANG SOO DO HAEDONG KUMDO (KOREAN SWORD) WEAPON TRAINING | SELF DEFENCE

contActUs

Master Awie Davis: 082 939 8615 Master Xander Davis: 082 907 5067 info@wolvesacademy.co.za 14

Die Olimpiese Spele bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met twee jaar intervalle gehou. Die slagspreuk van die Olimpiese Spele is Vinniger, HoĂŤr, Sterker, of dan Citius, Altius, Fortius in Latyn. Die Olimpiese Somerspele sal van 27 Julie tot en met 12 Augustus 2012 in Londen, die hoofstad van die Verenigde Koninkryk aangebied word. Dit sal die dertigste aanbieding van die Somerspele sedert 1896 wees. Dit is die derde keer dat Londen die spele organiseer na hulle eerste spele in 1908 en daarna in 1948. Aansluitend sal die Paralimpiese Spele ook in Londen gehou word. Die volgende sportsoorte word tydens die Somerspele beoefen: Atletiek, Pluimbal, Basketbal, Boks, Boogskiet, Gewigoptel, Gimnastiek, Handbal, Hokkie, Bofbal, Judo, Kanovaart, Moderne vyfkamp, Ruitersport, Roei, Skerm, Skyfskiet, Duik, Sagtebal, Gesinchroniseerde swem,Taekwondo,Tafeltennis,Tennis, Driekamp, Sokker, Vlugbal,Waterpolo, Fietsry, Stoei, Seil en Swem. Die oorspronklike Olimpiese Spele was in die antieke Griekse stad, Olimpia, gehou. Hierdie stad was sedert die 10e eeu v.C. al 'n religieuse en politieke ontmoetingsplek. Die eerste moderne spele vind in 1896 plaas op inisiatief van Baron Pierre de Coubertin. Die eerste spele sou in Parys, Frankryk aangebied geword het, maar later word besluit om dit in Athene, Griekeland te hou om die simboliese skakel met die antieke Spele te bevestig. Suid-Afrika is een van die lande wat aan die Olimpiese Spele deelneem. Suid-Afrika stuur vir die eerste keer 'n span na die 1904 Somerspele. 56 jaar later, in 1960, stuur hulle hulle eerste span na die Winterspele. In 2008 neem Suid-Afrika vir die 17de keer aan die Somerspele deel, terwyl hulle nog net aan 5 Winterspele deelgeneem het. Hulle het nog nooit 'n medalje op 'n Winterspele gewen nie. In totaal het Suid-Afrika al 69 medaljes verower. Maak seker dat jou kinders ook inskakel en deel in die opwinding! Oorweeg om jul eie Suid Afrikaans Winter "Olimpiese Spele" tuis te hou hierdie winter vakansie. Inligting aangepas vanuit www.wikipedia.com


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.