2 minute read

Zanri

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogtepunt van ons hokkieseisoen is die groei van ons spelers. Nie net as ‘n span nie, maar as individue en om die vermoë om elke uitdaging met ‘n positiewe gesindheid te gemoed te gaan.

Hoe motiveer jy jou span?

‘n Motiverende kaptein moet verseker dat haar spanmaats altyd ‘n gevoel van selfvertroue het.

Die belangrikste is om met ‘n positiewe gesindheid elke oefening en wedstryd by te woon en dit ten volle te geniet. Dit is nie net op die veld waar dit moet plaasvind nie, maar ook van die veld af – ek probeer om my span ten alle tye te ondersteun en motiveer met opbouende en motiverende woorde

Wie is jou onderkaptein en hoe staan sy by jou?

My onderkaptein is Elaine van Rensburg. Sy ondersteun my as ‘n kaptein en help my om die selfvertroue en positiewe gesindheid in die span te behou en om ons afrigter se opdragte uit te voer

Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons het hierdie jaar gegroei as ‘n span in moeilike, sowel as goeie tye, waar ons saam as ‘n span ontwikkel het. Die groei van die spelers as ‘n span is merkwaardig.

My span maak my altyd trots, maar wat my trots sal maak is as ons al die goeie tye in een wedstryd na vore te bring op die dag van Interskole. Op die ou einde is die Engelse gesegde van ‘It is not whether you win or lose, but how you play the game’, wat my sal trots maak om as kaptein van die veld af stap.

Wat is jou planne vir die toekoms?

My toekomsplanne is om graad 12 te voltooi by Hoër Volkskool en verder my studies by Stellenbosch te voltooi, Radiografie te studeer en ook om op my hokkie te fokus.

Union High 2nd Hockey Team

Front: Dennisha Fortuin, Megan Adams, Cadee Arends, Shona Zana, Sesethu Kotishini and Megan Nel.

Back: Tyra Binney, Shazia Ahmed, Joy Merifield, Sarah Wilmot, Bontle Mashiane, Lolitha Saki and Siya Desha. Absent: Zukhanye Vena and Jenna-Lee Jansen.

Union High u.16 Hockey Team

Front: Rebecca Copeman, Lisa Vutula, Megan Putter, Leshay Fourie, Farronique Booysen, Jemma Grootboom and Melissa Naude.

Back: Chavene Lamont, Xarah Hoffman, Samantha Charles, Katelyn Trollip, Megan Nortje, Alulutho Skade, Ntombazana Speelman and Ambesiwe Tokwe.

Union High u.14 Hockey Team

Front: Sinalo Khali, Kirsten Collett, Jourdan-Bethany Koeberg, Amber Slater, Sovuyiswa Sefa, Kuhle Nqumashe and Kwakhanya Buyiselo.

Back: Zoë Liesing, Imivuyo Nondlazi, Zanique Souter, Brogan Koeberg, Jade Slater, Liyabona Nkomo, Zakithi Sishi, Jasmine Abercrombie and Onwaba Ngaphi.

Volksies 2de Span Hokkiedogters

Voor: Anya Cornelius, Lia Erasmus, Zenke Enslin, Jana Neethling, Gizelle Vers, Mikha Enslin en Anje Deysel.

Agter: Marlie Nel, Alice du Toit, Inke-Lirie Ferreira, Malandri Lombard, Raquel Andrews, Leoné Lategan en Libby van der Mescht.

Volksies 3de Span Hokkiedogters

Voor: Sue-Ann Prince, Gaby Hall, Jessica Pretorius, Nozi Mvana (k), Nazlee Wevers, Jaymee Barnard en Nakitha Peters.

Agter: Venique Meyer, Telene Ferreira, Kate-Lynn Kruger, Emily Gradwell, Chantel van der Nest, Chaendré Damons en Vochenique Meyer.

Union High - Cheerleaders Volksies - Dirigente

Voor: Jovandre Samson, Shona Zana and Xhamla Magubeni. Agter: Ngomusa Zweni, Kwande Mhlabeni, Megan Adams, Philasande Tsutsu, Entle Thibane and Lilitha Buhali.

Voor: Sanet Grobler, Anishka Luiters, Elizma Bezuidenhout, Romanicha Stoffels en Zanri Groenewald.

Agter: Doerané Grobbelaar, Remé Vorster, Mark Blom, Nozi Mvana en Jaydene Vaaltyn.

Union High - 1st Team Tennis

Volksies - 1ste Span Tennis

Voor: Jani van der Merwe, Rudolph-Hein van Eeden, Zanri Groenewald (k), Jan-Theo van Tonder (k) Lisa Steynberg, Louwen Wolfaardt.

Anya Cornelius, Lynette Truter, AJ de Jager, Victor Dercksen, Luan Hanekom Alecia Louw.

Volksies - 2de Span Tennis

Viljoen, Alice du Toit.