LAERSKOOL WESBANK Besoek van Minister van Onderwys Die Minister van Onderwys Laerskool Wesbank besoek om die skool geluk te wens met hul uitstekende akademie en Wiskunde-uitslae in die Sistemiese evaluering. As een van die top drie skole in die WesKaap, wou sy weet wat die skool se wenresep is om gehalte onderwys te verseker.
(t) 044 279 1731 (e) ahanekom@wesbank.wcape.school.za
SWD 0/13-netbalspan Vier spelers van Wesbank is in die SWD 0/13netbalspan opgeneem.
Eden Skaakspan Vyf leerders is verkies tot die skaakspan wat die Eden Streek by Caledon in die Wes-Kaap gaan verteenwoordig.
Runé Camelo Venancio, Anuk Maloney, Lydia le Roux, Kayla Steyn.
SWD SKADU-span Vyf spelers van Wesbank is in die SWD SKADU-span opgeneem. Samlin Stuurman (0.12), Welmari Delport (0.13), Ronday Martin (0.11), Jeanie du Plessis (0.11), Amé Pretoriuis (0.11)
Mnr. Barnard Griebenow (Voorsitter: Beheerliggaam), me. Debbie Schäfer (Minister van Onderwys), Lienke le Roux (Hoofmeisie), Mornè Els (Hoofseun), mnr. Alewyn Hanekom (Skoolhoof) en mnr. Anton Titus (Kringbestuurder).
LAERSKOOL VAN REEDE SWD u/13 hockey team Three of our learners have been chosen to represent SWD in the u/13 hockey team. Lungelihle Ndwandwe (Goalie Boys u/13A), Nompumelelo Witbooi (Girls u/13B) and Ethan Beckett (Boys u/13A).
VOOR: Edrich Bothma, Lara Meyer AGTER: Jacobus Geyser, Simon Greeff AFWESIG: Madri Botha.
(t) 044 272 2845 (e) admin@vanreede.co.za
Wes-Kaap kleure verwerf Nickay Jackson, ‘n Graad 6-leerder, het 14 en 15 Mei in Kaapstad aan ‘n WesKaapse danskompetisie deelgeneem. Sy was deel van die Dynamite Dance Studio groep. Ons is baie trots op Nickay. Sy het Wes-Kaap kleure verwerf.
SWD Western Cape Netball trials Thabisa Cacela (Grade 6) has been chosen to represent SWD at the Western Cape Netball trials.
Ballroom and Latin Festival Vyf leerders het Saterdag, 14 Mei aan SWD Dancesport se Ballroom and Latin Festival te George deelgeneem. Al die leerders spog met bekers in beide die Ballroom en Latin afdelings.
VOOR: Kenisha Swarts (Gr. R) en Christiaan Henning (Gr. 3). AGTER: Werné Kemp (Gr. 5), Jean-Mari Henning (Gr. 5) en Nicky Swarts (Gr. 5).
LAERSKOOL OUDTSHOORN-NOORD (t) 044 272 3946 (e) laerskooloudtshoornnoord@gmail.com Graad 6-klas maak afdrukke Die Graad 6‘e het tydens hul Afrikaans-klas ‘n luister- en skryfaktiwiteit gedoen oor “Hoe om ‘n tydskrifprentafdruk te maak”.
Northwind E-sportspan Laerskool Oudtshoorn-Noord se E-sportspan wil graag hul opregte dank en waardering aan Shaun Stuart van Outeniqua Kantoormasjiene oordra vir die groot borg van die span se hempies.
Shaun Stuart saam met die span: Dillan Smith, Johann Wahl, Connor Szücs, Zander de Koker, Aidan Dickson en die afrigter, mnr. Bernard Els.
Page 10
AWSUM NEWS, MAY 2016
Lessenaar-organiseerders Die Graad 3’s het as deel van die Lewensvaardighede-kurrikulum hulle eie lessenaarorganiseerders uit afvalmateriaal gemaak.