Southern Cape (June 2017) Primary - High Schools

Page 5

KNYSNA PRIMARY SCHOOL

(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za

KPS stand together During 7 to 12 June, being in Knysna was definitely not child’s play. KPS stood together during one of the darkest times in Knysna. We would like to thank everyone who contributed and donated towards the parents, teachers and staff of KPS who have lost everything. We really appreciate every single contribution. KPS LOVE!

LAERSKOOL BLANCO (t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za Verjaardagviering Mnr. Gerhard Ackerman vier sy verjaarsdag by die skool. Die leerders het vir hom ‘n opvoering gedoen en ‘n groot visvanggeskenk gegee.

Fietsry

Mixed martial arts Jago de Bruijn het aan die Cape Classic Mixed Martial Arts-toernooi deelgeneem. Hy het die volgende prestasies behaal: • Silver en brons medaljes vir Karate • Twee goue medaljes vir Skopboks • Goue medalje vir Jui Jitsu

Laerskool Blanco neem deel teen tien ander laerskole in die omgewing in die Spur Skole-bergfietsliga. Hulle behaal ‘n spoggerige eerste plek. Die volgende atlete presteer in hul afdeling:

Goue medalje • Chandré Boshoff • Mienke Boshoff • Lincoln Zietsman Silwer medalje • Anje van Niekerk • Janie Maritz Brons medalje • Nina van Niekerk Medaljewenners saam met hul afrigter. VOOR: Nina van Niekerk, Chandré Boshoff, Mienke Boshoff en Janie Maritz. AGTER: Lincoln Zietsman, Mnr. Johan du Preez en Anje van Niekerk.

LAERSKOOL OUTENIQUA SWD-rugbyspanne Laerskool Outeniqua is baie trots met die insluiting van hierdie ses seuns in die verskeie SWD-rugbyspanne.

(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com

SASN All Ages Netball

SA Junior Kampioen

Abigail Olivier from Outeniqua Primary School attended the Western Cape School’s netball trials in Riversdale on 19 and 20 May. She was chosen to represent the Western Cape in the prestigious SASN All Ages Netball tournament in Boksburg from 2 to 6 July.

Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua wat die eerste plek behaal het in die Top Tien SA (Euro Trampolien). Sy is nou die junior kampioen in SA vir Euro Trampolien en het reeds die eerste proewe geslaag vir die Wêreldbyeenkoms in Bulgarye in November 2017.

Bydrae tot Knysna-slagoffers Ouers en leerders van Laerskool Outeniqua het mildelik bygedra om die duisende mense wat deur die Knysna-vure geraak is, te help.

Blanket drive

VOOR: Khanya Mfundisi (SWD B-span), Curtley Smith (Cravenweekspan), Marcel Strydom (Cravenweekspan). AGTER: Azola Mbaxa (SWD B-span), Busisani Vilani (Cravenweekspan), Michael Lamaong (Cravenweekspan.

Outeniqua Primary Early Act Club organised a blanket drive to keep the little Wikkelwurms at Bethesda cosy and warm during the cold winter months.

AWSUM NEWS JUNE 2017

Page 5


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.