Northern Suburbs (Jan) High Schools

Page 10

NEWS

NUUS

2 JANUARY 2014

Hoërskool Stellenberg

Die beheerliggaam en personeel van Stellenberg wens die Matriekklas van 2013 baie geluk met hulle uitstekende uitslae Slaagsyfer - 99.7% 55

Leerders behaal ‘n A Simbool (18.4% van alle leerders) 82.9% van leerders kwalifiseer vir universiteitstoelating 99.7% vir tersiêre opleiding 2 leerders 7 A’s elk 518 vak - A’s 50% van alle vakke wat geskryf is het 70% gehaal Top - 5 Presteerders: 1. Chrisjan Wüst 2. Nicol Brand 3. Arina de Kock 4. Rebecca Steyn 5. Maré Cheminais

92.7% 92.3% 91.0% 90.7% 90.7%

Chrisjan Wüst

Leerders wat ‘n top - 10 posisie in hulle vak behaal het: 1. Rebecca Steyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal 1. Chrisjan Wüst Informasietegnologie 4. James Brandt Besigheidstudies 6. Heinri Schutte Wiskunde: waarskynlikheid, datahantering 8. Maré Cheminais Wiskunde: waarskynlikheid, datahantering 9. Nicol Brand isiXhosa Tweede Addisionele Taal 10. Andisa Mbambisa isiXhosa Tweede Addisionele Taal

Ons sien uit na:

Nicol Brand

Studenteraad 2014 Die Studenteraad van Hoërskool Stellenberg is vuur en vlam aan die gang en opgewonde vir wat 2014 inhou. SMK Wêreldkoorspele in Riga (Latvia)

Wildeklawer-Netbaltoernooi

MTBS 2014

Rugby toer na Italië

Hokkietoer na Nederland

Hoofleiers

Hulle pak die jaar aan met ‘n projek genaamd LeadStellies, geïnspireer deur die KFMinisiatief: LeadSA. Hulle beoog om waardes in die skool te hervestig deur leerders aan te moedig om op die positiewe te fokus en klein dade te verrig wt saam ‘n groot impak maak, en só die negatiewe elimineer. Dit is ‘n geleentheid om die leerders se denkwyse positief te beïnvloed. Die eerste week van die nuwe jaar het op ‘n goeie noot afgeskop vir die Studenteraad tydens die verwelkoming van die nuwe gr. 8-leerders, waar pret sowel as die nodige dissipline en respek aan hul oorgedra is. Stellenberg is reeds die afgelope 4 jaar aktief betrokke by ‘n gemeenskapsprojek waar hulle die Paarl Vaardigheidskool dien. Hulle doel is om vir dié leerders van die skool die nodige gereedskap te voorsien om hul potensiaal te ontsluit, asook verhouding smet hulle te smee. Om samehorigheid en gees in die skool te bevorder, reël die Studenteraad projekte soos die Junior dans, die Poedingaand en vele kulturele en sportgeleenthede wat deelname bevorder. Hulle nooi die publieke uit na hul grootste jaarlikse fondsinsameling, die Food Festival, wat in Mei plaasvind.

Bonnie Evert (ondervoorsitter) Cindi Pretorius (voorsitter) Waldo van Rensburg (ondervoorsitter) Elmarie Swanepoel (ondervoorsitter)

Tel: 021 919 2050 | Lindi: 084 510 0761 | Email: vanilliahealth@gmail.com Web: www.vanilliahealth.co.za 4 Mountain View Drive, Mountain View Office Park, Victoria House, Unit 1, Ridgeworth, Bellville

Die hoofleiers van Hoërskool Stellenberg waarsku julle net: DIE GROEN GOLF KOM! #todayweleadtomorrowwesucceed


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Northern Suburbs (Jan) High Schools by AWSUM News - Issuu