Northern Suburbs (March) Primary Schools

Page 1

MARCH 2014

LAERSKOOL

NEWS

NORTHERN SUBURBS

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

NUUS

GRATIS

FREE

PRIMARY SCHOOL

- Laerskool Welgemoed - DF Malan - Hoërskool Tygerberg Hoë E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Kom ons vier Menseregtedag P2 Boksies maak ‘n verskil! P2 DIY Chalkboard wall calendar! P3 Kinders se Potensiaal P4 Osteoporosis, hormonal disorders and diabetes P5 Somatologie ń opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

e h t l l a t u o k c e s Ch w e n l o o h c s t s late inside SCHOOLS INSIDE •

Kenridge Primary Sckool

Laerskool De Tyger

Laerskool Eversdal

Laerskool Welgemoed

Laerskool Gene Louw

Durbanville Voorbereiding

Edgemead Primary School

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.


NEWS / NUUS

Life Style

2 MARCH 2014

Boksies maak `n verskil!

Watter verskil kan ‘n 5c, 10c of 20c muntstuk nou eintlik maak, mag jy dalk vra? Dit is kleingeld wat ons beursies net vol maak en soms so lastig kan wees. Dit is aanvanklik seker moeilik om te glo dat ‘n paar skamele muntstukke ‘n verskil kan maak, maar die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester het met die hulp van skole in die Wes-Kaap, bewys dat dit wel ‘n verskil maak in die lewens van Dowes en persone met gehoorverlies. Die NID se boksie-projek (Change 4 Change) is ‘n wenner! Sedert die projek se ontstaan in 2009 het dit NID se stoutste verwagtinge oortref met meer as R 100 000 wat per jaar ingevorder word deur die volmaak van klein Change 4 Change spaarboksies. Die projek word met ope arms ontvang deur skole wat ‘n verskil wil maak. Leerders maak ‘n reuse verskil met hulle bydraes en leer reeds op ‘n vroeë stadium in hulle lewens wat doofheid is en wat die probleme is wat Dowes in hul alledaagse lewens ervaar. Deur deelname aan die projek word leerders beloon met die wete dat hulle kleingeld ’n groot verskil in die lewens van Dowes by NID maak.

DIY Chalkboard wall calendar!

This might be the perfect time to recap on ways to add a chalkboard calendar to a wall. Whether you have one in your home office, in the kitchen (on the back of a door), or in a children’s bedroom. A chalkboard wall calendar allows you to keep track of important events, celebrations and things to do. Use your imagination when creating a chalkboard notice board or calendar, it doesn’t have to be square and boring. Cut out a cardboard stencil that you can use as a template to create a circular chalkboard calendar.

Die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) lewer reeds vir 133 jaar ‘n omvattende diens aan Dowes en persone met gehoorverlies regoor Suid Afrika. Dienste by NID sluit in die versorging van meervoudig-gestremde Dowes; twee tehuise vir bejaarde Dowes; ‘n Kollege vir Beroepsopleiding vir Dowes; ‘n Teologiese kweekskool vir die opleiding van Dowe predikante en pastore; ‘n Akademie vir steundienste aan Dowes en die publiek, en ‘n Dowe kerklike gemeenskap met twee Gemeentes vir Dowes in Worcester en Bellville. NID nooi skole, groepe, besighede en individue wat vanjaar aan die boksie-projek wil deelneem om Hannerie Swart by 023 342 5555 of e-pos pa.deputy@nid.org.za te kontak. NID en AWSUM bedank graag die volgende skole in die Noordelike Voorstede vir hulle ondersteuning in die afgelope 5 jaar deur middel van deelname aan die boksie-projek of skole donasies: Laerskool Eversdal Laerskool Gene Louw Laerskool Mikro Boston Primary Curro Privaatskool Durbanville Hebron Christen Skool Laerskool Brackenfell Simonsberg Primêre Skool Laerskool Monte Vista Laerskool Labiance Kenridge Primary Vredelust Primêr Durbanville Voorbereiding Laerskool de Tyger Laerskool Bastion Laerskool Welgemoed Hoërskool JG Meiring Laerskool Panorama Laerskool Goodwood Park Laerskool Bellville-Noord Laerskool De Tyger Laerskool De Kuilen Laerskool Bellpark Laerskool Fanie-Theron Laerskool Totius Durbanville Primêre Skool Laerskool Aristea Hoërskool Monumentpark Gereformeerde Laerskool Bellville German International School Parow

You will need (at your local Spiro’s Mica): Chalkboard paint Foam painting pad Masking tape Black plastic (to cover furn-iture & floors)

Laerskool Brackenfell het op 21 Februarie 2014 ‘n muntlegging gehou het ten bate van NID.

Apply several coats of chalkboard, letting each coat dry before applying the next coat.

Laerskool Welgemoed het die NID-boksies as ‘n klasprojek gedryf en klasse is aangemoedig om hulle boksies vol kleingeld te maak.

Durbanville Voorbereiding se fondsinsamelingsblikkies wat hulle in 2011 pragtig versier het vir Dowes en persone met gehoorverlies by NID.

Let your imagination go wild Let us show you how!

Here’s how: Make sure the surface is clean. Mask off individual blocks and use a foam painting pad to paint blackboard paint onto wall or cut out a cardboard stencil that you can use as a template to create a circular chalkboard calendar.

Note: After applying chalkboard paint, prime the surface before use by wiping chalk over the entire board and wiping clean.

R50 OFF

VISIT US TODAY

Bring this advert into our store & get R50 off your purchase of R200 or more. Offer valid until 31 March 2014. T’s & C’s apply. Only one voucher per purchase.

SPIRO’S MICA - 31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110 - www.mica.co.za Email: info@spirosmica.co.za For casual work send cv to jobs@spirosmica.co.za

Mon - Fri:

TRADING Saturday: Sunday: HOURS

Public Holidays:

08:00 - 18:00 08:00 - 17:00 09:00 - 14:00 08:00 - 17:00


NEWS / NUUS

Life Style

MARCH 2014 3

Win a Pizza party for your class

Bronto’s Pizza and Rib, has opened their second store in the Northern Suburbs and is selling the best tasting wood fired pizza’s and flame grilled ribs the boerewors curtain has ever tasted. Adding to this, they deliver free to your doorstep. The secret rib sauce and the combination of the flame grill is what make their ribs taste so great. Pizza specials currently running are: Buy any two medium pizzas for only R89 or two large pizzas for only R109. Their Monday Madness specials will give any one a good head start to the week as they sell any large pizza on the menu with 400g Ribs and Chips for only R99. That is madness, hence the name “Monday Madness”. In association with AWSUM, Bronto’s is launching an exciting competition for the

Kinders se Potensiaal Karla van Biljon

Kinders is van nature leergierig. Hulle verken die wêreld rondom hulle met spontane energie en entoesiasme. Van geboorte af leer ons hulle om te loop en te praat en net sodra hulle beide goed kan doen, sê ons vir hulle: “By stil en gaan sit!” Hoeveel aandeel het ons nie as rolmodelle tot die demping van hierdie entoesiasme en potensiaal in kinders nie? Sir Ken Robinson, ‘n voorloper in die veld van kinderopvoeding, vertel dat kinders wat vandag in skool is, rondom die jaar 2065 sal aftree, maar ons kan nie eers vyf jaar in die toekoms in sien nie! Dit laat ons met ‘n geweldige groot uitdaging om kinders voor te berei vir ‘n wêreld waar hulle die leiers moet wees en ons self weet nie eers hoe dit gaan lyk nie! Albert Einstein het gesê: “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its

ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.” So hoe kan ons die “genie” in elke kind raaksien om hulle te help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? As ouers, onderwysers en ander kern rolspelers moet ons die tyd vat om te kyk waar lê die “genie” in die kind. As ons dit in hulle kan raaksien, kan ons hulle help om dit in hulleself raak te sien. Observeer wat hulle lewe vir jou demonstreer: waaroor praat hulle, waarna kyk hulle, waaraan spandeer hulle tyd en waarvoor het hulle altyd energie? As ons kinders help om die “genie” in hulleself te waardeer en dit verder te ontwikkel, sal ons leiers groot maak wat nie gaan vra waarheen gaan die wêreld gaan nie, maar leiers wat die wêreld gaan lei waarheen dit moet gaan.

month of April. All you need to do is cut out the coupon on the back page of your March AWSUM edition and attach it to your slip and hand it to your teacher who collects these coupons for your class. Hand these slips in at our store or give to our delivery driver. The class with the most slips attached to the coupons, wins an AWSUM class party at your school with delicious Pizza and Ribs to show off to your other friends. The school with the most entries wins a further R5 000 sponsored by Bronto’s. Please be sure to write your school name and class number on the back of the slip. We are proud to start our sponsorship and donation programme with all the schools in the area. It’s our pleasure to sponsor your team and help shape the sport/talent stars of tomorrow in our area. Contact our store for further details on our sponsorship programme. Tel: Tygervalley 021 914 9888 / 021 914 5192 | Durbanville 021 975 2707 / 021 975 2767

Lamsnekbredie Bestandele:

:::::::::: ::::::::::: ::::::::::::::: ::::::::::::::::::::::::::: :::::::::::::::::::::: ::: : :::::: ::: ::::ti::: :::::: :: ::::: :::: :: v:::::::::d: :::::::::: :: ::::: : :: ::d::::d: :::::::::::d : :: ::d::::d: ti:::: :: :: ::::::::::: :7: :: v:::::ft:::::: : ::::::::::: :::::: :: :: :::::: ::::: www.boerekos.com

Metode:

::::: d:: :::: :: d:: :::::: v::::::: d:: v:::: d:::::: :::: d:: ::: :: ::: d:: :::::::. S::::: d:: ::: :: d:: :::::: :: d:::::fd: :::: ::: d:::::::::d. S::: d:: v:::: :: d:: ::: :: ::::: d:: ::::ti:: :: d:: v::::. G::: ::: :::: :: ::::: :: v::: d:: ::::: :: ::::::::::: ::: ::::: d:: v:::::ft::::::. P:::: d:: d::::: :: :: ::::: d:: :::d:: d:: ::: :: - ::::v::: : ::: :0 ::::::. R::::::: d:: :::::::::: ::-:: :: :::: d:: :::: v:: ::::v::: :0 :::::: :::d:: d:: :::::::::: ::: ::.

FRUIT AND VEGETABLES AVAILABLE

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

NEWS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

/

NUUS


NEWS / NUUS

4 MARCH 2014

Osteoporosis, hormonal disorders and diabetes

Osteoporosis is an extremely common, serious disease with a hip fracture mortality of 25-38%. Many however still regard osteoporosis as an inevitable part of ageing for which there is no treatment. Professor Stephen Hough, a local physician and endocrinologist, vehemently disagrees with this sentiment. After training at the Stellenbosch University and the Washington University in St Louis, USA, Hough pursued an academic career in the Department of Medicine at the Stellenbosch University for more than 30 years. He was Head of Endocrinology (1982-2007), and Chairman of the Department of Medicine (2001-2060) and has now opened a private practice at Mediclinic Durbanville, where he consults 3 full days per week and spends the rest of the time on postgraduate teaching and research in endocrinology and osteology at his old alma mater. With more than 30 years experience in the field and access to modern diagnostic facilities and the latest pharmacotherapy, he is well equipped to manage patients with osteoporosis. Colleagues who wish to send their patients for a DXA test only and not a full consultation are more than welcome to do so. The practice is also well geared to assist in the diagnosis and management of common endocrine disorders including thyroid diseases, disorders of puberty and growth, endocrinopathies attending the menopause and male hypogonadism, as well as problems with excessive hair growth, pituitary and adrenal diseases and endocrine causes of hypertension and hypoglycaemia syndromes. The practice does not focus on obesity and weight reduction programmes, but will readily assist to exclude secondary, endocrine causes of obesity and in addressing the complications of this disorder. Diabetes, is pandemic in all population groups in South Africa. When accompanied by obesity, hypertension, lipid and / or glucose disorders (the metabolic syndrome), it markedly predisposes to cardiovascular disease, and receives our full attention. NEWS / NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS:

Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen CONSULTANTS:

Liza Schreuder | 076 614 2317 | liza@tiemedia.co.za Christo Brits | 084 616 0876 | christob@tiemedia.co.za

Sales representative needed in the

Northern Suburbs The AWSUM Newspaper is looking for an experienced sales representative in the Northern Suburbs area. The successful candidate must be motivated, driven and energetic. Salary: Basic and commission. Must reside in surrounding area. If you are interested please submit your CV to info@tiemedia.co.za

CREDIT

SpecsaversSA

SpecsaversOptoms

SpecsaversSA

Adenoid Surgery Children Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

Adenoids are small glands in the throat at the back of the nose. They are there to fight germs in younger children. We believe that after the age of about three years, the adenoids are no longer needed. Your body can still fight germs without your adenoids. We only take them out if they are doing more harm than good. Sometimes children have adenoids so big that they have a blocked nose, so that they have to breathe through their mouths. They snore at night. Some children even stop breathing for a few seconds while they are asleep. The adenoids can also cause ear problems by stopping the tube, which joins your nose to your ear from working properly. For children removing the adenoid at the same time as putting grommets in the ears seems to help stop the glue ear coming back. Removing the adenoids may also make colds that block the nose less of a problem for your child. Usually adenoid surgery is done as a day case and there is minimal pain after the procedure. Adenoid surgery is very safe, but bleeding may occur which may need a second operation to stop it. However, bleeding after adenoidectomy is very uncommon.


NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Somatologie ń opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

Volgens Isabel Roos, besturende direkteur van ICA, is ‘n belangrike faktor wanneer ‘n opleidingsinstansie gekies word, dat dit by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer is, asook geakkrediteer deur die Die Isa Carstens Akademie (ICA) bied ‘n drie-jaar voltydse Diploma in raad van hoër onderwys dus voldoen die kwalifikasies aan die Nasionale Somatologie, ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie. Hierdie is ‘n belowende loopbaankeuse Kwalifikasieraamwerk se standaarde.Die ICA het kampusse in Stellenbosch en vir jong dames aangesien dermatoloë, plastiese chirurge en dokters in Pretoria en bied uitstaande koshuis verblyf. estetiese medisyne toenemend van somatoloë in hul praktyke gebruik maak Vir meer inligting, skakel die ICA by 021 883 9777 (Stellenbosch) of 012 348 0125 (Pretoria), om behandelingsprosedures aan te vul. stuur ‘n e-pos aan info@isacarstens.co.za (Stellenbosch) / infopta@isacarstens.co.za (Pretoria)

of besoek www.isacarstens.co.za, of op Facebook of volg hulle op Twitter by @IsaCarstensAcad. www.fishgate.co.za ISA_4626

Voornemende studente wat as ‘n somatoloog in die estetiese mediese rigting wil werk kan Somatologie studies kies as ‘n alternatief vir daardie kandidate wat byvoorbeeld akademies presteer maar nie vir medies gekeur word nie. Die Isa Carstens Akademie (ICA) is reeds vir 36 jaar een van die mees vooraanstaande opleidingsinstansies op die gebied van gesondheid en velsorg in Suid-Afrika en is ook die eerste CIDESCO (Comitè International D’Esthètique et de Cosmètologie) erkende skool. Terapeute met ‘n internasionaal erkende ICA kwalifikasie is veral in aanvraag wat plaaslike en internasionale werksgeleenthede betref. Die kursus se bestuurs-en bemarkingsmodule bied verder die nodige kennis om ‘n eie sake-onderneming te bestuur. Daar is vandag talle voorbeelde van voormalige ICA studente wat suksesvolle eenman sake ondernemings bedryf, of in groter salonne en spa’s as terapeute en spa bestuurders werksaam is of op luukse passasierskepe werk. Terapeute word ook gereeld as verteenwoordigers van produkhuise of as lektrises by gesondheid-en velsorg opleidingskole aangestel.

Volg ’n loopbaan in gesondheiden velsorg.

Die Isa Carstens® Akademie is ‘n betroubare naam in gesondheid- en velsorgopleiding, en bied aan jou die geleentheid om ‘n internasionaal erkende Diploma in Somatologie te verwerf – hetsy in Stellenbosch of Pretoria. Vir meer inligting, besoek gerus www.isacarstens.co.za of kontak Stellenbosch: t: 021 883 9777 - Pretoria: t: 012 348 0125

Leiers in gesondheid- en velsorg.

Isa Carstens Akademie is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding onder Hoër Onderwyswetgewing 1997. Registrasie sertifikaat No 2000/HE07/025

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie… Maar hoe lyk jou soutinname? Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”. Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterftes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloeddruk wat `n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram `n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker. Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee. Source: www.gov.za www. actiononsalt.com

Have a great 2014 with us! c/o Aurora en Burton Street, Aurora, Durbanville Tel: 021 975 9730 | Fax: 021 975 9731


NEWS / NUUS

6 MARCH 2014

Skaapland Mêê’s again..

With a world filled with all the colours of the rainbow, full bodied flavours of freshly baked breads, sizzling sausages on the braai and a symphony of music surrounding us, we never take a moment to stop…relax and enjoy…this is what you come to Skaapland for. Our meats ranges from chicken kebabs, Skaapland Biltongsteak, Ouma’s Homestyle Boerewors and a friendly face to guide you on your journey through our gorgeous butchery. One of our most favourite recipes is the Skaapland Oxtail& Sherry Potjiekos that can fill up to 10 hungry tummies and is always very well accompanied by a glass of chocolate flavoured Pinotage. Groccery List: • 3.5kg oxtail • 3 medium onion • 3 cloves of fresh garlic • 300ml Old Brown Sherry • 7 Medium potatoes • 1 packet of carrots • 1 red bell pepper

Celebrate St Paddy’s day

Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included. The AWSUM Kombuis shares celebrate St Paddy’s.

two Irish recipes to

Original Irish Coffee Total Time: 10 min Prep: 5 min

Slowly braise the onions and the oxtail until golden brown, leave to simmer 10-15minutes before adding the cut up veggies and 2 cups of water. The potjiekos needs to cook for 3-4 hours on a low consistent temperature.10 Minutes before serving add pre-mixed brown onion soup packet and top it off with mozzarella. DINNER is served… Come and visit us to feel all the colours, taste all the flavours and get swept off of your feet in a world filled with gorgeous meats.

Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients: 1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Directions: Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot. Source: http://www.foodnetwork.com

Skapie sê.... met sulke blêrlaglike goeie pryse hoef jy nie ander weiveld te soek nie... s nou Dis mo gras!!! groen geldig Pryse 014 aart 2 3-8 M

Waltzies Boerewors

Skaapland A-Graad Fillet

Skaapland Biltong Steak

R54.99/kg

SKAAPLAND BUTCHERY

R199.99/kg

R99.99/kg

21 Pasita Street, Pasita Park, Bellville Tel (021) 914 9740 | www.skaapland.co.za


NEWS / NUUS

Kenridge Primary Hoofprefekte 2014

MARCH 2014 7

Grade Four expedition

The Grade Fours from Kenridge Primary School went on a walkabout to explore the area around their school. This house is the oldest house in Kenridge, with the gable, verandah, sash windows with shutters and cellar still in their original state. It was built in 1921 and is a national monument.

The learners also stopped to have a look at the old barn in which Kenridge Primary School was started in 1955. This building is now used for Scout meetings and other activities.

Back row (from L to R): Mikayla Hall, Julia Visser and Uyanda Khoza. Middle row (from L to R): Sacha Dos Santos, Justin Robertson, Adrian Poate, Maia Peake and Daniel van der Horst. Front: Basil le Roux

V.l.n.r: Ryan Myburgh; Tara Watts, Mev. Sandy Smith (skoolhoof), Chris Albertyn en Frances Bruwer.

Prefekkamp by High Africa, net buite Rawsonville.

Teamwork helped the prefects to carry Mikey de Klerk through the “spider’s web”.

Riis du Plessis rock climbing – and apparently not afraid of heights at all.

Twee spanne roei om te wen nadat hulle hul eie vlotte gebou het.

Wynberg Cricket Super Skills 2014 Ché-jean Jupp, a Grade 6 learner, will be playing the role of Kurt in the production of The Sound of Music at the Artscape Theatre. Kenridge Primary is extremely proud of this talented learner who has been invited to sing at the Tygerberg Eistedfodd Prestige evenings for five consecutive years.

Kenridge Primary won the Wynberg Cricket Super Skills U/13 division on Friday, 21 February. Each of the boys won a NS cricket helmet, but in true Kenridge spirit, Riis du Plessis donated his helmet to the ‘runners-up’ of the day, Khayelitsha CC. Congratulations to these boys and thank you to Wynberg Primary for hosting this wonderful event. Left to right: Riis du Plessis, Dylan Fourie, Adrian Louw (coach), Francois Joubert, Jordan Collier and Lee Chandler (U/12 coach).

Interhuis Kampioenskap Gala: Vrydag 31 Januarie 2014

Ons het ‘n lekker middag se swem in verskriklike warm weer gehad. Die swemtye was van ‘n hoë standaard en ons sê geluk aan almal wat vir hul verskillende huise deelgeneem het. Dit was wonderlik om die O/7’s te sien swem, asook om hul trotse gesiggies te sien toe hulle hul medaljes ontvang het.

Congratulations to: Top Girl Foundation Phase Swimmer (U/7 - U/9): Catharien Eager. Top Boy Foundation Phase Swimmer (U/7 - U/9): Christiaan Kriegler and Van Heerden Pretorius. Junior Victrix (U/10 - U/11): Jana Botha / Junior Victor (U/10 - U/11): Johannes Botha / Senior Victrix (U/12 - U/13): Carla Hollander / Senior Victor (U/12 - U/13): Rourke Veller.

Back (from L to R): Rourke Veller and Carla Hollander. Middle (from L to R): Christiaan Kriegler, Johannes Botha, Jana Botha and Catharien Eager. Front: Van Heerden Pretorius. Soleil Greyling t: +27 21 914 8975 f: + 27 21 914 9189 e: info@lafetavij.co.za w: www.lafetavij.co.za

Get a free cappuccino with any meal on presentation of this voucher! Shop G 2 Willowbridge Centre Tygervalley Tel: 021 914 2557

Shop no. 4, Bella Rosa Street Rosenpark High Street Shopping Village St Bellville, 7530 We also do functions

Baie geluk ook aan die wenhuis, VAN RIEBEECK, wat gevolg is deur Tulbagh en Van der Stel. Van Riebeeck Swemkapteins: Ryan Myburgh en Bronte.


NEWS / NUUS

Laerskool De Tyger

8 MARCH 2014

Nuwe muur by gr. R

Die Gr. R-speelgrond is onlangs in ‘n sprokies-wêreld omskep. Almal is baie opgewonde oor die muur wat in ‘n pragtige fantasie geverf is.

VCSV – Gebedsgroep

Landsdiens – Waatlemoenfees Laerskool De Tyger se Landsdienslede het die jaar afgeskop met ‘n heerlike waatlemoenfees. Die lede het eers Landsdiensliedjies gesing onder leiding van die leerderbestuurslede. Anneke Human het saam met Me. Esmè Louw die kitaar begeleiding waargeneem. Na almal weggelê het aan die heerlike waatlemoene, het die kinders mekaar gesmeer met die skille! ‘n Baie taai klompie kinders het na die tyd flink opgeruim soos dit Landsdiensmaats betaam.

Landsdienskamp – Gr. 5 tot 7

Eenkeer ‘n week kom ‘n klomp van ons ‘n Groep van 13 leerders en juffroue Martha en Esmé, het ‘n leerders bymekaar om saam te bid vir Landsdienskamp te Kopbeenskloof, Touwsrivier, bygewoon. Ons ons skool, die onderwysers en leerders. het ‘n hindernisbaan voltooi, indringerplante uitgekap, boekmerke gemaak en speletjies in die plaasdam gespeel. Ons moes ons eie potjiekos maak en dit het heerlik gesmaak. Na hierdie kamp word daar uitgesien na die volgende een later vanjaar...

Valentynsdag

Op Valentynsdag was die skool se onderwysers en leerders geklee in wit, rooi en pienk. Van die klasse was bederf met ‘n eetding en die onderwysers het pouse heerlik gesmul aan eetgoed en elkeen het‘n geskenkie ontvang wat deur die ouers gereël was. As leerderraad het

ons ‘n boodskap met die res van die skool gedeel oor God se liefde vir ons. Ons wou elke leerder en opvoeder op Valentynsdag ook weer bewus maak van God se groot, onvoorwaarlike en ewigdurende liefde vir ons, ‘n soort liefde wat alle verstand te bowe gaan… Watter wonderlike wete is

Boekklub – Graad 4 & 5

Ons Graad 4 & 5 leerders het vir hulle boekklub-byeenkoms die boek ‘Die kat kom weer’ van Dr. Suess gelees. Elke leerder het toe hulle eie hoed ontwerp. Tydens die byeenkoms het ons ‘n hoede modeparade gehou en ook gestem vir ons mees oorspronklikste hoede! Dit was sommer groot pret!

dit nie dat God vir elkeen van ons, ongeag wie jy is of waar jy vandaan kom, lief is nie!

Laerskool Eversdal Chas Everitt Laerskool Eversdal Swemgala

Die Laerskool Eversdal het op 19 Februarie 2014 die Chas Everitt Swemgala aangebied. Die besoekende skole was Laerskool Kenridge, De Hoop, Durbanville, Welgemoed en Stellenbosch. Laerskool Kenridge het uiteindelik met die trofee vir die eerste plek weggestap. Op die foto agter v.l.n.r. is Mev. Adel Louw en Mnr. Charl Louw van Chas Everitt, Mnr. Henk Arangies, Skoolhoof van Eversdal en Mevv. Carlou Brand en Esther Human, albei van Chas Everitt. Voor v.l.n.r. is Marcelle Pakendorf, Rourke Veller en Carla Hollander, al drie van Kenridge.

Kaskar- en pretdag

Op Vrydag, 14 Februarie 2014 het die Laerskool Eversdal so saam met die Valentynsdag ‘n prettige Kaskar-enPretdag aangebied. Op die foto is die Evers besig om alles wat hulle het, uit te haal om hulle klas te laat wen.

Character first programme At the Eversdal Primary School the continuous building of character is very important. As part of the Character First Programme, the Evers had to wear something yellow on Friday, 21 February 2014, as the new theme for the next three weeks was introduced, namely Responsibility.

Valentine’s Day 2014 On 14 February 2014 the Evers could all wear normal clothes in the colour that represents love, namely red, to school. Some classes were very creative and had lots of fun in the process. On the photo on the left are the Grade 3’s of Mrs Lizelle Van der Merwe and…

Henju Duvenhage, ‘n Gr. 7-leerder aan die Laerskool Eversdal, het die rekord vir die Seuns o/12 –o/14 50m vlinderslag verbeter. Sy nuwe rekord staan op 31,91 sekondes.


NEWS / NUUS

Laerskool Welgemoed

MARCH 2014 9

Welgemoed Primary received an award for being one of the top 10 best schools in the Western Cape for both Literacy and Numeracy in Gr. 3 & 6. Here Ms Penny Vinjevold (Head of the Western Cape Education Department) is with Ms Adalene Bezuidenhout (Welgemoed Foundation Phase), Ms Lize de Kock (Welgemoed Intermediate Phase), Mr Johan Engelbrecht (Principal of Welgemoed Primary) and Mr Donald Grant (Provincial Minister of Education) at the awards ceremony. The teachers who worked hard in order to obtain this wonderful achievement is Tony Lee, Sheryl Ford and Alta Doubell (both Gr. 3 English), Noeleen du Plessis and Marelize Brooks (both Gr.6 Afrikaans), Lize de Kock and Johan Engelbrecht (Principal). In front are Adalene Bezuidenhout, Elmarie Vorster and Chrizanne de Beer (both Gr. 3 Afrikaans), Fayrooz Naker and Denise Lamprecht (both Gr. 6 English). Laerskool Welgemoed het hul jaarlikse Kermis op 14 Februarie gehad. Die kinders het die ritte, speletjies en grilgrot vreeslik geniet. Dit was ‘n dag waar die hele gesien kon deel in die pret. Graad 3’s gaan see toe! Gewapen met ons grafies, emmers, swartsakke en maatbande het ons Graad 3’s op Vrydag, 21 Februarie Bloubergstrand besoek. Every year it is a highlight for our Grade 3 Blessies! We have a lot of fun but also learn about the sea and our environment.

Volstoom Graad 2’s

Die Graad 2’s is volstoom aan die werk. Hierdie kwartaal leer hulle bietjie meer oor 3-D voorwerpe. Hier is van die klassies besig om allerhande snaakse torings met hul bokse wat hulle van die huis af gebring het, te bou.

Die Blessies ry bietjie kaskarre

‘n Groepie graad 7-leerders het Saterdag, 1 Maart, aan LS Bellpark se jaarlikse kaskarwedrenne deelgeneem. Die doel van die wedrenne was om gees te vang, saam in ‘n span te werk en om ander skole se graad 7’s beter te leer ken. Die Blessies was voor in die koor wat spangees betref en is gekomplimenteer deur die organiseerders vir hulle netjiese drag. Met ons fiksheid, krag en goeie strategie, het ons amok gemaak en albei ons wedrenne gewen. Tydens die geleentheid, was daar ook ‘n gemeenskapsprojek waaraan die betrokke skole deelgeneem het. Die Blessies het op die dag skryfbehoeftes en waslappe, ter waarde van ongeveer R750, aan Tygerberg Hospitaalskool oorhandig.

“Sny u gras” “Cut your lawn” Bellville: 021 949 3570

|

Parow: 021 930 0724 | Brackenfell: 021 981 9002


NEWS / NUUS

10 MARCH 2014

Laerskool Gene Louw Ons het weer op Valentynsdag ’n baie prettige liefdes-dag gehad. Hierdie leerders is aangewys as die mees oorspronklik geklee.

Op Saterdag 15 Februarie het ons ‘n O/8 en O/9 Mini-krieket toernooi aangebied. Alhoewel dit ‘n snikhete dag was het die spelers elke oomblik geniet. Altesaam was daar 52 spanne wat deelgeneem het.

Agter: Jenna Stuart (Gr. 7), Roné Deetlefs (Gr. 6), Danyel Mac Minn (Gr. 7), Vian Diedericks (Gr. 6) en Kyle Britz (Gr. 4). Middel: Kaylee Fester (Gr. 4), Ethan Stuart (Gr. 3), Bianca Meissenheimer (Gr. 2), Herman Verwey (Gr. 2) en Zandré Deetlefs (Gr. 3). Voor: Joshua Clark (Gr. 1) en Marlé Truter (Gr. 1).

Hierdie dames het in Januarie by ons aangesluit. Agter van links na regs: Mrs Yvette Anderson (Gr. 3E); Mrs Coreen van Rhyn (Gr. 6E); mev. Jacky O’Kennedy (remediëring); mev. Helenét Burger (Gr. 4A); Mrs Miemie Goetsch (Gr. 7E) & mev. Madré du Toit (Remediëring en leerondersteuning). Voor van links na regs: Me. Sulanda van Niekerk (klas-assistent); Marenice van der Merwe (klas-assistent); me. Linly-Jo Beck (klas-assistent); me. Yolandi van der Westhuizen (klasassistent) & me. Annelie Buenk (Gr. 1A).

Gr. 5 learners spent 3 fun-filled and exciting days at SOS camp near Villiersdorp, where many new adventures where experienced; one of which was to swim in ‘Coca-Cola’ mountain water.

We hosted guest speaker Evangelist Paul Young who led the morning services with his wonderfully gifted Chalk Talk. God has used his ministry to reach thousands of children throughout Africa with his vivid and unique visual display of the Gospel. Op Vrydag 28 Februarie en Saterdag 29 Februarie het ons tennisspan aan ’n dubbels-toernooi by Laerskool Eikestad deelgeneem. Met die weer wat mooi saamgespeel het, was dit ’n baie genotvolle dag. Alhoewel hulle teen sterk kompetisie moes meeding kon Gene Louw twee wedstryde wen en een gelykop speel. Die ondervinding van hierdie toernooi gaan nog van onskatbare waarde wees vir die res van die seisoen.

Van links na regs: Cornel Myburgh, Wian Laing, Liam Snyman, Eckardt Pfaff, Danielle van Nieuwenhuizen, Daleen Laurence, Sonique Mathey, Chanéll van Zyl.


NEWS / NUUS

Durbanville Voorbereiding Ons het teddies ingesamel vir die Cuddle Bears-projek in die Suid-Kaap waar teddies uitgegee word vir kindertjies wat se ouers in motorongelukke betrokke is om die traumatiese ervaring te beperk. ‘n Totaal van 115 teddies is ingesamel.

MARCH 2014 11

Vlooi is 6 jaar oud!!

Vlooi het Vrydag 7 Maart 2014 sy 6de verjaarsdag by die Graad 1’s gevier! Die leerders het ‘n opvoedkundige verjaardagpartytjie in hulle onderskeie klasse bygewoon.

Modeling Fx Casting & Modeling Agency WANNA B IN THE MOVIES We do: Ramp Catalogue Tv Ads Movie Extra's

Nick 061 007 4681 info@modelingfx.co.za wwww.modelingfx.co.za

Edgemead Primary School 22 February is a very special day for members of the Girl Guides and Scout movements. It is the birthday of the founding members – Lord and Lady Baden-Powell. It is a day that guiders and scouts take time to think about all the other girls and boys in the movement all over the world. It is also a day that Brownies, Guides, Cubs and Scouts may wear their uniforms to school. This year ‘Thinking Day’ was on a Saturday, so uniforms were worn to school on Friday, 21 February. It was great to see so many enthusiastic Brownies, Cubs, Scouts and Guides at school!

Matthew McCarthy has been playing golf for 2 years. He has participated in the Sanlam Glacier Junior Series where he competed in the 14 years and up age group - quite a challenge considering that Matthew is only 12! Matthew has been selected to represent Western Province at a tournament at the Fish River in March. Eric Simpson has been selected as a representative for the U 12 Western Province Baseball Team that will be competing at the Junior National Championships in KZN from 30 April to 3 May 2014.

The U/9 mini cricket boys had a great start to their season and are enthusiastically anticipating a fun-filled year.

Alex Krömker entered the Welgemoed, Jip de Jager Chess Challenge, apprehensive about the outcome, but after six gruelling matches left the challenge with a bronze medal.

Our Grade 3’s practising hard for the 2014 ‘dance opening’ of the Foundation Phase Swimming Gala.

Literacy on the Move Edgemead Primary School started its Foundation Phase Literacy Programme, The Rainbow Room, in 2010. From humble beginnings in a prefab classroom, the project has just moved into two new dedicated classrooms. The literacy programme is for Foundation Phase learners in Grades One- and Two who need a little extra help with phonics, reading, vocabulary and language enrichment. With a dedicated team of tutor volunteers, led by co-ordinator, Mrs Jane Twell, the programme currently helps 87 learners on a weekly basis. All sessions are conducted on a one-on-one basis, ensuring that the children benefit from the individual attention they receive. The programme continues to grow from strength-to-strength, and the fun approach to literacy learning is enjoyed by learners and tutors alike.


NEWS / NUUS

12 MARCH 2014

Entertainment

SUDOKU

1 3

2

1 2 4 5

5 9 8

6 1 7 3 2

6 5 3

3 6

6

7

7 2 5 1

4 3

Top 10 Songs - February 2014

App of the month

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers.

Any.Do To-do List 2014 is already in full swing and you are still not organised or are you driving and thinking of great ideas and by the time you get home you have forgotten all of them? Any.do is a beautifully designed to-do list developed by Any.do. Simply tap on the microphone icon and you can say what you need to do for the day. Any.do will instantly convert your words into text. Swipe with your finger or shake your device to remove a completed task. Make phone calls, send text messages, and schedule meetings directly from the app. You can customize folders so you can stay organized! Source: http://www.heavy.com/

Stellenberg

R 1 495 000

Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Web Ref: 541547 Townhouse in popular area, near schools!! Very neat facebrick townhouse situated in popular complex in well looked after area. This home oers 3 Bedrooms, 2 half bathrooms, spacious open plan kitchen and dining room/lounge, well groomed garden with swimming pool. Neville Chamberlain 083 279 6408

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.